Transcription of Gedigte vir Graad 4 – 7
{{id}} {{{paragraph}}}
Gedigte vir Graad 4 7. Saamgestel deur M ller Geredigeer deur dr. Nicoline Woest INHOUD. Woord vooraf .. 1. Basiese lesprosedures I. Doelwit: Om die gedig te begryp .. 2. II. Doelwit: Om element re vorm- en struktuurelemente te ontdek .. 3. Gedigte vir Graad 4. A. Afrikaanse Gedigte vir Graad 4 Afrikaans Eerste Taal 1. Oom Jakkalaas Anoniem .. 4. 2. Die Vis deur Marie Niemeyer .. 5. 3. Die oorplanting deur Pirow Bekker .. 6. 4. Verslaap Anoniem .. 7. 5. Visvang Anoniem .. 8. 6. In Vaaldam woon draak deur Piet Swanepoel .. 9.
Gedigte vir Graad 4 – 7 Petro Müller ʼn Woord vooraf Daar is geen spesifieke gedigte wat voorgeskryf is vir Graad 4 – 7 vir Afrikaans Eerste Taal en Afrikaans Tweede Taal nie. Daar is in hierdie handleiding gepoog om by die graad en vlak aan te sluit deur gedigte wat in handboeke vir Graad 4 – 7 verskyn het, te gebruik.
Domain:
Source:
Link to this page:
Please notify us if you found a problem with this document:
{{id}} {{{paragraph}}}