Example: bachelor of science

2014 Wiskunde gr 2 - Primary School | Past Papers | Revision

TYDSDUUR: 40 minute Kopiereg Bladsy 1 Wiskunde graad 2 Welkom by ons Conquesta Olimpiade. Lees al die vrae noukeurig. (Onderwyserbystand word toegelaat deur die teks hardop uit te lees.) Jy moet besluit watter een is die regte antwoord vir elke vraag en dan n sirkel rondom (a), (b), (c) of (d) aan die regterkant van elke vraag trek. Jy mag net een antwoord vir elke vraag kies. Voorbeeld: 2 + 4 = (a) 7 (b) 8 (d) 24 Oom Sam het n melkboerdery. Ek geniet dit om plaas toe te gaan gedurende die skoolvakansie. Die koeie gaan elke dag om 4:30 na die melkstal om gemelk te word. Omkring die regte antwoorde vir vrae 1 7. 1. Daar is 68 koeie in die veld.

TYDSDUUR: 40 minute © Kopiereg Bladsy 1 (a) 11 Baie dankie. WiskundeGraad 2 Welkom by ons Conquesta Olimpiade. Lees al die vrae noukeurig. (Onderwyserbystand ...

Tags:

  Graad, Wiskunde, Graad 2

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of 2014 Wiskunde gr 2 - Primary School | Past Papers | Revision

1 TYDSDUUR: 40 minute Kopiereg Bladsy 1 Wiskunde graad 2 Welkom by ons Conquesta Olimpiade. Lees al die vrae noukeurig. (Onderwyserbystand word toegelaat deur die teks hardop uit te lees.) Jy moet besluit watter een is die regte antwoord vir elke vraag en dan n sirkel rondom (a), (b), (c) of (d) aan die regterkant van elke vraag trek. Jy mag net een antwoord vir elke vraag kies. Voorbeeld: 2 + 4 = (a) 7 (b) 8 (d) 24 Oom Sam het n melkboerdery. Ek geniet dit om plaas toe te gaan gedurende die skoolvakansie. Die koeie gaan elke dag om 4:30 na die melkstal om gemelk te word. Omkring die regte antwoorde vir vrae 1 7. 1. Daar is 68 koeie in die veld.

2 25 koeie sluit by hulle aan. Dan verlaat 6 koeie die veld. Hoeveel koeie is daar nou in die veld? (a) 76 (b) 85 (c) 87 (d) 89 2. Daar staan 15 koeie onder n boom. Hoeveel ore kan ek sien? (a) 30 (b) 13 (c) 24 (d) 36 3. Die vetste koei weeg 95kg. Die ligste koei weeg 76kg. Wat is die verskil in hul gewig? (a) 29kg (b) 25kg (c) 19kg (d) 21kg (c) 6 (Internasionale Meervoudige-keuse Prim re Skool Olimpiades - Gev. 1998) Conquesta, Posbus 99, Kloof, 3640, Suid-Afrika Tel: (031) 764-1972 * Faks: (086) 637-7808 of (031) 764-0074 E-pos: * Webtuiste: Vraestelle moet asseblief in STRENG NUMERIESE VOLGORDE volgens studente nommer teruggestuur word. As n student meer as een vak skryf, moet sy/haar vraestelle asseblief saamgehou word.

3 Baie dankie. VOORBEELD Conquesta 2014 Wiskunde graad 2 Kopiereg Bladsy 2 4. Watter horlosie dui die tyd aan wanneer die koeie elke dag na die melkstal gaan? (a) (b) (c) (d) 5. Hoeveel minute is daar in n uur? (a) 24 (b) 365 (c) 60 (d) 7 6. Kies die regte volgorde vanaf die begin van die jaar volgens die almanak. (a) Kersfees, Julie vakansie, Nuwejaars-dag, Jeugdag (b) Nuwe-jaarsdag, Jeugdag, Julie vakansie, Kersfees (c) Nuwe-jaarsdag, Kersfees, Jeugdag, Julie vakansie (d) Julie vakansie, Nuwe-jaarsdag, Jeugdag, Kersfees 7. 21 dae = weke. (a) 24 (b) 3 (c) 365 (d) 12 Die koeimelk word in n vragmotor gelaai en na die melkery geneem.

4 Kyk na die melkwa. Die agterkant het n spesiale vorm. Omkring die regte antwoorde vir vrae 8 + 9. 8. Watter vorm is die agterkant van die vragmotor? (a) vierkant (b) silinder (c) kubus (d) vlie r 9. Ons s hierdie vragmotor vervoer 36 000 melk. (a) uur (b) kilometer (c) sentimeter (d) liter 12 11 10 9 8 7 6 5 4 3 2 1 12 11 10 9 8 7 6 5 4 3 2 1 12 11 10 9 8 7 6 5 4 3 2 1 12 11 10 9 8 7 6 5 4 3 2 1


Related search queries