Example: stock market

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4

AOO Kwartaal 2: Huistoe-neem pakket Afrikaans Eerste Addisionele taal Graad 4 AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2 Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans EAT Kwartaal 2 Graad 4 Week 9-10 Skakel met onderrig en assesseringsplan Hersiening en konsolidasie van werk soos uiteengesit in Onderrigplan vir Gr 4 Afr EAT, Tweede Kwartaal. Taalaspekte word ge ntegreer. Inleiding Aktiwiteite vol pret sluit die volgende in: Woordwegkruipertjie Woordkrabbel Woordbingo Vul woorde in wat ontbreek Raaisels Konsolidasie Leerders bou voort op luister-, leesbegrip- en skryfvaardighede.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4 . AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2 Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans EAT Kwartaal 2 Graad 4 Week 9-10 Skakel met onderrig–en assesseringsplan Hersiening en konsolidasie van werk soos uiteengesit in Onderrigplan vir Gr 4 Afr EAT, ...

Tags:

  Afrikaans, Eerste, Addisionele, Taal, Graad, Afrikaans eerste addisionele taal graad

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4

1 AOO Kwartaal 2: Huistoe-neem pakket Afrikaans Eerste Addisionele taal Graad 4 AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 2 Kurrikulum Direktoraat: AOO Huistoe-neem pakket Vak Afrikaans EAT Kwartaal 2 Graad 4 Week 9-10 Skakel met onderrig en assesseringsplan Hersiening en konsolidasie van werk soos uiteengesit in Onderrigplan vir Gr 4 Afr EAT, Tweede Kwartaal. Taalaspekte word ge ntegreer. Inleiding Aktiwiteite vol pret sluit die volgende in: Woordwegkruipertjie Woordkrabbel Woordbingo Vul woorde in wat ontbreek Raaisels Konsolidasie Leerders bou voort op luister-, leesbegrip- en skryfvaardighede.

2 Maak n punt daarvan om oop vrae (met geen regte of verkeerde antwoorde dit is slegs die reaksie van die leerder op die vraag wat tel) aan leerders te stel. Sodoende word geleentheid vir leer geskep. Beloon kreatiewe/uit die boks response. Navorsing: Lees na hieroor .. Digitale bronne: AKTIWITEITE VIR DIE ONDERWYSER VAARDIGHEDE (WAT ek gaan onderrig / begelei / ondersteun ..) ONDERRIGMETODOLOGIE / BENADERING (HOE ek gaan onderrig / begelei / ondersteun ..) Hulpbronne / LOOM (WAT ek gaan gebruik om te onderrig / begelei / ondersteun ..) Luister en Praat 1. Volg instruksies noukeurig wat gepaard gaan met elk van die aktiwiteite.

3 2. Die leerder reageer op vrae. Werkblad Lees en Kyk 1. Soeklees en vluglees: identifiseer en onderstreep nuwe uitdagende woorde. Skryf dit in die persoonlike woordeboek. 2. Bespreek die woordeskat aangespreek bv. WYS na die woord; DEMONSTREER die woord met n gepaste aksie; bespreek die BETEKENIS van die woord en gebruik dit daarna in n SIN. Werkblad Skryf en Aanbied Skryf antwoorde neer op vrae soos aangedui. Werkblad Taalstrukture en Konvensies Werk met sinne Woordorde Spelling en punktuasie Leestekengebruik in sinne Woordeskat Werkblad AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 3 AKTIWITEITE VIR DIE OUER Soos hierbo aangedui.

4 Volg asseblief riglyne soos bo vermeld eksplisiet. Bronne: herwonne kartondose geknip om flitskaarte te vorm vir woordeskat, woordeboek, leerder se persoonlike woordeboek AKTIWITEITE VIR DIE LEERDER Leerderaktiwiteite: 1. Interpreteer die instruksieteks vir elk van die aktiwiteite. 2. Bespreek woordeskat. 3. Beantwoord vrae. AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 4 Week 9-10 Aktiwiteit 1: Woordwegkruipertjie SOEK DIE WOORDE Die woorde onder is in die blok versteek. Hulle verskyn dwars, af en skuins. Kan jy al 26 vind? agterlyf besluit bestudeer bewonder broodkrummels daagliks dadelik deksel dennenaalde dooie dophou fraai gaarmaak gril keer kloek kooi krag krioel krummels laf mak miergif Mierland mierplaas miervreter AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 5 Aktiwiteit 2: Woordkrabbel Die letters in die onderstaande woorde is deurmekaar.

5 Kyk of jy die korrekte woordorde kan vind. Skryf die woord in die spasies wat voorsien is: 1. iel _____ 11. grava _____ 2. kspo _____ 12. atah _____ 3. mose _____ 13. ylp _____ 4. krte _____ 14. wrke _____ 5. eksre _____ 15. obu _____ 6. frdy _____ 16. gna _____ 7. aman _____ 17. orwdo _____ 8. ivre _____ 18. dnrab _____ 9. obek _____ 19. autdm _____ 10. elre _____ 20. targa _____ AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 6 Aktiwiteit 3: Woordeskatbingo Troeteldiere B I N G O sjokolade brakkie hamster katteskou kanarie budjies vriend kat kattekwaad muise papegaai spanjoel X marmotte mossie goudvisse koeldrank vyand Yorkshire-terri r brood luislang worshond skaaphond Jack Russel konyne 1.

6 Voltooi: Daar word ges : n Hond is die mens se beste _____. 2. Watter vo l sing mooi? _____ 3. Watter soort vo l kan praat? _____ 4. Gee n voorbeeld van n sportjaghond. _____ 5. Gee n voorbeeld van n hond wat gebruik word vir werk. _____ 6. Vir watter troeteldier koop mens n oefenwiel as speelding? _____ 7. Wat is gif vir n hond; hy mag dit glad nie eet nie? _____ 8. Watter dier was heilig vir die antieke Egiptenare? _____ 9. Watter hond weeg minder as 4 kg, maar dink hy kan groot honde aanvat? _____ 10. Wat is nog n naam vir n hondjie? _____ 11. Gee een woord vir die stout gedrag van kinders.

7 Wenk: Die woord begin met die naam van n troeteldier wat snags rondsluip. _____ 12. Met watter troeteldier moet mens versigtig wees omdat hulle vinnig aanteel. _____ AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 7 Aktiwiteit 4: Skryf saam n gedig/rympie Voeg die rymwoorde in: Ou tante Viljioen Ou tante Viljoen sy woon in n (1) _____ sy het so baie kinders, sy weet nie meer wat om te (2) _____. Sy gee hulle pap sonder suijker of melk en jaag hulle bed toe met n latjie vir (3) _____. Koen Koen, maak reg my skoen. Ja, juffrou, dit sal ek (4) _____. Koen, maak jy hom sterk? Ja, juffrou, dit is my (5) _____. Koen, is my skoen al klaar?

8 Ja, juffrou, betaal my (6) _____. Koen, ek het geen geld by my nie. Juffrou, dan kan jy jou skoen nie kry (7) _____. Dag, Koen! Dag, juffrou sonder (8) _____. Voltooi: Hoe _____ hoe kwater. _____ kom ook in die kraal. Van die hand tot die _____ lewe. Ons gaan met _____ en stapper. Oop _____ speel. Bron: 2018 Laerskool Klasgids _____ Memorandum AOO KURRIKULUM DIREKTORAAT / 8 Aktiwiteit 2: Woordkrabbel 1. lei 2. skop 3. moes 4. trek 5. skree 6. dryf 7. maan/naam 8. vier 9. boek 10. leer/re l 11. vraag 12. haat 13. pyl 14. werk 15. bou 16. nag 17. woord 18. brand 19. datum 20. graat Aktiwiteit 3: Woordeskatbingo: leidrade 1.

9 Vriend 2. kanarie 3. papegaai 4. spanjoel 5. skaaphond 6. hamster 7. sjokolade 8. kat 9. Yorkshire-terri r 10. brakkie 11. kattekwaad 12. konyn Aktiwiteit 4: Skryf saam n gedig/rympie 1. skoen 2. doen 3. elk 4. doen 5. werk 6. maar 7. nie 8. skoen later Agteros tand dapper kaarte _____


Related search queries