Example: quiz answers

DIE KERKORDE 2013 Dekblad, Voorwoord, …

I DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK met Reglemente, Beleid, Funksionele Besluite en Riglyne soos vasgestel deur die Algemene Sinode in Oktober 2013 Saamgestel deur die Algemene Steunspan Regte van die Algemene Sinode ii iii VOORWOORD Die verskyning van KERKORDE 2013 verteenwoordig in meer as een opsig n historiese moment in die ontwikkeling van die kerkreg binne die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Die Algemene Sinode 2013 het besluit om n voorstel goed te keur vir voorlegging aan kerkrade en sinodes om die belydenisgrondslag van die Kerk te wysig. Die voorstel behels die uitbreiding van die belydenisgrondslag van die Kerk om ook die ekumeniese belydenisse en die Belydenis van Belhar in te sluit. Indien die vereiste goedkeuring van kerkrade en sinodes daarvoor verkry kan word, sal dit beteken dat Artikel 1 van die KERKORDE vir die eerste keer sedert die totstandkoming van die Algemene Sinode in 1962 gewysig word.

v INHOUDSOPGAWE DIE KERKORDE HOOFSTUK 1 DIE BELYDENIS, AARD EN ORDE VAN DIE KERK 1 HOOFSTUK 2 DIE AMPTE VAN DIE KERK 2 Algemene bepalinge 2 Die bedienaars van die Woord 2 Ouderlinge en diakens 6 HOOFSTUK 3

Tags:

  Raad

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of DIE KERKORDE 2013 Dekblad, Voorwoord, …

1 I DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK met Reglemente, Beleid, Funksionele Besluite en Riglyne soos vasgestel deur die Algemene Sinode in Oktober 2013 Saamgestel deur die Algemene Steunspan Regte van die Algemene Sinode ii iii VOORWOORD Die verskyning van KERKORDE 2013 verteenwoordig in meer as een opsig n historiese moment in die ontwikkeling van die kerkreg binne die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Die Algemene Sinode 2013 het besluit om n voorstel goed te keur vir voorlegging aan kerkrade en sinodes om die belydenisgrondslag van die Kerk te wysig. Die voorstel behels die uitbreiding van die belydenisgrondslag van die Kerk om ook die ekumeniese belydenisse en die Belydenis van Belhar in te sluit. Indien die vereiste goedkeuring van kerkrade en sinodes daarvoor verkry kan word, sal dit beteken dat Artikel 1 van die KERKORDE vir die eerste keer sedert die totstandkoming van die Algemene Sinode in 1962 gewysig word.

2 Wat van besondere betekenis is, is die voorstel dat die uitbreiding van die Kerk se belydenisgrondslag sonder dwang geskied. Die onderskrywing van bykomende belydenisse of belydenisskrifte sal egter steeds volgens die quia-standpunt geskied. Dit beteken dat lidmate, ampsdraers en kerkvergaderinge dit as in ooreenstemming met die Woord van God sal bely. Gelegitimeerdes wat nie bykomende belydenisse of belydenisskrifte onderskryf nie, sal in terme van die Plegtige Legitimasieverklaring slegs gebonde gehou word aan die leer soos vervat in die drie algemene belydenisse en die drie Formuliere van Eenheid. In terme van Artikel van die KERKORDE sal ouderlinge en diakens by bevestiging in die amp ook die vryheid h om bykomende belydenisse of belydenisskrifte te onderskryf, al dan nie. Sonder onderskrywing kan daar geen verbintenis of binding wees nie, hetsy vir die kerkvergadering, hetsy vir die ampsdraer of lidmaat.

3 Die toevoeging van n nuwe Artikel 2 tot die KERKORDE is eweneens van besondere belang. Dit volg op n uitgebreide verslag oor die Missionale Aard en Roeping van die NG Kerk wat voor die pasafgelope Algemene Sinode gedien het. Die nadenke hieroor het vanselfsprekende implikasies vir die KERKORDE . Die KERKORDE staan in diens van die Kerk en reflekteer die Kerk se identiteit, gebruike en ordere lings. Die groei na n nuwe verstaan van die Kerk, naamlik dat die Nederduitse Gereformeerde Kerk deur die Drie-enige God geroep is om deel te neem aan die missie van God in die w reld, moet dus neerslag vind in die KERKORDE . Die Algemene Steunspan Regte het dan ook opdrag van die Algemene Sinode ontvang om met die oog op die volgende vergadering die KERKORDE in sy geheel aan die hand van hierdie Verslag aan te pas. Dankie aan elke lid van die Algemene Steunspan Regte wat binne die kort bestek van twee maande die publikasie van die 2013-uitgawe van die KERKORDE moontlik gemaak het.

4 N Besondere woord van dank aan ds Helgard Janse van Rensburg (skriba) en ds Hendrik van Zyl (hulpskriba) vir hulle reuse aandeel aan die tegniese versorging hiervan. DR JOHANN ERNST (AKTUARIUS) Algemene Sinode 2013 iv v INHOUDSOPGAWE DIE KERKORDE HOOFSTUK 1 DIE BELYDENIS, AARD EN ORDE VAN DIE KERK 1 HOOFSTUK 2 DIE AMPTE VAN DIE KERK 2 Algemene bepalinge 2 Die bedienaars van die Woord 2 Ouderlinge en diakens 6 HOOFSTUK 3 DIE VERGADERINGE VAN DIE KERK 6 Algemene bepalinge 6 Besondere bepalinge 7 Die kerkraad 7 Die ring 8 Die sinode 9 Die Algemene Sinode 10 HOOFSTUK 4 DIE ARBEID VAN DIE KERK 12 Die openbare erediens 12 Die sakramente 13 Die Doop 13 Die Nagmaal 13 Die Jeugbediening 13 Die Herderlike sorg 14 Gemeentebediening 14 Gestuurdheid (Missio Dei)

5 14 Diens van barmhartigheid 15 Die Dienswerk van die gelowiges 15 Leer en aktuele sake 15 Rentmeesterskap 15 Diensverhoudinge 15 vi HOOFSTUK 5 KERKLIKE OPSIG, TUG EN DISSIPLINE 15 Doel en voorskrifte 15 Kerklike opsig en tug 16 Tugwaardige sondes 16 Lidmate, ampsdraers, gelegitimeerdes en werknemers 16 Kerklike dissipline 17 Tug- en dissiplin re maatre ls 17 App l 18 Opheffing van tug- en/of dissiplin re maatre ls 18 HOOFSTUK 6 BETREKKINGE VAN DIE KERK NA BUITE 19 Kerk en staat 19 Kerk, maatskappy en vrye vereniging 19 Kerk en onderwys 20 Kerk en ekumeniese betrekking 20 REGLEMENTE FUNKSIONERING VAN DIE ALGEMENE SINODE 1. REGLEMENT VIR DIE MODERAMEN (ASM) 21 2. REGLEMENT VIR DIE BEDRYFSPAN (ASB) 22 3.

6 REGLEMENT VAN ORDE 23 4. REGLEMENT VIR DIE ALGEMENE STEUNSPAN ARGIEF (ASA) 29 5. REGLEMENT VIR DIE ALGEMENE STEUNSPAN BYBELVERTALING, - VERKLARING EN VERSPREIDING (ASBV) 30 6. REGLEMENT VIR DIE ALGEMENE STEUNSPAN FONDSE EN BATES (ASFB) 31 7. REGLEMENT VIR DIE ALGEMENE STEUNSPAN REGTE (ASR) 32 8. REGLEMENT VIR DIE ALGEMENE STEUNSPAN PREDIKANTESAKE (ASP) 33 9. REGLEMENT VIR DIE ALGEMENE STEUNSPAN TEOLOGIESE OPLEIDING (ASTO) 36 vii BEDIENAARS VAN DIE WOORD 10. REGLEMENT VIR DIE OPLEIDING EN LEGITIMASIE VAN BEDIENAARS VAN DIE WOORD 37 11. REGLEMENT VIR DIE BEVOEGDHEID VAN BEDIENAARS VAN DIE WOORD, PROPONENTE EN EMERITI 47 12. REGLEMENT VIR BEROEPING, BEVESTIGING, DEMISSIE EN EMERITAAT VAN BEDIENAARS VAN DIE WOORD 53 13. REGLEMENT VIR VOLTYDS-ONBEPAALDE POSTE 59 14. REGLEMENT VIR TENTMAKERPOSTE 61 15. REGLEMENT VIR VASTE TERMYNPOSTE 62 16.

7 REGLEMENT VIR DIE VERLOF VAN BEDIENAARS VAN DIE WOORD 65 17. REGLEMENT VIR DIE BESTUUR VAN DIENSVERHOUDINGE BY WANGEDRAG, ONGESKIKTHEID EN ONVERMO 68 TUG EN DISSIPLINE 18. REGLEMENT VIR TUG EN DISSIPLINE 73 APP L 19. REGLEMENT VIR APP L OF BESWAAR 77 EIENDOM 20. REGLEMENT VIR DIE RE LING VAN EIENDOMME, GOEDERE EN FONDSE 80 GEMEENTES 21. REGLEMENT VIR DIE GESTUURDHEID VAN DIE NG KERK 90 22. REGLEMENT VIR DIE VERHOUDING TOT ANDER KERKE EN GROEPE 95 23. REGLEMENT VIR DIE VERMEERDERING, KOMBINERING, EENWORDING EN SAMESMELTING VAN GEMEENTES 105 24. REGLEMENT VIR DIE PROSEDURE WAT GEMEENTES VOLG BY DIE VOORGESTELDE WYSIGING VAN BELYDENIS 112 viii BELEID, FUNKSIONELE BESLUITE EN RIGLYNE DIE BELYDENIS EN ORDE VAN DIE KERK 1. BYBEL 113 2. BEGINSELS, BESLUITE, RIGLYNE EN HANDLEIDINGS 114 3. GELOOFSWAARHEDE 115 4.

8 BELYDENIS VAN BELHAR 116 DIE AMPTE VAN DIE KERK 5. BEDIENAAR VAN DIE WOORD: BEROEPSBRIEF EN PROSEDURES BY BEROEPING 117 6. BEROEPBAARHEID VAN BEDIENAARS VAN DIE WOORD BINNE DIE FAMILIE VAN NG KERKE 118 7. BEROEP VAN GELEGITIMEERDES UIT DIE KERKE VAN DIE NG KERKFAMILIE BUITE DIE GRENSE VAN SA NA DIE NG KERK 119 8. KAPELANE 119 9. LEGITIMASIE MET BEPERKTE OPDRAG 120 10. OMRUILING VAN STANDPLASE 121 11. BEDIENING IN BUITENGEWONE OMSTANDIGHEDE 123 12. BEDIENAARS VAN DIE WOORD 123 13. BEDIENAAR VAN DIE WOORD: AFTREEOUDERDOM 124 DIE VERGADERINGE VAN DIE KERK 14. NG KERKSEEL 124 15. GELDIGHEID VAN BESLUITE 125 16. TELEFOON-/ ELEKTRONIESE VERGADERINGS EN STEMWYSES 125 DIE SAKRAMENTE 17. DOOP 125 18.

9 DOOP EN NAGMAAL: SAMEHANG VAN DIE SAKRAMENTE IN VERBONDS-TEOLOGIESE PERSPEKTIEF 130 19. NAGMAAL 130 20. RIGLYNE VIR DIE BEDIENING VAN DIE NAGMAAL BUITE DIE EREDIENS 132 21. BEDIENING VAN SAKRAMENTE DEUR PROPONENTE 132 DIE ARBEID VAN DIE KERK ix 22. BELEID TEN OPSIGTE VAN VROUE IN DIE KERK 133 23. VROUELESSENAAR 134 24. BUITELANDSE BEDIENING 134 25. KERKLIED 134 26. OUTEURSREG EN SANGBUNDELS 136 27. KERKLIKE LIDMAATSKAP 136 28. KERKLIKE MEDIA 139 29. RIGLYNE VIR FINANSI LE BESTUUR SOOS GOEDGEKEUR DEUR DIE ALGEMENE SINODE 2002 140 30. RIGLYNE VIR VERGOEDING AAN WERKGEWERS 141 KERKLIKE OPSIG EN TUG 31. RIGLYNE VIR DIE BESLEGTINGVAN KERKLIKE GESKILLE 142 BETREKKINGE VAN DIE KERK NA BUITE 32.

10 DIE NG KERK EN DIE GRONDWET 142 33. SUID-AFRIKAANSE HANDVES VAN GODSDIENSREGTE EN VRYHEDE 142 34. KERKHERENIGING 146 AKTUELE EN ETIESE SAKE 35. BEDIENING VAN BEVRYDING 151 36. EKOLOGIE 153 37. GELOFTEDAG AS VERSOENINGSDAG 153 38. GRONDHERVORMING EN LANDELIKE ONTWIKKELING 153 39. HOMOSEKSUALITEIT 155 40. HUWELIK EN SAAMWOON 156 41. BESLUITE VAN DIE ALGEMENE SINODE OOR DIE VRYMESELARY 158 A TOT Z BELEID VERWYSING 159 INDEKS 160 1 DIE KERKORDE HOOFSTUK 1 DIE BELYDENIS, AARD EN ORDE VAN DIE KERK Artikel 1 Die Nederduitse Gereformeerde Kerk staan gegrond op die Bybel as die heilige en onfeilbare Woord van God. Die leer wat die Kerk in ooreenstemming met die Woord van God bely, staan uitgedruk in die Formuliere van Eenheid soos vasgestel op die Sinode van Dordrecht in 1618&1619, naamlik die sewe en dertig artikels van die Nederlandse Geloofsbelydenis, die Heidelbergse Kategismus en die vyf Dordtse Leerre ls.


Related search queries