Example: biology

dit moet altyd met baie intensiewe gebed, Bybel lees en ...

1 Pastoor Hannes Struwig Omgee gemeente Opstandingskrag Bedieninge 071 303 8429 Bybelse vas: Die hoof doel van vas is n afsondering tyd met God Vas word nooit alleen gedoen nie dit moet altyd met baie intensiewe gebed, Bybel lees en genoegsame tyd alleen met God geskied. Daarom bly weg van enige iets wat onnodig ons aandag van die Woord en gebed sal afneem, dus geen TV rekenaar speletjies ensovoorts nie. Vas is beslis nie: 1. n Dieet of hongerstaking nie dis n baie spesifieke geestelike oefening met v rreikende geestelike gevolge! 2. n Geleentheid om oor jou geestelikheid te spog nie alle vas moet volgens Mt. 6:16-18 so onopsigtelik moontlik gedoen word. Jes. 58:3-11 3 Waarom vas ons, en U sien dit nie? Waarom kwel ons ons siel, en U weet dit nie? Kyk, op die dag as julle vas, soek julle geleentheid om sake te doen, en julle jaag al jul arbeiders aan.

4 Pastoor Hannes Struwig Omgee gemeente Opstandingskrag Bedieninge 071 303 8429 Mense wat nie in staat is om hulself af te sonder nie, kan steeds vas, maar hulle moet steeds hul

Tags:

  Semen

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of dit moet altyd met baie intensiewe gebed, Bybel lees en ...

1 1 Pastoor Hannes Struwig Omgee gemeente Opstandingskrag Bedieninge 071 303 8429 Bybelse vas: Die hoof doel van vas is n afsondering tyd met God Vas word nooit alleen gedoen nie dit moet altyd met baie intensiewe gebed, Bybel lees en genoegsame tyd alleen met God geskied. Daarom bly weg van enige iets wat onnodig ons aandag van die Woord en gebed sal afneem, dus geen TV rekenaar speletjies ensovoorts nie. Vas is beslis nie: 1. n Dieet of hongerstaking nie dis n baie spesifieke geestelike oefening met v rreikende geestelike gevolge! 2. n Geleentheid om oor jou geestelikheid te spog nie alle vas moet volgens Mt. 6:16-18 so onopsigtelik moontlik gedoen word. Jes. 58:3-11 3 Waarom vas ons, en U sien dit nie? Waarom kwel ons ons siel, en U weet dit nie? Kyk, op die dag as julle vas, soek julle geleentheid om sake te doen, en julle jaag al jul arbeiders aan.

2 4 Kyk, om te twis en te kyf, vas julle, en om te slaan met misdadige vuis; julle vas nie nou om julle stem in die hoogte te laat hoor nie. 5 Is d t die vas wat Ek verkies, die dag as die mens sy siel gaan kwel: dat hy sy hoof buig soos n biesie en sak en as uitsprei om sy bed te wees? Noem jy dit vas en n dag wat die HERE welgevallig is? 6 Is d t nie die vas wat Ek verkies nie: dat julle losmaak die bande van goddeloosheid, dat julle afhaal die stroppe van die juk en vry laat weggaan die verdruktes en elke juk stukkend breek? 7 Is dit nie dat jy jou brood breek vir hom wat honger het, en ellendiges, swerwelinge in die huis inbring nie? As jy iemand sien wat naak is, dat jy hom klee, en jou vir jou eie vlees nie verberg nie? 8 Dan sal jou lig deurbreek soos die dageraad en jou genesing skielik uitspruit; en jou geregtigheid sal voor jou uit gaan, die heerlikheid van die HERE jou agterhoede wees.

3 9 Dan sal jy roep, en die HERE sal antwoord; jy sal skreeu om hulp, en Hy sal s : Hier is Ek! As jy van jou verwyder die verdrukking, die uitsteek van die vinger en die leuenagtige woord, 10 en jou siel laat uitgaan na die hongerige, en die neer gebo siel versadig; dan sal jou lig opgaan in die duisternis en jou donkerheid wees soos die middag. 11 En die HERE sal jou gedurigdeur lei en jou siel versadig in dor plekke en jou gebeente sterk maak; en jy sal wees soos n tuin wat goed besproei is en soos n fontein van waters waarvan die water nooit teleurstel nie. Mt. 6:1-8; 14-18 1 Pas op dat julle nie jul liefdadigheid voor die mense bewys om deur hulle gesien te word nie; anders het julle geen loon by julle Vader wat in die hemele is nie. 2 Wanneer jy dan liefdadigheid bewys, moenie n trompet voor jou blaas soos die geveinsdes in die sinagoges en op die strate doen, dat hulle deur die mense ge er kan word nie.

4 Voorwaar Ek s vir julle, hulle het hul loon weg. 3 Maar jy, as jy liefdadigheid bewys, laat jou linkerhand nie weet wat jou regterhand doen nie, 2 Pastoor Hannes Struwig Omgee gemeente Opstandingskrag Bedieninge 071 303 8429 4 sodat jou liefdadigheid in die verborgene kan wees; en jou Vader wat in die verborgene sien, Hy sal jou in die openbaar vergelde. 5 En wanneer jy bid, moet jy nie wees soos die geveinsdes nie; want hulle hou daarvan om in die sinagoges en op die hoeke van die strate te staan en bid, om deur die mense gesien te word. Voorwaar Ek s vir julle dat hulle hul loon weg het. 6 Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde. 7 En as julle bid, gebruik nie n ydele herhaling van woorde soos die heidene nie, want hulle dink dat hulle deur hul baie woorde verhoor sal word.

5 8 Moet dan nie soos hulle word nie, want jul Vader weet wat julle nodig het voordat julle Hom vra. Dan volg die ons Vader gebed, vas gaan eindelik eers in vers sestien aan maar omdat verse veertien en vyftien so belangrik is kan ek dit nie oorslaan nie. 14 Want as julle die mense hulle oortredinge vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe. 15 Maar as julle die mense hulle oortredinge nie vergewe nie, sal julle Vader julle oortredinge ook nie vergewe nie. 16 En wanneer julle vas, moenie lang gesigte trek soos die geveinsdes nie; want hulle mismaak hul gesigte, sodat dit deur die mense gesien kan word dat hulle vas. Voorwaar Ek s vir julle, hulle het hul loon weg. 17 Maar jy, as jy vas, salf jou hoof en was jou gesig, 18 sodat jy nie die mense laat sien dat jy vas nie, maar jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.

6 Definisie: n Bybelse vas is die vrywillige weerhouding van voedsel vir n spesifieke geestelike doel. Saam daarmee moet jy baie meer as normaal bid en Bybel lees met n leerbare gees. Daar in verskeie geestelike resultate wat volg op n Bybels-korrekte vas. Hoewel dit baie moeilik is vir die vlees, maak die geestelike se ninge daarvoor op. Vasting resultate Bybelse voorbeelde n Nasie is van uitroeiing gered Ester 4 Ester 4:6 Gaan heen, versamel al die Jode wat in Susan te vinde is, en vas julle om my ontwil; en julle moet nie eet en drink nie, drie dae lank, nag en dag; ek ook met my dienaresse sal net so vas; en so sal ek na die koning ingaan, wat nie volgens wet is nie, en as ek omkom, dan kom ek om. Die stad Nineve word God se oordeel gespaar Jona 2 en 3 Jon 3:7 En hy het in Ninev laat uitroep en s : Op las van die koning en sy groot manne geen mens of dier, beeste of kleinvee mag aan iets proe nie, hulle mag nie wei of water drink nie; Jon 3:8 maar mens en dier moet n rougewaad om h , en hulle moet ernstig tot God roep, en elkeen moet hom van sy verkeerde weg bekeer en van die onreg wat aan sy hande kleef.

7 3. Duiwelse geeste was uitgedryf Matt. 17:14-21 4. Die wil van God is geopenbaar Handelinge 13:1-4 5. Leiers is aangestel vas en gebed Handelinge 14:23 Hoekom vas ons? 1. Om God se wil te soek n bepaalde saak Rigters 20:26-28 2. Geestelike paraatheid om versoeking te oorwin Matt. 4: 2 en 3 3. Verootmoediging voor God Psalm 69:11 4. In gevaar; vir beskerming en bevryding 2 Kron. 20:3; Esra 8:21-23 5. Vas is `n tipe aanbidding Lukas 2:37; Hand. 13:2 en 3 6. Weens besorgdheid oor God se werk Nehemia 1:4 3 Pastoor Hannes Struwig Omgee gemeente Opstandingskrag Bedieninge 071 303 8429 7. Vas manifesteer ons erns voor God tot die uitsluiting van almal. 8. Vas kruisig die aptyte sodat alle beskikbare tyd aan gebed bestee kan word. Wanneer vas ons? 1. Wanneer die Gees van God ons lei Lukas 4:1-2 2. Wanneer ek as individu die behoefte het Matt.

8 6:16-18 3. Wanneer die Kerk as geheel geroep word om te vas en te bid Joel 1:14 en 2:15 en 16. Se ninge van vas 1. Vas bring vars openbaring van God se wil: Dan. 9:2,3,20-22; 10:1-3; Hand. 27:21-24; 10:9-11 2. Vas maak ons nederig Ps. 69:11 3. Vas kan deel van geestelike oorlogvoering wees en volgens Jesaja 58:6 dan die verdruktes bevry. 4. Vas stel God se oordeel uit Jona 3:5,9-10 5. Vas help jou om jou liggaam te wys wie is baas 1 Kor. 9:27; 6:13-20 6. Sekere demone gaan net uit na vas en gebed. Mat 17:21 Maar hierdie geslag gaan nie uit behalwe deur gebed en vas nie. Mar 9:29 En Hy s vir hulle: Hierdie geslag kan deur niks anders uitgaan as deur gebed en vas nie. Verskeie Bybelse maniere van vas 1. NORMALE vas (slegs water) weerhouding van alle kos, vaste en vloeibare voedsel, maar nie van water nie Matt. 4:2 2. ALGEHELE vas NIKS eet of drink nie Hand.

9 9:9 (maksimum tydperk: 3 dae!) 3. GEDEELTELIKE vas Smaaklike spys het ek nie ge et nie en vleis en wyn het nie in my mond gekom Dani l 10:3 (Sommige Christene noem n vrugte- en/of groente vas n Dani ls-vas. 4. Sommige vas gedeeltelik op vrugtesappe. n Druiwe-vas is medies baie gesond. LET WEL: Indien daar gedeeltelik gevas word is die belangrike faktor vir God nie jou voeding nie; maar jou motief vir, en jou gesindheid in die vas. Of jy nou op wortels of sappe vas is nie vir God belangrik nie. Hoe lank moet ek vas? 1. Normale vas : Minimum tydperk: 1 ete. Maksimum tydperk: 40 dae (vir n normale vas (slegs water) van langer as 7 dae is dit wenslik dat u eers `n mediese dokter raadpleeg. Moenie vas as u op medikasie is nie.) 2. Algehele vas: Minimum tydperk: paar uur. Maksimum tydperk: NOOIT langer as 3 dae nie! 3. Gedeeltelike vas: so lank as wat jy dit nodig ag.)

10 Opmerkings Die ideale vas is om jouself af te sonder met n Bybel , notaboek en skryfding. Om jouself af te sonder beteken weg van faktore wat jou aandag sal aftrek soos telefone, kinders en lawaai. 4 Pastoor Hannes Struwig Omgee gemeente Opstandingskrag Bedieninge 071 303 8429 Mense wat nie in staat is om hulself af te sonder nie, kan steeds vas, maar hulle moet steeds hul daaglikse verpligtinge kan nakom (onthou Dani l met sy paleis verpligtinge en sy vas (Dani l 1 & 10)). n Gedeeltelike vas is die antwoord hier. Vader het nie n behae in hoeveel jy jouself pynig nie, maar in die harts gesindheid (Jes. 58:3-12). Dit is dus moontlik vir een persoon, wat gedeeltelik vir n dag vas, om Vader meer te behaag as n persoon wat n 3 dae totale vas met verkeerde motiewe en harts gesindheid doen. Praktiese wenke 1. Begin met n gedeeltelike vas van een of twee dae 2.


Related search queries