Transcription of Saamgestel deur: Pieter L van der Merwe
1 SA-GENEALOGIE Poslys Argiewe 2009 Jaargang VI Maand 9 September 2009 Saamgestel deur: Pieter L van der Merwe KWYTSKELDING Hierdie argief is nie n amptelike, wetlike dokument nie, maar n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was. Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer.
2 September 2009 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 3969 Datum: Wednesday, September 02, 2009 Daar is 16 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 27 Aug 2009 From: P Marx 2a. Re: Gee bietjie erkenning From: Dik groenhuizen 3. [Koerant] Kouga Express (Oos-Kaap) 27 Aug 2009 From: P Marx 4. [KOERANT]BEELD-LIEBENBERG Sakkie [62] From: TEIR Elizabeth 5. [KOERANT]PIETERSEN Jafta From: TEIR Elizabeth 6. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 28 Aug 2009 From: P Marx 7. (Koerant) Beeld 01 Sep. 2009 From: Fanie Blignaut 8.
3 Noord Transvaaltak hou Simposium From: Ferdie vanWyk 9a. Re: CRAFFERT en VAN DEVENTER From: Louw van Deventer 10a. (Koerant) Beeld 02 Sep. 2009 From: Fanie Blignaut 10b. Re: (Koerant) Beeld 02 Sep. 2009 From: Johann De Bruin 11. [KOERANT]DIE BURGER-van ZYL Gerhard [25] From: TEIR Elizabeth 12a. Petrusville Begraafplaas From: Johan Pottas 12b. Re: Petrusville Begraafplaas From: Johan Pottas 13. Stellenbosse Doderegisters From: Gey van Pittius, NC, Prof 14. IMPORTANT WARNING! From: Francois Greeff 1. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 27 Aug 2009 Posted by: "P Marx" Tue Sep 1, 2009 5:43 am (PDT) Sterfgevalle BARNARD, Linda.
4 +Donderdag 20 Aug 2009. Man Eddie, Edwin en Juanita, Deon en Junita, Lindi en Joe, Saterdag 29 Aug 2009 11:00 Volle Evangelie kerk' Algoapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/08/2009) Marie Steyn DOVES Port Elizabeth 041 365 5399 BRIEL, Johannes Hendrik. Tragies +08 Aug 2009. Ouers. Begrafnisdiens Vrydag 28 Aug 2009 15:00 Evangelisasie-sentrum, Cotswold. Van Stadensrivier NG Kerk-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 27/08/2009) Jan Ackerman Martin Funerals 041 585 2521 HUMAN, Anna (n e BAM). 17/04/1924 - 25/08/2009. Ds Piet HUMAN en dogters Ansa en Trixa, suster van Wouter, Esther, Cecile en Erica.
5 Gedenkdiens Vrydag 28 Aug 2009 09:30 Valleihof Ouetehuis, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 27/08/2009) J T Schooling Kirkwood 042 230 0508 / 082 718 2717 STANDER, Frederik Serfontein (Freek). +Maandag 24 Aug 2009. Eggenote Rosamund, kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Vrydag 28 Aug 2009 11:00 Hervormde kerk, A D Keetstraat, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 27/08/2009) Jan Ackerman, Martin Funerals 041 585 2521 STEENBERG, Nicolas Jacobus. +Dinsdag 25 Aug 2009. Eggenote, kinders. Begrafnisdiens Vrydag 28 Aug 2009 15:00 NG Gemeente Oos, UItenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 27/08/2009) Ken du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349 Hester Marx Loerie 2a.
6 Re: Gee bietjie erkenning Posted by: "Dik groenhuizen" dikgroenhuizen Tue Sep 1, 2009 6:25 am (PDT) Hallo allemaal Juist Pieter , een klein bedankje moet en zo hoort het, ook een berichtje of het antwoord goed is of niet goed is. Dit geeft ook voldoening voor die iemand die voor je gezocht heeft. Dit probleem van geen fatsoen en ondankbaarheid is niet alleen in Zuid-Afrika bij SAG, maar ook in Nederland en Belgi bij mailgroepen! Veel mensen denken alleen aan ikke-ikke-ikke, als ik maar een goed antwoord heb, maar geen bedankje of berichtje, heel onfatsoenlijk! Regel op mailgroep van mij: Geef even een reaktie op het gegeven antwoord en een bedankje voor de gegeven hulp op uw bericht, kleine moeite toch?
7 ? Doopboeken van Vriendelijke groeten Dik Groenhuizen Beekbergen / Nederland --- On Mon, 8/24/09, Pieter du Venage wrote: From: Pieter du Venage Subject: [SA-Gen] Gee bietjie erkenning To: Date: Monday, August 24, 2009, 6:53 PM Beste lyslede Die genealogiese mededeelsaamheid van baie lede is verstommend. Hulle gee al hulle data wat gevra word, gebruik hulle eie tyd om al die inligting op te soek, en gee noukeurig die bronne aan. Baie dankie aan hierdie groepie persone. Heel dikwels sien mens dat daar nie enige dank of erkenning gegee word deur die ontvanger nie. Dalk gebeur dit van die lys af, maar dit is meesal nie my eie ervaring nie.
8 Plaaslike lede en mense van oorsee doen dikwels nie die moeite om eers terug te antwoord nie. Ek sal voortaan net inligting gee waar die versoek spesefiek aan my gerig word. Daar is geen sin daaraan om lid van die lys te wees as inliting en moeite net in een rigting vloei nie. Wat kos dit nou om op 'n e-pos te antwoord? Of om net dankie te s ? Groete Pieter du Venage 3. [Koerant] Kouga Express (Oos-Kaap) 27 Aug 2009 Posted by: "P Marx" Tue Sep 1, 2009 9:17 am (PDT) Sterfgeval COX, June Noreen. 26/01/1940 - 23/08/2009. Husband Basil, sons Roland & Brett. Service Thursday 27 Aug 2009 11:00 Jeffreys Bay Baptist Church, Jeffeys Bay.
9 (Kouga Express 27/08/2009) Hester Marx Loerie 4. [KOERANT]BEELD-LIEBENBERG Sakkie [62] Posted by: "TEIR Elizabeth" kerrieborrie Tue Sep 1, 2009 9:40 am (PDT) 8-jarige verloor oupa op dieselfde pad waar ouers verongeluk 2009-09-01 09:19 Gloria Edwards Skaars drie maande nadat 'n agtjarige meisie van Potchefstroom in Noordwes albei haar ouers in 'n motorongeluk verloor het, moes sy haar oupa ook aan die dood afstaan toe hy op dieselfde pad verongeluk het. Beeld het in Junie berig hoe paramedici van ER24 Kylie Barnard op 'n draagbaar na haar ouers se dubbel-begrafnis geneem het nadat sy haar been gebreek het in die ongeluk waarin haar ouers, Basjan (42) en Ninnie (38), dood is.
10 Di ongeluk het reg voor mev. Barnard se ouers se plaas, wat skuins oorkant hul eie is, op die N12-hoofweg gebeur. Mnr. Sakkie Liebenberg (62), mev. Barnard se pa, is Saterdagmiddag op dieselfde pad, enkele kilometer van waar sy dogter en skoonseun verongeluk het, dood toe die bakkie waarin hy gery het, gerol het. Mev. Yvonne van der Westhuizen, Liebenberg se ander dogter, het gister ges 'n gebarste motorband het veroorsaak dat haar pa beheer oor die bakkie verloor en dit toe gerol het. Sy het vertel haar pa, 'n boukontrakteur, was alleen in sy bakkie op pad huis toe nadat hy werkers afgelaai het, toe die ongeluk omstreeks 17:15 oorkant die Danie Theron-monument gebeur het.