Example: stock market

Brosjure 2018 - warries.co.za

_____. Brosjure 2018. INHOUDSOPGAWE BLADSY. 1. DIE DOEL VAN DIE KOMPETISIE .. 3. 2. BELANGRIKE DATUMS .. 3. 3. INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS .. 3. Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm A: 16 Februarie 2018 .. 3. Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm B: Drie weke voor uitdunronde Bankbesonderhede .. 3. 4. KANSELLASIEBELEID .. 4. Verloop van die kompetisie .. 4. 5. TEMAS .. 4. 6. PLEKKE EN DATUMS VIR EERSTE UITDUNRONDES .. 5. 7. PLEKKE EN DATUMS VIR SEMIFINALE RONDES .. 6. 8. afrikaans HUISTAAL .. 7. Inskrywingsgetalle .. 7. Tyd en punteverhoudings van toesprake .. 7. Strafpunte .. 8. Onvoorbereide toesprake .. 9. Pryse .. 9. 9. afrikaans ADDISIONELE TAAL .. 10. Kriteria .. 10. Inskrywingsgetalle .. 10. Tyd en punteverhoudings van toesprake .. 11. Strafpunte .. 11. Onvoorbereide toesprake .. 11. Pryse .. 11. 10. RE LS .. 13. 11. KONTAKBESONDERHEDE .. 14. 2. Die ATKV bied met trots die nasionale ATKV-Redenaarskompetisie vir laerskool- en ho rskoolleerders aan. 1. DIE DOEL VAN DIE KOMPETISIE.

7 8. AFRIKAANS HUISTAAL 8.1 Inskrywingsgetalle Die getalle is van toepassing op elke afsonderlike kategorie. GRAAD 1 - 3 AFRIKAANS HUISTAAL Getal leerders in skool Graad 1 - 3 Slegs voorbereid

Tags:

  Afrikaans, Graad

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of Brosjure 2018 - warries.co.za

1 _____. Brosjure 2018. INHOUDSOPGAWE BLADSY. 1. DIE DOEL VAN DIE KOMPETISIE .. 3. 2. BELANGRIKE DATUMS .. 3. 3. INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS .. 3. Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm A: 16 Februarie 2018 .. 3. Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm B: Drie weke voor uitdunronde Bankbesonderhede .. 3. 4. KANSELLASIEBELEID .. 4. Verloop van die kompetisie .. 4. 5. TEMAS .. 4. 6. PLEKKE EN DATUMS VIR EERSTE UITDUNRONDES .. 5. 7. PLEKKE EN DATUMS VIR SEMIFINALE RONDES .. 6. 8. afrikaans HUISTAAL .. 7. Inskrywingsgetalle .. 7. Tyd en punteverhoudings van toesprake .. 7. Strafpunte .. 8. Onvoorbereide toesprake .. 9. Pryse .. 9. 9. afrikaans ADDISIONELE TAAL .. 10. Kriteria .. 10. Inskrywingsgetalle .. 10. Tyd en punteverhoudings van toesprake .. 11. Strafpunte .. 11. Onvoorbereide toesprake .. 11. Pryse .. 11. 10. RE LS .. 13. 11. KONTAKBESONDERHEDE .. 14. 2. Die ATKV bied met trots die nasionale ATKV-Redenaarskompetisie vir laerskool- en ho rskoolleerders aan. 1. DIE DOEL VAN DIE KOMPETISIE.

2 Om afrikaans onder die jeug te bevorder en leerders te bemagtig om in afrikaans 'n leidende rol te speel. 2. BELANGRIKE DATUMS. Eerste uitdunrondes: 10 Maart tot 18 Mei 2018. Semifinale rondes: 20 Mei tot 15 Junie 2018. Die finaal vind plaas by ATKV-Buffelspoort - graad 1 tot 7: 16 Augustus 2018. - graad 8 tot 12: 17 Augustus 2018. 3. INSKRYWINGSGELD EN SLUITINGSDATUMS. Inskrywingsgeld: R185 per leerder. Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm A: 16 Februarie 2018 (slegs vir Namibi 26 Maart 2018). Net die getal leerders wat gaan deelneem. Voor die sluitingsdatum van 16 Februarie 2018 beloop die koste R185 per leerder. N die sluitingsdatum beloop die laat inskrywingsgeld R280 per leerder. GEEN inskrywings word n 28 Februarie 2018 aanvaar nie. Faks of e-pos asseblief die inskrywingsvorm A (slegs getalle) en 'n afskrif van die bewys van betaling aan Cindy du Plessis by 086 556 3761 of of aan Melanie Marais by 086 263 2356 of Die korrekte verwysing moet gebruik word naamlik: Redenaars en die skool se naam.

3 Die sluitingsdatum vir die Redenaarskompetisie in Namibi is 27 Maart 2017. Sluitingsdatum vir inskrywingsvorm B: Drie weke v r die uitdunronde begin Die name van die deelnemers en hulle onderwerpe moet drie weke v r die uitdunronde van die streek begin, aan die betrokke streeksorganiseerder ge-e-pos of gefaks word. Sien die kontakinligting vir die streeksorganiseerders op bladsy 5-6. Skole wat inskryf, moet by die betrokke streeksorganiseerder opvolg of die inligting wel ontvang is. BANKBESONDERHEDE. Bank: Absa, Randburg Rekeningnaam: ATKV-MSW. Rekeningnommer: 0170166728. Tipe rekening: Tjekrekening Takkode: 632 005. Verwysing: Redenaars en die skool se naam Byvoorbeeld: Redenaars HS Waterkloof 3. 4. KANSELLASIEBELEID. Skriftelike kennisgewing van onttrekking/kansellasie moet minstens 30 dae v r die aanvang van die eerste uitdun deur die ATKV ontvang word. Indien die geleentheid deur die ATKV gekanselleer word, sal die inskrywingsgeld terugbetaal word. Verloop van die kompetisie Die kompetisie verloop soos volg: Eerste uitdunronde, semifinale ronde en nasionale finaal.

4 Die ATKV. bepaal die aantal deelnemers wat aan die semifinale ronde deelneem. Die skole sal in kennis gestel word en die name van die deelnemers vir die semifinale ronde sal sewe dae n afhandeling van die uitdunronde op die webwerf verskyn. Die aantal deelnemers wat deurdring na die finaal word deur die ATKV bepaal en na gelang van die aantal inskrywings per streek. Vir Ho rskool Huistaal onvoorbereid sal die beste vyf sprekers direk n die nasionale kompetisie aangekondig word. Hulle sal weer 'n toespraak moet voorberei wat tydens die prysuitdeling gelewer gaan word. 'n Nuwe onderwerp word gegee met 90 minute voorbereidingstyd waarin 'n toespraak van 5 tot 7. minute voorberei moet word. Hiervolgens word die eerste, tweede en derde plekke aangewys. 5. TEMAS. graad 1 - 3 graad 4 - 5. Huistaal en Addisionele Taal goud smaak druppeltjies vingers miere drup graad 6 - 7 graad 8 - 9. Huistaal en Addisionele Taal Huistaal en Addisionele Taal uurglas hekkies hoop simbool teken tralies graad 10 - 12 BAIE BELANGRIK.

5 Huistaal en Addisionele Taal Uit die tema moet 'n onderwerp geformuleer agenda word wat 'n standpunt bevat, en die standpunt baan moet aan die hand van argumente en bronne kluis beredeneer word. Dit is met ander woorde 'n beredeneerde toespraak en nie 'n praatjie nie. Deelnemers sal gepenaliseer word indien toesprake van vorige jare en/of gedupliseerde toesprake gelewer word. BAIE BELANGRIK: Ons doen weer eens 'n beroep op u om asseblief u deelnemers en ouers te ontmoedig om toesprake te koop. Moedig hulle eerder aan om die ATKV-handleiding vir die skryf van toesprake te bestel en aan te koop. Kontak vir Cindy du Plessis by of 011 919 9109 of Melanie Marais by 011 919 9105. Dit het onder die ATKV se aandag gekom dat al hoe meer mense en organisasies op die ATKV se rug ry en sonder die ATKV se toestemming en medewete vir die ATKV toesprake skryf en kursusse, selfs afrondingskursusse, aanbied. Hierdie mense doen dit net vir hulle eie finansi le gewin en die ATKV is nie betrokke by enige van hierdie mense of organisasies nie.

6 Indien een of meer van dieselfde toesprake gelewer word, sal deelnemers gepenaliseer word. 4. 6. PLEKKE EN DATUMS VIR DIE EERSTE UITDUNRONDES. GAUTENG. Suidelike Gauteng en Vaaldriehoek 15 en 16 Maart Susan Lucouw 082 898 1054 016 932 5252 Ho rskool Transvalia Vanderbijlpark Gauteng-Wes Ho rskole: Ho rskool Linden 14 en 15 Maart Da Nielle Jordaan 082 559 0353 Linden Laerskole: 22 en 23 Maart Gauteng-Oos Laerskole 11, 12, 13 April Sanet Meiring 084 580 6715 Laerskool Westwood Boksburg Gauteng-Oos Ho rskole 25 en 26 April Dorette Prinsloo 082 785 3391 011 907 1038 Ho rskool Marais Viljoen Alberton Gauteng-Noord Ho rskool Menlopark 20 en 21 April Elbeth Vermaak 084 602 5177 012 348 6827 Pretoria VRYSTAAT. Vrystaat 1. Brandwag Prim re Skool 11 en 12 Mei Janette Blignaut 079 694 6060 Bloemfontein Vrystaat 2. 4 en 5 Mei Amanda de Wet 084 479 7812 Kroonstad KWAZULU-NATAL. Binneland Laerskool Huttenpark 10 Maart Jana Grobler 071 475 3462 Newcastle Kus Ho rskool Port Natal 20 April Nicolene Vogel 083 793 7724 031 206 0370 Durban KAAP.

7 Noord-Kaap Upington 16 Maart Karlien van Schalkwyk 082 851 1542 Laerskool Oranje-Noord Noord-Kaap Kimberley Alta Myburgh 082 551 1221 14 April Ho rskool Diamantveld Oos-Kaap Ho rskool DF Malherbe 17, 18, 19 April Nicola Gardiner 076 773 1235 Port Elizabeth Suid-Kaap Ho rskool Oudtshoorn 10 Maart Ren Young 072 477 1346 044 272 5365 Oudtshoorn Wes-Kaap Ho rskool Bellville Elizabeth van der 12, 13, 14 Maart 071 688 4541. Ho rskole Huistaal en Merwe Addisionele Taal Wes-Kaap Laerskool De Kuilen Kuilsrivier 18, 19, 20 April Beanell Jooste 082 623 0410 021 303 3560 Laerskole: Huistaal en Addisionele Taal LIMPOPO. Noord Ho rskool Pietersburg 24 en 25 April Retha Lerm 082 455 4186 Pietersburg Suid Ho rskool Hans Strijdom 3 en 4 Mei Johanette Pretorius 076 730 9486 014 743 1048 Mookgophong (Naboomspruit). NOORDWES. Ho rskole: Noordwes 1. 3 Mei Carina Wassermann 084 500 4444 Ho rskool Wolmaransstad Laerskole: Wolmaransstad 4 en 5 Mei 5. Noordwes 2. Ho rskool Rustenburg 13 en 14 April Leseya Matthee 072 139 2368 Rustenburg MPUMALANGA.

8 Ho rskool Generaal Hertzog 24, 25, 26 April Bennie Botha 082 879 6651 013 656 2200 eMalahleni (Witbank). Ho rskool Ermelo 15, 16, 17 Mei Gerda van Zyl 078 306 3490 017 811 3648. Ermelo 7. PLEKKE EN DATUMS VIR DIE SEMIFINALE RONDES. GAUTENG. Suidelike Gauteng en Vaaldriehoek 8 Junie Susan Lucouw 082 898 1054 016 932 5252 Ho rskool Transvalia Vanderbijlpark Gauteng-Oos Laerskool Westwood 1 Junie Sanet Meiring 084 580 6715 Boksburg Gauteng-Noord Ho rskool Menlopark 18 Mei Elbeth Vermaak 084 602 5177 012 348 6827 Pretoria VRYSTAAT. Vrystaat 2. 25 Mei Amanda de Wet 084 479 7812 Kroonstad KWAZULU-NATAL. Kus Ho rskool Port Natal 18 Mei Nicolene Vogel 083 793 7724 031 206 0370 Durban KAAP. Noord-Kaap Ho rskool Diamantveld 1 Junie Alta Myburgh 082 551 1221 Kimberley Suidoos-Kaap Ho rskool Outeniqua Annaretha Louw 1 Junie 082 774 9923 044 874 4188 George Wes-Kaap Elizabeth van der 25 Mei 071 688 4541. Ho rskool Bellville Merwe LIMPOPO. Suid Ho rskool Hans Strijdom 25 Mei Johanette Pretorius 076 730 9486 014 743 1048 Mookgophong (Naboomspruit).

9 NOORDWES. Laerskool Vastrap 18 Mei Shana Grobbelaar 082 853 7901 Rustenburg MPUMALANGA. HTS Middelburg 8 Junie Friena Scholtz 082 780 8439 013 243 5427 Middelburg NAMIBI . Walvisbaai Privaat Skool 15 Junie Charmaine Nagel +26481 222 9232 +264 64 07610. 6. 8. afrikaans HUISTAAL. Inskrywingsgetalle Die getalle is van toepassing op elke afsonderlike kategorie. graad 1 - 3 afrikaans HUISTAAL. Getal leerders in skool graad 1 - 3 Slegs voorbereid 0 - 800 4. 801 en meer 6. graad 4 EN 5 afrikaans HUISTAAL. Getal leerders in skool graad 4 en 5 Slegs voorbereid met een vraag n . lewering van toespraak 0 - 800 4. 801 en meer 6. graad 6 EN 7 afrikaans HUISTAAL. Getal leerders in skool graad 6 en 7 Voorbereid en onvoorbereid 0 - 800 4. 801 en meer 6. graad 8 EN 9 afrikaans HUISTAAL. Getal leerders in skool Slegs Slegs voorbereid onvoorbereid (Vir elke EEN onvoorbereid mag EEN voorbereid (verpligtend) inskryf). 0 - 800 4 4. 801 en meer 6 6. graad 10 - 12 afrikaans HUISTAAL. Getal leerders in skool Slegs Slegs voorbereid onvoorbereid (Vir elke EEN onvoorbereid mag EEN voorbereid (verpligtend) inskryf).

10 0 - 800 4 4. 801 en meer 6 6. NEEM KENNIS: Dieselfde leerder mag nie vir beide kategorie (voorbereid en onvoorbereid) van die kompetisie inskryf nie. Dit beteken dat leerders MOET kies vir watter kategorie van die kompetisie hulle wil inskryf. Skole mag ook nie net vir die voorbereide kategorie inskryf nie, maar moet leerders vir albei kategorie van die kompetisie inskryf. Gekombineerde laer- en ho rskole moet die werklike getal leerders in die laerskoolafdeling sowel as in die ho rskoolafdeling vir die formule gebruik. Tyd en punteverhoudings van toesprake LAERSKOLE: afrikaans HUISTAAL. graad 1 3 SLEGS VOORBEREID. Tyd Om die spreker te help, sal 'n tydhouer 'n groen kaart/vlag opsteek wanneer die 2 - 4 minute spreker twee (2) minute gepraat het. N drie (3) minute sal 'n geel kaart/vlag opgesteek word en n vier (4) minute sal 'n rooi kaart/vlag aandui dat die tyd 7. verstreke is. graad 4 5 SLEGS VOORBEREID plus 'n vraag Tyd Die hoofbeoordelaar sal tydens elke ronde 'n vraag aan elke deelnemer stel direk n.


Related search queries