PDF4PRO ⚡AMP

Modern search engine that looking for books and documents around the web

Example: confidence

My Eie Droomboek - Phantocomp

My Eie Droomboek Saamgestel deur C Du Plessis Inleiding Onthou dat drome nie noodwendig vir almal dieselfde betekenis het nie. n droom is soos n foto wat n oomblik in jou lewe vasvang. Niemand kan hierdie foto beter ontleed as jyself nie, want net jy ken die persoonlike besonderhede van jou lewe. Hierdie is n samestelling van verklarings wat ek versamel het oor n tydperk, wat ek saam gevat het in een dokument om dit makliker te maak vir my. Daarom dan is die verklarings en gesegdes in die boek nie altyd my eie nie. Wat Gebeur Regtig In Droomland? Vroue is sensitiewe wesens. Ons is ingestel op intu sie, ons filosofeer oor tekens en simboliek, ons neem besluite op gevoel .. en wanneer ons n n besondere droom wakker word, wil ons graag glo dat daar m r agter die deurmekaar storielyn l . Maar wat gebeur regtig in droomland? Wat is die betekenis van jou droom en is drome boodskappe van God? Waar kom ons drome vandaan? Die antieke Grieke en Romeine het geglo dis profetiese boodskappe van die hemele af.

Droom jy van ‟n baba of jong mense (veral van jou eie geslag), kan dit dui op ‟n aspek van jouself wat jy nie ontwikkel het nie of ontken. Wat is dit in jouself waaraan jy aandag moet gee? Droom jy van ‟n dier, is dit waarskynlik óók op jouself van toepassing. Jy droom jou getroue hond byt jou. Het jy iemand vertrou wat jou seergemaak het?

Loading..

Tags:

  Geslag, Droom

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Spam in document Broken preview Other abuse

Transcription of My Eie Droomboek - Phantocomp

Related search queries