Example: stock market

2006 Sociale Wetenskappe Grade 4 - Primary School

TYDSDUUR: 45 minute Kopiereg Bladsy 1 Sosiale Wetenskap Graad 4 Welkom by Conquesta se Sosiale Wetenskap Olimpiade. Ons vertrou dat jy dit baie sal geniet, en baie sal leer, terwyl jy lees en die vrae beantwoord. Nadat jy die inligting en die vrae noukeurig bestudeer het, moet jy n keuse maak. Daarna moet jy besluit watter een van die antwoorde mees korrek is, en die ooreenstemmende blokkie op die antwoordblad met n potloodkruisie merk. Wanneer jy die hele olimpiade voltooi het en die antwoorde gekontroleer het, moet jy die blokkies met n skerp, donker potlood inkleur. Jagters in Europa Boomskuite Byle Pyl en boog Mak hondeVis-vangtoestelle10 000 JAAR GELEDEM oderne mens (Homo sapiens) Eerste boereEerste plaas-gewasse Eerste plaasdiere Eerste dorpiesSekels (Internasionale Meervoudige-keuse Prim re Skool Olimpiades Gev.)

Conquesta 2006 Sosiale Wetenskap – Graad 4 © Kopiereg Bladsy 2 habilis 1. Wie het eerste vuur beheer? (a) Homo Habilis (b) Cro Magnon-mens

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of 2006 Sociale Wetenskappe Grade 4 - Primary School

1 TYDSDUUR: 45 minute Kopiereg Bladsy 1 Sosiale Wetenskap Graad 4 Welkom by Conquesta se Sosiale Wetenskap Olimpiade. Ons vertrou dat jy dit baie sal geniet, en baie sal leer, terwyl jy lees en die vrae beantwoord. Nadat jy die inligting en die vrae noukeurig bestudeer het, moet jy n keuse maak. Daarna moet jy besluit watter een van die antwoorde mees korrek is, en die ooreenstemmende blokkie op die antwoordblad met n potloodkruisie merk. Wanneer jy die hele olimpiade voltooi het en die antwoorde gekontroleer het, moet jy die blokkies met n skerp, donker potlood inkleur. Jagters in Europa Boomskuite Byle Pyl en boog Mak hondeVis-vangtoestelle10 000 JAAR GELEDEM oderne mens (Homo sapiens) Eerste boereEerste plaas-gewasse Eerste plaasdiere Eerste dorpiesSekels (Internasionale Meervoudige-keuse Prim re Skool Olimpiades Gev.)

2 1998) Conquesta, Posbus 99, Kloof, 3640, Suid-Afrika * Foon: (031) 764-1972 Faks: (031) 764-0074 * E:Pos adres: Figuursneewerk HoringnaaldeGrottekeninge JuwelierswareGenaaide klere Neanderdalmens (Homo sapiens) Boorders Skrapers Latere handbyleGrotbeer-towerkunsEerste begrafnisse Hutte in grotte 100 000 JAAR GELEDE MIDDEL-STEENTYDPERKH oring-speerpunte HarpoeneSpieswerpersTente van mammoetbeendere Lemme Graveer-naalde Skrapers Cro-Magnon mens (Homo sapiens) 40 000 JAAR GELEDE LATERE STEENTYDPERKC onquesta 2006 Sosiale Wetenskap Graad 4 Kopiereg Bladsy 2 1. Wie het eerste vuur beheer? (a) Homo Habilis (b) Cro Magnon-mens (c) Moderne mens (d) Eerste Homo Sapiens 2. Wie was eerste om eenvoudige ruwe gereedskap te gebruik?

3 (a) Homo habilis (b) Eerste Homo (c) Homo erectus (d) Eerste Homo sapiens 3. Wie was eerste om kunswerk te verrig? (a) Eerste Homo (b) Moderne mens (c) Cro Magnon-mens (d) Neanderdalmens 4. Wie was eerste om hulle dooies te begrawe? (a) Neanderdalmens (b) Cro Magnon-mens (c) Moderne mens (d) Eerste Homo sapiens 5. Wie was eerste om diere vir iets anders as kos te gebruik? (a) Neanderdalmens (b) Cro Magnon-mens (c) Moderne mens (d) Eerste Homo sapiens 6. n Naverwant aan die moderne mens, genaamd Homo erectus het in die .. (a) vroe Steentydperk geleef en het saad geplant. (b) vroe Steentydperk geleef en het gejag. (c) middel-Steentydperk geleef en het visgevang. (d) vroe Steentydperk geleef en het bolas gebruik. Bolas Mense het baie veranderinge ondergaan en baie vaardighede oor die laaste 2,5 miljoen jaar ontwikkel.

4 Die illustrasies op bladsy 1 en 2 wys wanneer die eerste mense geleef het en wat hulle gedoen het. Die illustrasies begin met die eerste mense onder en beweeg na die mense wat omtrent 10 duisend jaar gelede geleef het. Hoe weet ons dit? Spesiaal opgeleide mense vind fossiele. Die oudste fossiele is in die diepste rotslae en die nuweres bo. VROE STEENTYDPERK250 000 JAAR GELEDE 500 000 JAAR GELEDE 1 MILJOEN JAAR GELEDE Eerste Homo sapiens Eerste gebruik van vuurOlifantjagteSkilfergereedskapHoutspi ese Eerste hand-byle Gereedskap van spoelklippe TakskuilingsOudste gereedskapAustralopithecusEerste Homo Homo habilis Homo erectus Handbyle Bolas


Related search queries