Example: tourism industry

2014 Afrikaans Taal 2 gr 3 - conquestaolympiads.com

TYDSDUUR: 60 minute Kopiereg Bladsy 1 Afrikaans 2 (Eerste Addisionele Taal) Graad 3 Welkom by ons Conquesta Olimpiade. Lees al die vrae noukeurig. (Onderwyserbystand word toegelaat deur die teks hardop uit te lees.) Jy moet besluit watter een is die regte antwoord vir elke vraag en dan n sirkel rondom (a), (b), (c) of (d) aan die regterkant van elke vraag trek. Jy mag net een antwoord vir elke vraag kies. Voorbeeld: Bome het (a) blars. (b) blaars. (d) blaare. Kyk na die prente en sinne, kies die woorde wat die beste pas, en omkring die korrekte antwoorde vir vraag 1 4. 1. Watter woord rym die beste met broek ?

TYDSDUUR: 60 minute © Kopiereg Bladsy 1 Afrikaans 2 (Eerste Addisionele Taal) – Graad 3 Welkom by ons Conquesta Olimpiade. Lees al die vrae noukeurig. (Onderwyserbystand word toegelaat deur

Tags:

  2014, Afrikaans, 2014 afrikaans

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of 2014 Afrikaans Taal 2 gr 3 - conquestaolympiads.com

1 TYDSDUUR: 60 minute Kopiereg Bladsy 1 Afrikaans 2 (Eerste Addisionele Taal) Graad 3 Welkom by ons Conquesta Olimpiade. Lees al die vrae noukeurig. (Onderwyserbystand word toegelaat deur die teks hardop uit te lees.) Jy moet besluit watter een is die regte antwoord vir elke vraag en dan n sirkel rondom (a), (b), (c) of (d) aan die regterkant van elke vraag trek. Jy mag net een antwoord vir elke vraag kies. Voorbeeld: Bome het (a) blars. (b) blaars. (d) blaare. Kyk na die prente en sinne, kies die woorde wat die beste pas, en omkring die korrekte antwoorde vir vraag 1 4. 1. Watter woord rym die beste met broek ?

2 (a) stoel (b) soek (c) doen (d) moet 2. Wat doen die man? (a) sneeu (b) spreeu (c) skreeu (d) meeu 3. Een bus maar twee (a) buste. (b) bussie. (c) buse. (d) busse. 4. Die hen l vyf (a) uiers. (b) eiers. (c) eier. (d) yers. (c) blare. (Internasionale Meervoudige-keuse Prim re Skool Olimpiades - Gev. 1998) Conquesta, Posbus 99, Kloof, 3640, Suid-Afrika Tel: (031) 764-1972 * Faks: (086) 637-7808 of (031) 764-0074 E-pos: * Webtuiste: VOORBEELD Vraestelle moet asseblief in STRENG NUMERIESE VOLGORDE volgens studente nommer teruggestuur word. As n student meer as een vak skryf, moet sy/haar vraestelle asseblief saamgehou word.

3 Baie dankie. Conquesta 2014 Afrikaans 2 (Eerste Addisionele Taal) Graad 3 Kopiereg Bladsy 2 Kyk na die prent. Omkring die korrekte antwoorde vir vraag 5 9. 5. n Robot het drie kleure: rooi, groen en (a) pers. (b) oranje. (c) blou. (d) wit. 6. Die stop by die rooi lig. (a) man (b) mamma (c) motor (d) maan 7. Daar is n in die lamppaal. (a) lig (b) lap (c) lit (d) lop 8. Die motorkar ry in die (a) stoep. (b) stroom. (c) skool. (d) straat. 9. Hoeveel motors is daar in die prentjie? (a) drie (b) een (c) twee (d) vier


Related search queries