Transcription of .co.za | vir die LIEFDE LAND | ntk co
1 | opDIEREGESONDHEIDU itgewer:VKB LandbouRedakteur:Hannelie Cronj Eindredakteur:Koos Janse van RensburgOntwerp en Uitleg:Ryno Steyn (VKB)Taalversorging:Lize | vir die LIEFDE van die LAND | | 2 |Junie 2016 Julie 2016 Die w reld het in die laaste dekades baie klein geword. Dit is geensins snaaks vir besigheidsmanne en -vroue om binne n paar dae in verskeie kontinente vergaderings by te woon nie. Boere ding mee in n globale mark, waar in- en uitvoere meer en meer algemeen word, waar vee kruis en dwars oor die land heen gekoop, verkoop en vervoer word, waar kompetisie sterk, uitdagings baie en moontlikhede onbeperk hierdie sosio-ekonomiese klimaat moet jy as boer op jou voete kan dink en jou boerdery as n besigheid bestuur.
2 Daarmee bedoel ek nie dat n mens voeling moet verloor met die vreugde, natuurliefde en wonderlike leefwyse wat boerdery bied nie. Inteendeel, n suksevolle boerdery bied n mens juis m r geleentheid om vreugde daaruit te doel van die veeboer moet wees om optimaal winsgewend te boer op n volhoubare teendeel van bogenoemde stelling sal wees om maksimaal in plaas van optimaal te wil boer. Dit kom egter teen n prys dis nie volhoubaar nie. Wanneer jy die maksimum jaar na jaar uit jou kudde, jou plaas en jou omgewing wil put, gaan jou hulpbronne opraak en gaan jy eventueel opeindig in n situasie waar jou winsgewendheid ver onder die optimale kerf l.
3 Nou hoe omskep n veeboer sy boerdery in n wins-produserende besigheid? Die antwoord is KUDDEBESTUUR. As veeboer is jou kudde die hartklop van jou boerdery. Die kern van jou besigheid, wat gesond, funksioneel en produserend moet wees. n Veeboerdery rus op drie bene: Bestuur, dier en hierdie drie faktore in harmonie saamwerk, hardloop jou veeboerdery soos n geoliede masjien. Omgewingsfaktore wat n invloed het op diereproduksie (en reproduksie) sluit onder andere die volgende in: voeding, temperatuur, re nval en humiditeit, ekto-en endoparasiete, siekte, wind, besoedeling, geraas, barometriese druk, sonstraling en eerste belangrike stap in jou bestuursplan moet wees om met n dier en n ras te boer wat die beste aangepas is by jou omgewing.
4 Die dier waarmee jy boer moet aangepas wees om die uitdagings van jou spesifieke omgewing die beste te kan teenstaan (en die beskikbare hulpbronne te kan benut) om gevolglik optimaal te produseer. Nou wanneer is n dier aangepas ? Daar is vyf eenvoudige maatstawwe om te bepaal of jou kudde aangepas is al dan nie, naamlik:1. Minimale verlies in liggaamsmassa gedurende blootstelling aan stress2. Ho vrugbaarheid/reproduksiestatus3. Goeie weerstand teen siektes4. Min sterftes en 5. Langslewendheid. Kuddebestuur is n omvattende woord wat verwys na alle besluite en aksies vanaf die boer se kant ten opsigte van die kudde.
5 Belangrike punte wat aangespreek moet word in n goeie bestuursprogram sluit in:Kuddebestuurdie sleutel tot suksesDieregesondheid | 3 |Junie Julie 20161. Kuddegesondheid. n Goeie kuddegesondheidsplan sluit alle behandelings in soos enting, ontwurming, dip, vitamiene- en minerale-behandeling, n siektebeheer-protokol vir belangrike siektes, biosekuriteit, analise van data soos post mortem-verslae en vele Vrugbaarheid. Kern hiertoe is seleksie van vervangings- vroulike diere in die kudde, dragtigheidstatus en bestuur van nie-dragtige diere, vrugbaarheidstoetse van manlike diere, toetsing vir geslagsiektes en kennis van kuddestatus ten opsigte van hierdie siektes en sinchronisasie- en KI-programme.
6 3. Voeding. As n ekstensiewe veeboer boer jy met gras die vee is bloot die fabriek wat jou produk verwerk tot n bemarkbare produk (byvoorbeeld vleis of wol). Weidingbestuur is van uiterse belang vir volhoubare produksie. Drakragbepaling en voerbeplanning is noodsaaklik vir suksesvolle Rekordhouding. Kuddebestuur begin by die insameling van inligting. Feitlik geen konstruktiewe besluite kan geneem word sonder inligting nie. Onthou: WIE NIE MEET NIE, SAL NIE WEET NIE! Doelwitte moet in n boerdery gestel word en sonder rekordhouding kan daar nie bepaal word of doelwitte bereik is of nie.
7 Daar is baie doeltreffende hulpmiddels soos rekenaarprogramme wat rekordhouding vergemaklik en Bemarking. Hierdie is n afdeling wat baie afgeskeep word en boere kan met beplanning en taktiese bemarking van produkte dikwels beter pryse ontvang as wat hulle tans word sterk aanbeveel dat van deskundiges, soos veeartse, vee- en voedingskundiges gebruik gemaak word om jou kuddebestuurprogram te optimaliseer. Effektiewe bestuur van jou kudde is inderdaad die sleutel tot sukses. En moenie moedeloos word of afgeskrik wees as jou boerdery ver van optimaal af is nie; dit beteken jy het geleentheid vir groei en verbetering!
8 N Nuttige wenk is om klein maar definitiewe stappe te neem. Stel doelwitte en voornemens en hou daarby. Onthou, dit maak nie saak hoe stadig jy vorentoe beweeg nie, jy moet net nooit stilstaan nie! Neem daardie eerste tree en omskep jou veeboerdery in n nalatenskap vir die geslagte wat Kronieke 31: 21 In alles wat hy onderneem het, het hy met sy hele hart gevra na die wil van God, en daarom was hy S. FronemanTe. 082 819 sleutel tot suksesBayopet Flea and Tick CollarsVir die beheer van bosluise en vlooie op klein, medium en groot honde, sowel as katte.
9 Beproefde doeltre endheid tot en met 8 weke. 1 Spesiale veiligheidsmeganisme ingebou vir katte en klein hondjies wat breek met oormatige trekkrag, om sodoende versmoring te voorkom. Maak die halsband om die dier se nek vas deur die punt van die band deur die gespe te skuif, sodat daar twee vingerspasies tussen die nek en band is. Sny die oortollige stuk halsband af. Bayopet Bacdip PlusBeheer bosluise en vlooie op honde en klein bosluise op perde en vullens. Gereelde behandeling van die honde op dieselfde perseel is noodsaaklik vir e ektiewe bosluis en vlooibeheer.
10 Mag gebruik word op dragtige, lakterende en jong diere, selfs weekoue hondjies. Secta Insecticidal ShampooInsekdodende sjampoe wat bosluise en vlooie op honde en katte beheer. Herhaal sjampoe weekliks indien nodig. Word ook aanbeveel dat troeteldiere se slaap area met Bayopet Tick and Flea Powder behandel Tick and Flea PowderBeheer bosluise en vlooie op honde, hondjies, katte en katjies. Bestuif die pels van honde en katte en vryf deeglik in. In geval van ernstige bosluis en vlooibesmetting, behandel elke vier dae, andersins weekliks. P rfekte Dieresorgvan die band deur die gespe te skuif, sodat daar twee vingerspasies tussen die nek en band is.