Example: confidence

WERK OM 'N SKOON EN GESONDE GEMEENSKAP TE BOU - …

werk OM 'N SKOON EN GESONDE . GEMEENSKAP TE BOU. 'n Inligtingsboekie ter ondersteuning van gemeenskapspogings om besoedeling van hul nedersettings te beperk Ons bly almal stroomaf! Die Departement van Waterwese en Bosbou HOE OM DIE HOOF OORSAKE. VAN BESOEDELING TE VIND. Hierdie dokument Sosiale Fisiese Institusionele verduidelik Bewustheid Stukkende vragmotor Geen geld Opvoeding Stukkende pype Die hoof Slegte instandhouding oorsake van Houding Stukkende besoedeling riolering Slegte Oningeligtheid Geen dienste kommunikasie Soorte Besoedeling Rioolvuil Stormwater Afvalwater Vaste afval Waar kom hierdie besoedeling vandaan OPLOSSING VAN DIE BESOEDELINGSPROBLEEM. Waarom? Hoe jy hierdie probleem kan oplos 2. Die voorblad wys wat ons almal weet maar soms vergeet: dat ons almal deur besoedeling geraak word.

Ons bly almal stroomaf! Die Departement van Waterwese en Bosbou 'n Inligtingsboekie ter ondersteuning van gemeenskapspogings om besoedeling van hul nedersettings te beperk

Tags:

  Werk, Gemeenskap, Werk om n skoon en gesonde gemeenskap, Skoon, Gesonde

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Advertisement

Transcription of WERK OM 'N SKOON EN GESONDE GEMEENSKAP TE BOU - …

1 werk OM 'N SKOON EN GESONDE . GEMEENSKAP TE BOU. 'n Inligtingsboekie ter ondersteuning van gemeenskapspogings om besoedeling van hul nedersettings te beperk Ons bly almal stroomaf! Die Departement van Waterwese en Bosbou HOE OM DIE HOOF OORSAKE. VAN BESOEDELING TE VIND. Hierdie dokument Sosiale Fisiese Institusionele verduidelik Bewustheid Stukkende vragmotor Geen geld Opvoeding Stukkende pype Die hoof Slegte instandhouding oorsake van Houding Stukkende besoedeling riolering Slegte Oningeligtheid Geen dienste kommunikasie Soorte Besoedeling Rioolvuil Stormwater Afvalwater Vaste afval Waar kom hierdie besoedeling vandaan OPLOSSING VAN DIE BESOEDELINGSPROBLEEM. Waarom? Hoe jy hierdie probleem kan oplos 2. Die voorblad wys wat ons almal weet maar soms vergeet: dat ons almal deur besoedeling geraak word.

2 Die afval wat een nedersetting in die water laat beland, vloei stroomaf en benadeel mense in ander nedersettings. Om hierdie probleem die hoof te bied, kos die land geld, en dit raak ons almal. Wil jy water gebruik wat deur ander mense se afval besoedel is? Gee jy om dat ander gemeenskappe deur jou afval benadeel word? Hierdie boekie help om te wys hoe ons die hoof oorsake van besoedeling in ons gemeenskappe kan bepaal en hoe ons almal kan help om water - die kosbare bron van lewe - veilig en gesond te maak vir ons en vir komende geslagte. ONS KAN HIERDIE PROBLEEM DIE. HOOF BIED NET DEUR. SAAM TE werk . Die doel van hierdie boekie Hierdie boekie is deur die Departement van Waterwese en Bosbou (DWB) saamgestel om gemeenskappe te help om te bepaal - Wat waterbesoedeling is Watter probleme dit kan veroorsaak Hoe ons kan saamwerk om die oorsake van waterbesoedeling in ons gemeenskappe te bepaal En hoe ons almal kan saamwerk om 'n einde aan daardie besoedeling te maak.

3 3. INLEIDING. Ons het almal water nodig om te lewe. Ons In baie dele van ons land kom daar egter al het water nodig om te drink, kos te maak en hoe meer besoedeling en benadeling van wasgoed te was, en vir sanitasie. Ons het ons waterhulpbronne voor. Baie besoedeling water nodig om groente te kweek en om vee word veroorsaak deur die afval wat ons in aan te hou. Water is nodig vir die myne, die ons daaglikse lewens produseer en in die nywerhede en die landbou, sodat hulle kan water laat beland. In nedersettings waar groei en meer werkgeleenthede kan skep. sanitasie- en vullisverwyderingsdienste nie behoorlik funksioneer nie of nie behoorlik Maar ons het nie net water nodig nie, ons gebruik word nie, kan die afval in nabygele . het SKOON water nodig. Vuil of besoedelde riviere en strome beland, wat dan besoedel water benadeel ons omgewing en maak ons word.

4 Siek, verhinder dat kinders behoorlik groei en vergiftig groente en lewende hawe. Vuil Riviere wat net in geringe mate besoedel water moet ook nog gesuiwer word voordat word, kan hulself SKOON maak. Maar wanneer ons dit kan gebruik. daar te veel afval is, kan die rivier homself nie op natuurlike wyse SKOON maak nie, en Omdat Suid-Afrika 'n land met 'n beperkte dan bly die water besoedel. Dit beteken dat hoeveelheid water is, en omdat dit so duur die volgende GEMEENSKAP wat langs die rivier is om vuil water te suiwer, moet ons almal dit woon, besoedelde water gaan kry, en die versigtig gebruik. volgende een, en die volgende een al langs die rivier af. Ons Grondwet s ons het die reg om in 'n GESONDE omgewing te lewe, en om ons En wanneer dit gebeur, ondervind mense in waterhulpbronne - ons riviere, damme en al die nedersettings gesondheidsprobleme boorgate - SKOON te hou, is een van die en kan hulle selfs daarvan doodgaan.

5 Dit belangrikste maniere om seker te maak dat raak veral kinders en bejaardes. Die meeste dit gebeur. van ons algemene siektes, soos maagprobleme, diarree, cholera, buiktifus en Die Regering en die plaaslike owerhede is vel- en oogsiektes, is die gevolg van daarvoor verantwoordelik om seker te maak besoedelde water en swak sanitasie. dat ons basiese toegang tot water het, maar ons almal is daarvoor verantwoordelik om In belang van ons almal, in belang van die seker te maak dat ons help om daardie water gesondheid van ons gemeenskappe en ons SKOON te hou. omgewing, moet Suid-Afrika se water beskerm word. 4. OORSAKE VAN BESOEDELING. Waterbesoedeling in digbevolkte gebiede kan deur baie dinge veroorsaak word. Ons moet uitvind wat waterbesoedelingsprobleme in nedersettings veroorsaak, sodat die gemeenskappe daardie probleme kan oplos.

6 Die oorsake van hierdie probleme kan maatskaplik (mense se gedrag) of fisies (dinge wat ons kan sien) of institusioneel (wat die plaaslike owerheid doen) wees. Die meeste besoedeling word deur al drie hierdie probleme saam veroorsaak. En die meeste besoedelingsprobleme word die maklikste opgelos wanneer die GEMEENSKAP en die plaaslike owerheid saamstem oor presies wat die oorsake is. Fisiese probleme Institusionele probleme Dit is die dinge wat ons normaalweg kan sien, Dit is die probleme wat deur die plaaslike owerheid soos wanneer daar nie vullisblikke of toilette veroorsaak word. Plaaslike owerhede is daarvoor is nie, of wanneer dit nie goed werk nie, of verantwoordelik om water en sanitasiedienste wanneer die fasiliteite vir die verwydering van aan gemeenskappe te verskaf.

7 Maar hulle is vullis stukkend is. Hierdie fasiliteite is dinge dikwels nie in staat om dienste aan ons te lewer soos stormwaterpype, rioolpype of nie of om dit behoorlik in stand te hou nie. vullisvragmotors. Fisiese probleme hou dikwels Gevolglik ontstaan daar institusionele probleme met maatskaplike en institusionele probleme as die plaaslike owerheid nie genoeg geld het verband, byvoorbeeld wanneer die plaaslike om vullis so dikwels te verwyder as wat nodig is owerheid nie sy vragmotors kan herstel nie of nie, of om vir ons genoeg swart plastieksakke te wanneer die vullisverwyderingsdienste deur gee om ons vullis in te plaas nie, of wanneer hy sommige mense beskadig word (vandalisme). nie personeel het om dienste te installeer nie of as hy nie weet watter dienste ons nodig het nie.

8 Maatskaplike probleme Maatskaplike probleme is probleme wat uit ons optrede voortspruit. Water en toiletfasiliteite kan misbruik word as gevolg van 'n gebrek aan Kassie 1. bewustheid en opvoeding. Baie mense Wat is weet nie dat die misbruik van fasiliteite waterbesoedeling gesondheidsprobleme kan veroorsaak en ons uit nedersettings? langtermynoorlewing kan bedreig nie, en andere reken dit is die regering se taak om ons omgewing SKOON te hou. Werkloosheid en armoede kan Water word besoedel wanneer die beteken dat die beskerming van ons afval wat ons in ons daaglikse lewens waterhulpbronne vir ons minder belangrik is as produseer, in die water beland. Dit ons dag-tot-dag-oorlewing. kan veroorsaak dat die water - - minder geskik is vir die doeleindes waarvoor ons dit gewoonlik gebruik - skadelik of potensieel skadelik is vir ons welsyn, gesondheid of veiligheid - skadelik of potensieel skadelik is vir die diere en plante wat daarvan afhanklik is.

9 5. TIPES BESOEDELING. Daar is vier tipes afval in nedersettings - vaste afval, afvalwater, stormwater en rioolvuil. Enige van hierdie afval kan waterbesoedeling veroorsaak, maar wanneer dit gekombineer word (soos wat dikwels in nedersettings gebeur), vorm hulle 'n baie groter risiko vir waterhulpbronne en vir gemeenskappe se gesondheid en welsyn. Vaste afval: Dit is afval soos vullis en ou voedsel wat in die straat gegooi word, of huishoudelike vullis wat in die straat of rivier gegooi word. Vaste afval lok vlie , wat siektes veroorsaak, maar verstop ook riviere sodat hulle nie hulself kan skoonmaak nie. Afvalwater: Dit is vuil waswater wat in die rivier of straat weggegooi word en dan wegspoel tot in nabygele strome wanneer dit re n. Vuil waswater bevat bakterie , of klein organismes wat 'n mens kan siek maak, en chemikalie wat dit duurder maak om die water te suiwer sodat dit gedrink kan word.

10 Rioolvuil: Dit kom van lekkende toilette of putlatrines, of van stukkende of verstopte rioolpype. Dit bevat ook bakterie wat ons kan siek maak, en dit kan ook chemikalie bevat wat dit duur maak om die water te behandel. Stormwater: Stormwater is re nwater wat grond, vullis en ander afvalmateriaal tot in riviere en strome spoel. Ons sien hierdie probleem dikwels in landelike gebiede waar vlak putlatrines oorloop tydens swaar re n. Klein lewende organismes soos kieme in rioolvuil en chemikalie in waswater kan in enige van hierdie tipes besoedeling voorkom. Hoewel ons dit nie kan sien nie, kan dit mense en diere baie siek maak en groente en selfs die grond waarin dit gekweek word, vergiftig. 6. Water behandeling is duur Mense word siek Gevolge Oorsake Stormwater Vaste afval Afvalwater Rioolvuil 'n PROBLEEMBOOM 7.