PDF4PRO ⚡AMP

Modern search engine that looking for books and documents around the web

Example: stock market

SA EXAM PAPERS

SA EXAM PAPERS . _____. YOUR LEADING PAST YEAR EXAM PAPER. PORTAL. Visit SA Exam PAPERS SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/. NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN. LEWENSWETENSKAPPE V1. 2021. FINALE NASIENRIGLYNE 27/06/2021. PUNTE: 150. Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/2021. SS/NSS Nasienriglyne BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE. 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word Lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis, maar beskrywings gegee word Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

- Struktuur A sal saamtrek /vasokonstruksie vind plaas - Minder bloed vloei na die oppervlak van die vel - Minder hitte gaan verlore deur die oppervlak van die vel - Temperatuur styg / keer na normaal terug Enige - Ensieme funksioneer optimaal by normale liggaamstemperatuur /37° C ...

Loading..

Tags:

  Struktuur

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Spam in document Broken preview Other abuse

Transcription of SA EXAM PAPERS

Related search queries