Example: bachelor of science

AFRIKAANS HUISTAAL Graad 12 Hersieningsgids

1 AFRIKAANS HUISTAALG raad 12 om Hierdie Hersieningsgids te en -aktiwiteitetipiese eksamenVraeLeesbegrip, opsomming, taaLstrukture en -konVensies: vraestel 1die beantwoording Van die LeesbegripsVraagdie beantwoording Van die opsommingFokuspunte Vir taaLstrukture en -konVensiesJou taaLkurrikuLumoeFeninge: taaLstrukture en -konVensiesVoorbeeLdVraesteL 1 en memorandumLetterkunde: vraestel 2 Liter re aspekte/kenmerke Van po siewerkkaart om Vir po sie Voor te bereioeFening: gedigwenke Vir die benadering Van die roman en dramaVoorbeeLd Van n Liter re opsteLskryF: vraestel 3oeFeninge: vraestel Van die samesteLLersbronneLys31 VOORWOORDB oodskap van die Minister van Basiese Onderwys aan die Graad 12-leerders wat n tweede geleentheid gegun word matric (grade12) is perhaps the most important examination you will prepare for.

Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen in Graad 12 Afrikaans Huistaal voor te berei. Die Hersieningsgids is só saamgestel dat dit jou sal help om op jou eie vir die 3 vraestelle in afrikaans Huistaal voor te berei: Vraestel 1: taal in konteks; Vraestel 2: Letterkunde en Vraestel 3: skryf. Hierdie Hersieningsgids fokus op die

Tags:

  Afrikaans, Graad, Huistaal, Vraestel, Afrikaans huistaal, Vraestel 1, Afrikaans huistaal graad

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of AFRIKAANS HUISTAAL Graad 12 Hersieningsgids

1 1 AFRIKAANS HUISTAALG raad 12 om Hierdie Hersieningsgids te en -aktiwiteitetipiese eksamenVraeLeesbegrip, opsomming, taaLstrukture en -konVensies: vraestel 1die beantwoording Van die LeesbegripsVraagdie beantwoording Van die opsommingFokuspunte Vir taaLstrukture en -konVensiesJou taaLkurrikuLumoeFeninge: taaLstrukture en -konVensiesVoorbeeLdVraesteL 1 en memorandumLetterkunde: vraestel 2 Liter re aspekte/kenmerke Van po siewerkkaart om Vir po sie Voor te bereioeFening: gedigwenke Vir die benadering Van die roman en dramaVoorbeeLd Van n Liter re opsteLskryF: vraestel 3oeFeninge: vraestel Van die samesteLLersbronneLys31 VOORWOORDB oodskap van die Minister van Basiese Onderwys aan die Graad 12-leerders wat n tweede geleentheid gegun word matric (grade12) is perhaps the most important examination you will prepare for.

2 It is the gateway to your future; it is the means to enter tertiary institutions; it is your opportunity to pursue the career of your is not easy to accomplish but it can be done with hard work and dedication, prioritising your time and effort to ensure that you cover as much of the curriculum content as possible in order to be well-prepared for the cannot stress the importance and value of revision in preparing for the examinations. once you have covered all the content and topics, you should start working through the past examination papers, thereafter check your answers against the memoranda. if your answers are not correct, go back to the Mind the Gap (MTG) series and work through the content again. then retest yourself, and continue with this process until you get all the answers Bright getting exam ready booklet will allow you to do this in a systemic way.

3 It has been developed to assist you to achieve a minimum of 40% in the examinations if you work hard and follow the advice and guidance provided. i also urge you to continue with the next section in this booklet that deals with an additional 20%, which will ensure you have covered the basics required to achieve at least a 60% this valuable resource which has been developed especially for you. work hard, persevere, work every day, read and write every day to ensure that you are have faith that you can do this. remember suCCess depends on the second letter, u .best AM MOTSHEKGA, MPMINISTER OF BASIC EDUCATIONDATE:4 ACKNOWLEDGEMENTthe AFRIKAANS Home Language grade 12 revision booklet was developed by monica potgieter (senior education specialist), kobus Visagie (senior education specialist), and pierre Hanekom (senior education specialist) and willem ras (Chief education specialist Languages).

4 These officials contributed their knowledge, experience and in some cases, unpublished work which they have gathered over the years, for the development of this resource. the department of basic education (dbe) gratefully acknowledges these officials for their valuable time and knowledge in developing this resource for the children of our and logistical support was provided by: ms Zanele mkwanazi, ms nomsa twala, ms paulina Hlabiwa, ms Zwelandile ntsete and noko HOE OM HIERDIE Hersieningsgids TE GEBRUIKDie Hersieningsgids sal jou help om deeglik vir die Aanvullende, die Hersiene Seniorsertifikaat en die November Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen in Graad 12 AFRIKAANS HUISTAAL voor te berei. Die Hersieningsgids is s saamgestel dat dit jou sal help om op jou eie vir die 3 vraestelle in AFRIKAANS HUISTAAL voor te berei: vraestel 1: taal in konteks; vraestel 2: Letterkunde en vraestel 3: skryf.

5 Hierdie Hersieningsgids fokus op die taalvaardighede en kennis wat jy nodig het om vir die volgende voor te berei: vraestel 1: Taal in konteksAFDELING A: Vraag 1 - Leesbegripyybegripsvaardighedeyytegnieke om vrae te beantwoordyyoefeningeyyVoorbeeld-eksamen vrae uit vorige vraestelle AFDELING B: Vraag 2 - Opsommingyyopsommingsvaardighedeyyoefeni ngyyVoorbeeld-eksamenvrae uit vorige vraestelle AFDELING C: Taalstrukture en -konvensiesyyVraag 3 - advertensienotas oor advertensietegniekeoefeningyyVraag 4 - spotprent/strokiesprentWenke om n strokiesprent te ontleed oefeningyyVraag 5 - artikelVoorbeeld-eksamenvrae uit vorige vraestelle vraestel 2: LetterkundeHierdie dokument sal jou help om vir vraestel 2 voor te berei. dit bevat wenke oor die beantwoording van po sie, die roman en die drama.

6 Hierdie drie genres word aan die hand van kontekstuele vrae sowel as liter re opstelle 3: SkryfHierdie dokument sal jou help om vir vraestel 3 voor te berei. dit bevat wenke oor die skryf van opstelle en transaksionele tekste. Voorbeelde van goeie inleidings- en slotparagrawe en n voorbeeld van n goeie opstel is ingesluit. Hierdie afdeling in die studiegids bevat ook die kenmerke en wenke ten opsigte van die transaksionele HERSIENINGSNOTAS EN -AKTIWITEITET ipiese eksamenvraeMaak seker dat jy gereed is om vrae te beantwoord waarin die volgende kernbegrippe voorkom:noodsaaklik/noodsaaklikheid(bron : Clip art)doeltreffend/doeltreffendheidfunksio neel/funksionaliteiteffektief/effektiwit eitNOODSAAKLIK/NOODSAAKLIKHEID Bespreek waarom die gebruik van.

7 Noodsaaklik is. Lewer kritiese kommentaar oor die noodsaaklikheid van .. Evalueer die noodsaaklikheid Beantwoord n vraag oor die noodsaaklikheid van iets deur op een van die volgende maniere te begin:die gebruik van .. is noodsaaklik, want dit help om ..die gebruik van .. is noodsaaklik, want daarsonder sou ..die gebruik van .. is noodsaaklik omdat dit ..DOELTREFFEND/DOELTREFFENDHEID Bespreek waarom die gebruik van .. doeltreffend is. Lewer kritiese kommentaar oor die doeltreffendheid al dan nie van .. Evalueer die doeltreffendheid (bron: Clip art)Hierdie soort vraag wil h jy moet: s waarom die gebruik van iets nodig waarom die gebruik van iets onmisbaar waarom n teks nie daarsonder kan werk wat sal/kan gebeur as n teks dit nie het word doeltreffend gebruik wanneer:dit/die plasing daarvan die teikengroep/teikenleser se aandag die leser van iets oortuig dat dit die teks die leser oorreed om iets te doen/met iets saam te die leser oortuig om standpunt in te goeie woordkeuse(s) n vraag oor die doeltreffendheid van iets deur op een van die volgende maniere te begin:die gebruik van.

8 Is doeltreffend, want dit slaag daarin om:die teikengroep/teikenleser se aandag op .. te leser te oortuig dat ..die leser te oorreed om ..omdat die woordkeuse ..Jy kan ook n vraag soos die volgende verwag: Lewer kritiese kommentaar oor die doeltreffendheid al dan nie van .. (bron: Clip art)Hierdie soort vraag wil h jy moet:jou mening gee waarom iets die doel waarvoor dit gebruik is, tref asook die rede(s) vir jou mening gee waarom iets nie die doel waarvoor dit gebruik moes word, tref nie asook die rede(s) vir jou n vraag oor die doeltreffendheid al dan nie van iets deur op een van die volgende maniere te begin:die gebruik van .. is doeltreffend/nie doeltreffend nie, want dit slaag daarin/slaag nie daarin nie:om die teikengroep/teikenleser se aandag op .. te vestig/nie te vestig nie.

9 Die rede(s) is ..om die teikengroep/teikenleser te oortuig dat ../nie te oortuig dat .. die rede(s) is ..om die teikengroep/teikenleser te oorreed om ../nie te oorreed nie. die rede(s) is ..want die woordkeuse is geskik /nie geskik nie, want ..FUNKSIONEEL/FUNKSIONALITEIT oefen hierdie tipe vrae gereeld. Verduidelik/Bespreek die funksie/funksionaliteit van .. Lewer kritiese kommentaar oor die funksie/funksionaliteit van .. Is dit funksioneel om .. Hierdie soort vraag wil h jy moet:s wat die funksie van iets wat die gebruik daarvan moet waarmee iets moet hoe iets help om ..s of iets nuttig n vraag oor die funksionaliteit al dan nie van iets deur op een van die volgende maniere te begin:die funksie van .. is om ..die .. is funksioneel/is funksioneel aangewend omdat dit.

10 Die .. slaag in sy funksie om ..EFFEKTIEF/EFFEKTIWITEIT(bron: Clip art) Verduidelik/ Bespreek die effektiwiteit al dan nie van .. Lewer kritiese kommentaar oor die effektiwiteit van .. Is dit effektief om ..? Verskaf redes vir .. Waarom is die gebruik van .. effektief? Hierdie soort vraag wil h jy moet:s watter effek/uitwerking die gebruik van iets op die leser hoekom werk iets/is iets goed as dit gebruik hoekom iets n verwagte resultaat n vraag oor die effektiwiteit al dan nie van iets deur op een van die volgende maniere te begin:die gebruik van .. is effektief, want dit ..die effek/uitwerking van die gebruik van .. is effektief omdat dit ..die resultaat wat die gebruik van .. lewer, is effektief, want ..(bron: Clip art)Leesbegrip, opsomming, taalstrukture en -konvensies: vraestel 1 Die tydsduur van hierdie vraestel is 2 uur.


Related search queries