Example: marketing

DIE KERKORDE 2013 Dekblad, Voorwoord, …

I DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK met Reglemente, Beleid, Funksionele Besluite en Riglyne soos vasgestel deur die Algemene Sinode in Oktober 2013 Saamgestel deur die Algemene Steunspan Regte van die Algemene Sinode ii iii VOORWOORD Die verskyning van KERKORDE 2013 verteenwoordig in meer as een opsig n historiese moment in die ontwikkeling van die kerkreg binne die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Die Algemene Sinode 2013 het besluit om n voorstel goed te keur vir voorlegging aan kerkrade en sinodes om die belydenisgrondslag van die Kerk te wysig.

viii beleid, funksionele besluite en riglyne die belydenis en orde van die kerk 1. bybel 113 2. beginsels, besluite, riglyne en handleidings 114 3.

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of DIE KERKORDE 2013 Dekblad, Voorwoord, …

1 I DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK met Reglemente, Beleid, Funksionele Besluite en Riglyne soos vasgestel deur die Algemene Sinode in Oktober 2013 Saamgestel deur die Algemene Steunspan Regte van die Algemene Sinode ii iii VOORWOORD Die verskyning van KERKORDE 2013 verteenwoordig in meer as een opsig n historiese moment in die ontwikkeling van die kerkreg binne die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Die Algemene Sinode 2013 het besluit om n voorstel goed te keur vir voorlegging aan kerkrade en sinodes om die belydenisgrondslag van die Kerk te wysig.

2 Die voorstel behels die uitbreiding van die belydenisgrondslag van die Kerk om ook die ekumeniese belydenisse en die Belydenis van Belhar in te sluit. Indien die vereiste goedkeuring van kerkrade en sinodes daarvoor verkry kan word, sal dit beteken dat Artikel 1 van die KERKORDE vir die eerste keer sedert die totstandkoming van die Algemene Sinode in 1962 gewysig word. Wat van besondere betekenis is, is die voorstel dat die uitbreiding van die Kerk se belydenisgrondslag sonder dwang geskied.

3 Die onderskrywing van bykomende belydenisse of belydenisskrifte sal egter steeds volgens die quia-standpunt geskied. Dit beteken dat lidmate, ampsdraers en kerkvergaderinge dit as in ooreenstemming met die Woord van God sal bely. Gelegitimeerdes wat nie bykomende belydenisse of belydenisskrifte onderskryf nie, sal in terme van die Plegtige Legitimasieverklaring slegs gebonde gehou word aan die leer soos vervat in die drie algemene belydenisse en die drie Formuliere van Eenheid. In terme van Artikel van die KERKORDE sal ouderlinge en diakens by bevestiging in die amp ook die vryheid h om bykomende belydenisse of belydenisskrifte te onderskryf, al dan nie.

4 Sonder onderskrywing kan daar geen verbintenis of binding wees nie, hetsy vir die kerkvergadering, hetsy vir die ampsdraer of lidmaat. Die toevoeging van n nuwe Artikel 2 tot die KERKORDE is eweneens van besondere belang. Dit volg op n uitgebreide verslag oor die Missionale Aard en Roeping van die NG Kerk wat voor die pasafgelope Algemene Sinode gedien het. Die nadenke hieroor het vanselfsprekende implikasies vir die KERKORDE . Die KERKORDE staan in diens van die Kerk en reflekteer die Kerk se identiteit, gebruike en ordere lings.

5 Die groei na n nuwe verstaan van die Kerk, naamlik dat die Nederduitse Gereformeerde Kerk deur die Drie-enige God geroep is om deel te neem aan die missie van God in die w reld, moet dus neerslag vind in die KERKORDE . Die Algemene Steunspan Regte het dan ook opdrag van die Algemene Sinode ontvang om met die oog op die volgende vergadering die KERKORDE in sy geheel aan die hand van hierdie Verslag aan te pas. Dankie aan elke lid van die Algemene Steunspan Regte wat binne die kort bestek van twee maande die publikasie van die 2013-uitgawe van die KERKORDE moontlik gemaak het.

6 N Besondere woord van dank aan ds Helgard Janse van Rensburg (skriba) en ds Hendrik van Zyl (hulpskriba) vir hulle reuse aandeel aan die tegniese versorging hiervan. DR JOHANN ERNST (AKTUARIUS) Algemene Sinode 2013 iv v INHOUDSOPGAWE DIE KERKORDE HOOFSTUK 1 DIE BELYDENIS, AARD EN ORDE VAN DIE KERK 1 HOOFSTUK 2 DIE AMPTE VAN DIE KERK 2 Algemene bepalinge 2 Die bedienaars van die Woord 2 Ouderlinge en diakens 6 HOOFSTUK 3 DIE VERGADERINGE VAN DIE KERK 6 Algemene bepalinge 6 Besondere bepalinge 7 Die kerkraad 7 Die ring 8 Die sinode 9 Die Algemene Sinode 10 HOOFSTUK 4 DIE ARBEID VAN DIE KERK 12 Die

7 Openbare erediens 12 Die sakramente 13 Die Doop 13 Die Nagmaal 13 Die Jeugbediening 13 Die Herderlike sorg 14 Gemeentebediening 14 Gestuurdheid (Missio Dei) 14 Diens van barmhartigheid 15 Die Dienswerk van die gelowiges 15 Leer en aktuele sake 15 Rentmeesterskap 15 Diensverhoudinge 15 vi HOOFSTUK 5 KERKLIKE OPSIG, TUG EN DISSIPLINE 15 Doel en voorskrifte 15 Kerklike opsig en tug 16 Tugwaardige sondes 16 Lidmate, ampsdraers.

8 Gelegitimeerdes en werknemers 16 Kerklike dissipline 17 Tug- en dissiplin re maatre ls 17 App l 18 Opheffing van tug- en/of dissiplin re maatre ls 18 HOOFSTUK 6 BETREKKINGE VAN DIE KERK NA BUITE 19 Kerk en staat 19 Kerk, maatskappy en vrye vereniging 19 Kerk en onderwys 20 Kerk en ekumeniese betrekking 20 REGLEMENTE FUNKSIONERING VAN DIE ALGEMENE SINODE 1. REGLEMENT VIR DIE MODERAMEN (ASM) 21 2. REGLEMENT VIR DIE BEDRYFSPAN (ASB) 22 3.

9 REGLEMENT VAN ORDE 23 4. REGLEMENT VIR DIE ALGEMENE STEUNSPAN ARGIEF (ASA) 29 5. REGLEMENT VIR DIE ALGEMENE STEUNSPAN BYBELVERTALING, - VERKLARING EN VERSPREIDING (ASBV) 30 6. REGLEMENT VIR DIE ALGEMENE STEUNSPAN FONDSE EN BATES (ASFB) 31 7. REGLEMENT VIR DIE ALGEMENE STEUNSPAN REGTE (ASR) 32 8. REGLEMENT VIR DIE ALGEMENE STEUNSPAN PREDIKANTESAKE (ASP) 33 9. REGLEMENT VIR DIE ALGEMENE STEUNSPAN TEOLOGIESE OPLEIDING (ASTO) 36 vii BEDIENAARS VAN DIE WOORD 10.

10 REGLEMENT VIR DIE OPLEIDING EN LEGITIMASIE VAN BEDIENAARS VAN DIE WOORD 37 11. REGLEMENT VIR DIE BEVOEGDHEID VAN BEDIENAARS VAN DIE WOORD, PROPONENTE EN EMERITI 47 12. REGLEMENT VIR BEROEPING, BEVESTIGING, DEMISSIE EN EMERITAAT VAN BEDIENAARS VAN DIE WOORD 53 13. REGLEMENT VIR VOLTYDS-ONBEPAALDE POSTE 59 14. REGLEMENT VIR TENTMAKERPOSTE 61 15. REGLEMENT VIR VASTE TERMYNPOSTE 62 16. REGLEMENT VIR DIE VERLOF VAN BEDIENAARS VAN DIE WOORD 65 17. REGLEMENT VIR DIE BESTUUR VAN DIENSVERHOUDINGE BY WANGEDRAG, ONGESKIKTHEID EN ONVERMO 68 TUG EN DISSIPLINE 18.


Related search queries