Transcription of VOORWOORD - Curriculum
{{id}} {{{paragraph}}}
VOORWOORD . Die Direktoraat: Kurrikulum van die Oos Kaapse Departement van Onderwys, in samewerking met kurrikulumpersoneel van distrikte en onderwysers, het die LEERDER BEMEESTERINGSVLAK (LBV) DOKUMENT vir die Provinsie opgestel met die doel om die Grondslagfase onderwysers te bemagtig om sodoende die LBV beter te verstaan en te implementeer. Hierdie dokument, die LBV vir die Grondslagfase, is n werksdokument . Betrokkenheid deur alle rolspelers, veral skoolhoofde en opvoeders word uitgenooi om insette te lewer, voorstelle en aanbevelings te maak, asook voorbeelde te verskaf in verband met assessering (formele assesseringstake).
VOORWOORD Die Direktoraat: Kurrikulum van die Oos Kaapse Departement van Onderwys, in samewerking met kurrikulumpersoneel van distrikte en onderwysers, het die
Domain:
Source:
Link to this page:
Please notify us if you found a problem with this document:
{{id}} {{{paragraph}}}