PDF4PRO ⚡AMP

Modern search engine that looking for books and documents around the web

Example: dental hygienist

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie …

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9. Junie eksamen Eksaminator: Me. Y. Kruger Moderator: Me. L. Kok TYD = 1 UUR. TOTAAL =. AFDELING A Ontwikkelingsvraagstukke Beantwoord alle vrae op foliopapier Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B [10]. Kolom A Kolom B. 1. Ongeletterde a. Mense wat gedwing is om hul land te verlaat ten einde oorlog of vervolging te vermy. 2. BBP b. Hulpbronne wat hergebruik en herwin kan word. 3. Vlugtelinge c. Iets beskadig of die gehalte benadeel. 4. Degradeer d. Natuurlike hulpbronne soos water, lug en plante 5. Kapitaal e. Iemand wat nie kan lees of skryf nie. 6. Sanitasie f. Verskil in waarde tussen die totale uitvoer en die totale invoer van n land oor n spesifieke tydperk. 7. Hernubare g. Menslike vaardighede, kennis en hulpbronne ervaring 8.

2 Vraag 2: [10] 2.1 Teken die onderstaande tabel oor en plaas die volgende woorde in die regte kolom. (10) Stadige bevolkingsgroei, kerse, ongeletterdheid, jaarlikse vakansies,

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Spam in document Broken preview Other abuse

Transcription of Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie …

Related search queries