Transcription of TEGNOLOGIE Graad 9
{{id}} {{{paragraph}}}
TEGNOLOGIE . Graad 9. Ho rskool Gerrit Maritz INHOUDSOPGAWE. Soorte Funksies van Struktuur Eienskappe van Die ontwerp van Wat is Meganiese Meganiese Ratte ..32. Hidroliese en pneumatiese Elektrisiteit vs Elektronika ..48. Elektroniese Stroomspanning en Geleiers en Elektroniese Logiese 3-D Isometriese en skuinslyn Ortografiese 1. STRUKTURE. Soorte Strukture Natuurlike en mensgemaakte strukture Strukture is oral rondom ons, sommiges is natuurlik soos eierdoppe, spinnekop webbe en bome en ander is mensgemaakte strukture soos br e, torings, huise, plastieksakke en koppies.
‘n Boog is ‘n halfronde struktuur wat ‘n afstand oorspan en ‘n struktuur wat daarop rus ondersteun. In boë wat van stene gemaak is, is die sluitsteen die deel wat in die middel van die boog voorkom, en hierdie steen stut en hou die res van die boog bymekaar. Boë
Domain:
Source:
Link to this page:
Please notify us if you found a problem with this document:
{{id}} {{{paragraph}}}