PDF4PRO ⚡AMP

Modern search engine that looking for books and documents around the web

Example: dental hygienist

TEGNOLOGIE Graad 8

TEGNOLOGIE . Graad 8. Ho rskool Gerrit Maritz INHOUDSOPGAWE. Soorte Funksies van Struktuur Eienskappe van Die ontwerp van Eienskappe van Soorte Meganiese Ratte ..20. Hidroliese en pneumatiese Wat is elektrisiteit ..26. Stroomspanning en Tipes Geleiers en Elektroniese Logiese 3-D Isometriese en skuinslyn Ortografiese 1. Strukture Soorte Strukture Natuurlike en mensgemaakte strukture Strukture is oral rondom ons, sommiges is natuurlik soos eierdoppe, spinnekop webbe en bome en ander is mensgemaakte strukture soos br e, torings, huise, plastieksakke en koppies. Strukture kan verder verdeel word in drie ander groepe, nl. Raamstrukture, dopstrukture en soliede strukture: n Raamstruktuur bestaan uit dele wat verbind word om n raam te vorm, bv. n hyskraan of n kragmas. Dikwels is die raam verberg en kan jy dit nie sien nie. Dink bv. aan die dakbalke wat die te ls ondersteun waarmee n dak bedek word.

Die struktuur sal slegs terugkeer na die oorspronklike posisie as die swaartepunt binne die basis van die struktuur bly. As die struktuur so ver getrek is dat die

Loading..

Tags:

  Graad, Graad 8

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Spam in document Broken preview Other abuse

Transcription of TEGNOLOGIE Graad 8

Related search queries