Example: bachelor of science

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 ...

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE taal VRAESTEL 2 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8 Hierdie VRAESTEL bestaan uit 10 bladsye. PUNTE: 60 TYDSDUUR: 2uur AFRIKAANS FAL GRADE 8 NOVEMBER 2014 2 INSTRUKSIES: x Hierdie VRAESTEL bestaan uit TWEE afdelings. AFDELING A: Begriplees [30] AFDELING C: taal in konteks [20] x Volg die instruksies bo-aan elke afdeling. x Lees al die vrae versigtig voordat jy dit beantwoord. x Beantwoord al die vrae op die antwoordblad, nie op die VRAESTEL nie! x Begin elke afdeling op n nuwe bladsy. x Werk netjies en leesbaar. AFRIKAANS FAL GRADE 8 NOVEMBER 2014 3 AFDELING A BEGRIPLEES VRAAG 1 - TYDSKRIFARTIKEL Lees die onderstaande leesstuk aandagtig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg.

afrikaans eerste addisionele taal vraestel 2 taal en begrip junie 2014 memorandum graad 8 . afrikaans fal grade 8 november 2014 2 afdeling a: leesbegrip vraag antwoord punte vraag 1 - artikel 1 .1 onwaar √ – hy was blind in albei oë. √ 2

Tags:

  Addisionele, Taal, Vraestel, Addisionele taal vraestel

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 ...

1 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE taal VRAESTEL 2 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8 Hierdie VRAESTEL bestaan uit 10 bladsye. PUNTE: 60 TYDSDUUR: 2uur AFRIKAANS FAL GRADE 8 NOVEMBER 2014 2 INSTRUKSIES: x Hierdie VRAESTEL bestaan uit TWEE afdelings. AFDELING A: Begriplees [30] AFDELING C: taal in konteks [20] x Volg die instruksies bo-aan elke afdeling. x Lees al die vrae versigtig voordat jy dit beantwoord. x Beantwoord al die vrae op die antwoordblad, nie op die VRAESTEL nie! x Begin elke afdeling op n nuwe bladsy. x Werk netjies en leesbaar. AFRIKAANS FAL GRADE 8 NOVEMBER 2014 3 AFDELING A BEGRIPLEES VRAAG 1 - TYDSKRIFARTIKEL Lees die onderstaande leesstuk aandagtig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg.

2 Vingers wat sien 1. Louis Braille was n seuntjie van drie toe hy eendag in sy pa se werkswinkel n messie optel en daarmee begin werk. Sy pa was n saalmaker en hulle het in n klein dorpie naby Parys gewoon. Louis se hand het gegly en die messie het hom per ongeluk in die oog gesteek. Die wond het infeksie gekry en n rukkie daarna was hy in albei o blind. 2. Die dorpie se priester het vir die eensame seuntjie stories uit die Bybel voorgelees en die wondere van die natuur beskryf. Hy het vinnig geleer en toe hy sewe was, is hy by die gewone skool in die dorpie toegelaat. 3. Louis was baie intelligent, en al moes die ander kinders alles vir hom voorlees, was hy steeds EERSTE in sy klas. Maar na n ruk het hy ongeduldig begin raak. Moet iemand anders dan ltyd vir my lees?

3 Het hy keer op keer vir sy ouers gevra. 4. Op tien is hy na die Instituut vir Blindes in Parys. Uiteindelik kon hy self boeke lees, want daar was 14 boeke wat in vet, verhewe alfabetletters gedruk is. Alhoewel dit moeilik was om te lees, het Louis gou almal deurgelees. Daarna moes ander mense wat kon sien, maar weer vir hom voorlees. Hy was AFRIKAANS FAL GRADE 8 NOVEMBER 2014 4 verveeld en gefrustreerd. 5. Sonder boeke kan blindes nooit lees nie, het hy ges en begin wonder. Is daar nie n beter manier om boeke vir blindes te maak nie? Sy vinnige brein het dadelik begin dink aan n makliker alfabetstelsel vir blindes. 6. Op n dag het Louis n weermagsoffisier, kaptein Charles Barbier, ontmoet en van sy alfabetkode met verhewe dotjies gehoor. Die kaptein het n kode ontwerp waarmee boodskappe snags in die donker gelees kon word deur verhewe dotjies op karton met die vingers te voel.

4 Louis het geweet: d t is die sleutel tot die alfabet wat hy moet uitdink. Hy het dag en nag daaraan gewerk. Sy grootste ideaal was om n skrif te ontwikkel wat blindes kon lees. 7. Die hoof en personeel van die Instituut vir Blindes kon skaars glo dat n kind dit uitgedink het. Tog het die instituut die gebruik van die alfabet verbied. Die braille-skrif is eers in 1847 deur die instituut aanvaar. Louis het toe eers, 23 jaar later, erkenning vir sy wonderlike uitvinding gekry. 8. Louis Braille is in 1852 dood. n Borsbeeld is by die skool vir hom opgerig. Die Braille-alfabet is daarna oral in die w reld gebruik en vandag nog sien blindes met hulle vingers as hulle die braille-skrif lees. WOORDELYS werkswinkel work shop saalmaker saddle maker per ongeluk by accident eensame lonely ongeduldig impatient verhewe raised verveeld bored gefrustreerd frustrated weermagoffisier army officer ontwerp design boodskappe messages ontwikkel develop erkenning recognition uitvinding invention borsbeeld bust opgerig erected AFRIKAANS FAL GRADE 8 NOVEMBER 2014 5 VRAE: 1.

5 S of die volgende WAAR of ONWAAR is. Gee n rede vir jou antwoord. Louis Braille was blind in sy een oog nadat n mes hom in die oog gesteek het. Toe Louis sewe jaar oud was, het hy by n normale skool begin skoolgaan. lees. (4) 2. Watter WOORD s vir ons watter beroep Louis se pa beoefen het? (1) 3. Hoekom het Louis blind geword? Verduidelik in JOU EIE WOORDE wat met hom gebeur het. (2) 4. Kies die KORREKTE antwoord. Skryf slegs die NOMMER van die KORREKTE ANTWOORD neer. Die EERSTE persoon wat vir Louis stories voorgelees het, was: A n klasmaat. B sy fasiliteerder. C die dorpie se priester. Hoekom was Louis gou verveeld by die Instituut vir Blindes? A Hy het die 14 boeke wat in vet, verhewe letters gedruk is, gou deurgelees en niks meer gehad om te lees nie.

6 B Hy het nie maats daar gehad nie. C Hy kon nie self die spesiale boeke vir blindes lees nie. (2) 5. Vyf van die volgende antwoorde is KORREK. Watter een is NIE KORREK NIE? n Mens kan uit die volgende aanhaling uit die teks aflei dat Louis Braille baie slim en begaafd was. A baie intelligent B blindes sien met hulle vingers as hulle braille-skrif lees C vinnige brein D was hy EERSTE in sy klas E vinnig geleer F gou almal deurgelees (1) AFRIKAANS FAL GRADE 8 NOVEMBER 2014 6 6. Haal n voorbeeld van personifikasie uit die teks aan. (1) 7. Louis Braille het in n klein dorpie naby Parys gewoon. In watter LAND het hy gewoon? (1) 8. Pas die sinne in KOLOM B by die regte name, datums en plekke in KOLOM A Skryf SLEGS die NOMMER en LETTER van die KORREKTE antwoord neer.

7 MOET NIE DIE HELE SIN NEERSKRYF NIE! BV. - K KOLOM A KOLOM B Louis Braille A Louis Braille se pa. Charles Barbier B Die jaar waarin Louis Braille oorlede is. Blindes C Die jaar waarin die braille-skrif deur die Instituut aanvaar is. Braille D Sien met vingers. 1847 E Skrif vir blindes. 1852 F Die plek waar Louis Braille op driejarige ouderdom gewoon het. Instituut vir Blindes G n Weermag offisier wat n alfabetkode met verhewe dotjies ontwerp het. n Klein dorpie naby Parys H Plek waar mense wat nie kan sien nie , leer lees en skryf. I Die man wat n skrif vir blindes ontwikkel het, wat vandag nog w reldwyd gebruik word. (8) AFRIKAANS FAL GRADE 8 NOVEMBER 2014 7 VRAAG 2 Beantwoord die vrae deur na die volgende sketse te kyk. Hoeveel kolletjies word gebruik om die alphabet te vorm?

8 (1) Watter woord word gevorm uit al die kolletjies? (1) Noem twee woorde wat gevorm word deur kolletjies te gebruik? (2) Hoeveel kolletjies word gebruik om die letter G te vorm? (1) [25] Ek kan di sin lees, kan jy? AFRIKAANS FAL GRADE 8 NOVEMBER 2014 8 VRAAG 3 SPOTPRENT Kyk na die volgende spotprent en beantwoord dan die vrae wat gestel is. VRAE: Watter bewys is daar in die spotprent dat die kind nie kan lees nie? (1) Noem twee aktiwiteite wat die seun moontlik in sy vrye tyd beoefen. (2) Waarom s die pa dat die seun ekstra klasse nodig het?

9 (1) Hoe weet ons dat hy nog nie met die ekstra klasse begin het nie? (1) [5] TOTAAL AFDELING A: 30 AFRIKAANS FAL GRADE 8 NOVEMBER 2014 9 AFDELING B taal IN KONTEKS VRAAG 4 Verander die volgende sin in n vraag sodat die antwoord ja of nee is. Louis het altyd vir al die kinders stories vertel. (2) Veranderdie volgende sin in n vraag sodat die onderstreepte gedeelte die antwoord is. Die kaptein het n skrif vir soldate ontwerp. (2) VRAAG 5 Skryf die volgende sinne oor in die indirekte rede.

10 Begin elke keer soos aangedui. Die hoof van die Instituut s : Ons kan nie jou Braille skrif aanvaar nie . Die hoof van die Instituut s _____. (2) Louis vra: Hoekom is daar so min leesstof vir blindes? Louis het gevra _____. (2) VRAAG 6 Gee die intensiewe vorms van die woorde tussen hakies. Louis Braille was nog (jonk) _____ toe hy (blind) _____ geword het. (2) VRAAG 7 Herskryf die volgende sinne en vul die korrekte leestekens in. Die seuns Johan Wouter en Bongani bly in parys. (2) Sy naam is nico en hy koop elke dag piesangs appels en pere. (2) die groot vraag wat hy vra, is hoekom is die vrugte so duur (2) AFRIKAANS FAL GRADE 8 NOVEMBER 2014 10 VRAAG 8 Verbind die sinne in die blokkie met die voegwoord, soos aangedui.


Related search queries