Example: biology

Die stem van Suid-Afrika

Die Volkslied van Suid-Afrika verenig almal saam in 'n liefde vir die land en 'n gesamentlike hoop, geloof, lojaliteit en respek. Dit is 'n kombinasie van 'Nkosi Sikelel' iAfrika', 'Die Stem' en 'The Call of South Africa'. Die stem van Suid-Afrika Nkosi sikelel' iAfrika Maluphakanyisw' uphondo lwayo, Yizwa imithandazo yethu, Nkosi sikelela, thina lusapho lwayo. Morena boloka setjhaba sa heso, O fedise dintwa la matshwenyeho, O se boloke, O se boloke setjhaba sa heso, Setjhaba sa South Afrika - South Afrika. Uit die blou van onse hemel, Uit die diepte van ons see, Oor ons ewige gebergtes, Waar die kranse antwoord gee, Sounds the call to come together, And united we shall stand, Let us live and strive for freedom, In South Africa our land.

Die Volkslied van Suid-Afrika verenig almal saam in 'n liefde vir die land en 'n gesamentlike hoop, geloof, lojaliteit en respek. Dit is 'n kombinasie van 'Nkosi

Tags:

  Suid

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of Die stem van Suid-Afrika

1 Die Volkslied van Suid-Afrika verenig almal saam in 'n liefde vir die land en 'n gesamentlike hoop, geloof, lojaliteit en respek. Dit is 'n kombinasie van 'Nkosi Sikelel' iAfrika', 'Die Stem' en 'The Call of South Africa'. Die stem van Suid-Afrika Nkosi sikelel' iAfrika Maluphakanyisw' uphondo lwayo, Yizwa imithandazo yethu, Nkosi sikelela, thina lusapho lwayo. Morena boloka setjhaba sa heso, O fedise dintwa la matshwenyeho, O se boloke, O se boloke setjhaba sa heso, Setjhaba sa South Afrika - South Afrika. Uit die blou van onse hemel, Uit die diepte van ons see, Oor ons ewige gebergtes, Waar die kranse antwoord gee, Sounds the call to come together, And united we shall stand, Let us live and strive for freedom, In South Africa our land.

2 Die Vlag Op 27 April 1994, kort na middernag met die geboorte van die Nuwe Suid-Afrika , is die nuwe vlag vir die eerste keer gehys. Betekenis van die vlag Toe die nuwe vlag ontwerp is, was dit spesifiek genoem dat die kleure geen amptelike betekenis of simboliek het nie, afgesien van hulle gebruik in die verlede. In onlangse tye is 'n nie-amptelike konsensus bereik in terme van 'n aanvaarde betekenis van die vlag en sy kleure: Die gaffel (Y) verteenwoordig die samekoms as 'n verenigde nasie Rooi vir bloedvergieting Blou vir oop blou lug Groen vir die land Swart vir die swart mense Wit vir die Europese mense Geel vir die natuurlike hulpbronne, soos goud.


Related search queries