Transcription of Hoërskool Oos-Moot
{{id}} {{{paragraph}}}
Ho rskoolOos-MootVAN: _____VOLLE NAAM: _____NOEMNAAM: _____GRAAD WAARVOOR INGESKRYF WORD: _____SLEGS VIR KANTOORGEBRUIKTOELATINGSDATUM: INSKRYWINGSNR: _____ REKENING NR: _____WAGLYSNOMMER: _____D D M M J JGeagte OuerBaie dankie dat u Ho rskool Oos-Moot as akademiese tuiste vir u kind kies. Die Oosies is n gemeenskap wat vir mekaar omgee. Hier is jou kind UNIEK en kan homself/haarself ten volle uitleef op Akademiese -, Kultuur- en Sportgebied. Ons nuwe Oosie-logo beeld die Oosie Blou Golf uitstekend uit. Elke leerder verteenwoordig n waterdruppel wat saam die magtige blou Oosie-golf vorm. Ons is trots op ons leerder, ouers en personeel wat saamwerk, gedissiplineerd, positief betrokke en ondersteunend is.
Geagte Ouer Baie dankie dat u Hoërskool Oos-Moot as akademiese tuiste vir u kind kies. Die Oosies is ʼn gemeenskap wat vir mekaar omgee. Hier is jou kind UNIEK en kan homself/haarself ten volle uitleef op
Domain:
Source:
Link to this page:
Please notify us if you found a problem with this document:
{{id}} {{{paragraph}}}