Example: bachelor of science

GEMEENSKAPLIKE TAAK VIR ASSESSERING (GTA) …

GEMEENSKAPLIKE TAAK VIR ASSESSERING (GTA) graad 9 2008 wiskunde LEERDERBOEK AFDELING A KONTEKS: Voorbereidings vir die ontvangs van gaste vir die 2010 Sokker W reldbeker. Bly op hoogte met die jongste nuus. Voorgestelde Tyd: 5 uur 150 punte Aantal bladsye: 21 graad 9: DOE GTA: wiskunde : LEERDERBOEK AFDELING A Bladsy 2 van 21 INHOUDSOPGAWE LU TYD (minute) Punte Bladsy TAAK 1 VERBETERINGE AAN DIE HUIS Aktiwiteit 1 Area, Meting; Getalle LU 1; LU 2; LU 3; LU 4 40 min 28 3 5 Aktiwiteit 2 Transformasies LU 1; LU 3 30 min 18 6 7 Aktiwiteit 3 Datahantering LU 1; LU 5 25 min 11 8 TAAK 2 FONDSINSAMELING Aktiwiteit 1 Winsneming LU 1; LU 2 30 min 16 9 Aktiwiteit 2 Verkoop van muffins LU 1.

GRAAD 9: DOE GTA: WISKUNDE: LEERDERBOEK – AFDELING A Bladsy 4 van 21 Beantwoord die volgende vrae. Gebruik die inligting soos op die vorige bladsy gegee. 1.1 Identifiseer 4 verskillende meetkundige figure op die onderskeie vloerplanne.

Tags:

  Graad, Wiskunde

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of GEMEENSKAPLIKE TAAK VIR ASSESSERING (GTA) …

1 GEMEENSKAPLIKE TAAK VIR ASSESSERING (GTA) graad 9 2008 wiskunde LEERDERBOEK AFDELING A KONTEKS: Voorbereidings vir die ontvangs van gaste vir die 2010 Sokker W reldbeker. Bly op hoogte met die jongste nuus. Voorgestelde Tyd: 5 uur 150 punte Aantal bladsye: 21 graad 9: DOE GTA: wiskunde : LEERDERBOEK AFDELING A Bladsy 2 van 21 INHOUDSOPGAWE LU TYD (minute) Punte Bladsy TAAK 1 VERBETERINGE AAN DIE HUIS Aktiwiteit 1 Area, Meting; Getalle LU 1; LU 2; LU 3; LU 4 40 min 28 3 5 Aktiwiteit 2 Transformasies LU 1; LU 3 30 min 18 6 7 Aktiwiteit 3 Datahantering LU 1; LU 5 25 min 11 8 TAAK 2 FONDSINSAMELING Aktiwiteit 1 Winsneming LU 1; LU 2 30 min 16 9 Aktiwiteit 2 Verkoop van muffins LU 1.

2 LU 2 80 min 33 10 11 TAAK 3 Aktiwiteit 1 Matriekuitslae 2006/2007 LU 5 35 min 16 12 Aktiwiteit 2 Sokkernuus LU 1; LU 2; LU 5 30 min 14 13 14 Aktiwiteit 3 Misleidende Inligting LU 5 10 min 4 15 Aktiwiteit 4 Waarskynlikheid LU 1; LU 5 15 min 10 16 Aanhangsels TAAK 1 Aktiwiteit Aanhangsel A Aktiwiteit Aanhangsel B TAAK 2 Aktiwiteit Aanhangsel C TAAK 3 Aktiwiteit Aanhangsel D Aktiwiteit Aanhangsel E 17 17 18 18 19 19 20 20 21 21 TOTAAL 150 graad 9: DOE GTA: wiskunde : LEERDERBOEK AFDELING A Bladsy 3 van 21 TAAK 1 AKTIWITEIT 1 VERBETERINGE AAN N HUIS VIR TOERISTE IN 2010 Werk in pare Aanbevole tyd.

3 40 minute n graad 9-tiener, genaamd Sam, stem in om hul bejaarde buurman, Mnr Letswalo, te help om die vloer van sy huis te verbeter. Mnr Letswalo wil graag die spaarkamer van sy huis gedurende die W reldbeker vir sokker in 2010 verhuur, om sodoende geld in te samel om sy jongste dogter universiteit toe te kan stuur in 2011. Hy wil die ou vinielvloer van die kombuis, leefvertrek en spaarkamer vervang. Hy moet kies tussen vinielrolle of pakke vinielte ls. Mnr Letswalo gee vir Sam rowwe sketse van elke vertrek waarin hy wil werk.

4 Die sketse is nie volgens skaal geteken nie. VLOERPLAN: LEEFVERTREK VLOERPLAN: SPAARKAMER VLOERPLAN: KOMBUIS 3 200 mm 2 500 mm 2 m 5 m 1,5 m MEETKUNDIGE VORMS SKAALTEKENINGE DATAHANTERING OMSKAKELINGS AREA EN VOLUME METING TRANSFORMASIES GELYKVORMIGHEID VERHOUDINGS PYTHAGORAS GELD 3 m 1,5 m 3,5 m Stoep graad 9: DOE GTA: wiskunde : LEERDERBOEK AFDELING A Bladsy 4 van 21 Beantwoord die volgende vrae. Gebruik die inligting soos op die vorige bladsy gegee. Identifiseer 4 verskillende meetkundige figure op die onderskeie vloerplanne.

5 (4) Doen die volgende omskakelings: 3200 millimeter na meter (1) 0,25 meter na millimeter (1) Bereken die opppervlakte (area) van die vloer van die volgende vertrekke. Gee jou antwoorde in vierkante meter: kombuis (3) spaarkamer en stoep (3) Bereken die oppervlakte van die vloer van die leefvertrek. Gee jou antwoord in vierkante sentimeter. (3) Mnr Letswalo het die volgende pryse gekry vanaf die verskaffer: VINIELTE LS @ PER PAK ( bedek 2 m2) JUMBO VINIELROLLE @ PER ROL ( 2 m x 5 m ) Hoeveel pakke vinielte ls moet hy koop om die leefvertrek se vloer te kan bedek?

6 (1) Hoeveel van die Jumbo vinielrolle gaan hy nodig h vir dieselfde vertrek? (1) Mnr Letswalo moet nou besluit of hy die vinielrolle of die vinielte ls gaan gebruik om die leefvertrek se vloer te bedek. Watter advies sal jy aan Mnr Letswalo gee? Vergelyk die volgende in jou antwoord: Die koste van die twee opsies Die afmetings van die rolle en die te ls asook hoe gemaklik dit die vloeroppervlak sal bedek (3) graad 9: DOE GTA: wiskunde : LEERDERBOEK AFDELING A Bladsy 5 van 21 Mnr Letswalo wil graag ook ontslae raak van insekte (kakkerlakke en vlooie) met n sproei genaamd Doom Fogger.

7 Hy lees dat een blik genoeg is vir n volume van 80 kubieke meter (80 m3). Indien die kombuismure 2,4 meter hoog is, bereken die volume korrek tot die naaste kubieke meter. (3) Hoeveel blikke gaan hy nodig h vir sy huis, indien die huis se totale volume gelyk is aan 12 keer die volume van die kombuis? (Gebruik jou antwoord in ) (2) Mnr Letswalo gebruik die driehoekige gedeelte (EDF) van sy kombuis as kookarea. Die lengte van sy DF is 1,5 m. Bereken die lengte van sy EF (die skuinssy) van die driehoek (korrek tot 1 desimale plek).

8 (3) [28] 2 m 1,5 m E F D graad 9: DOE GTA: wiskunde : LEERDERBOEK AFDELING A Bladsy 6 van 21 AKTIWITEIT 2 TRANSFORMASIES Individuele oefening Aanbevole tyd: 30 minute Gebruik die eerste bladsy met blokkiespapier aan jou verskaf (Aanhangsel A), en teken die leefvertrek se vloer volgens skaal. Laat die lengte van elke blokkie 0,2 meter verteenwoordig. (2) Bestudeer die figuur op die Cartesiese vlak hieronder. Voltooi vraag op die tweede bladsy met blokkiespapier aan jou verskaf (Aanhangsel B).

9 Indien die ko rdinate van punt S(2 ; 2) is, skryf die ko rdinate van punte P, Q en R neer. (3) Reflekteer figuur PQRS om die y-as. Gebruik die simbole P'; Q'; R' en S'om die hoekpunte van die spie lbeeld van PQRS te benoem. (4) Roteer nou die gereflekteerde figuur (P'Q'R'S') 90 grade, antikloksgewys. Gebruik die oorsprong (0 ; 0) as middelpunt van die rotasie. Benoem die hoekpunte van die geroteerde figuur toepaslik. (4) (Jy mag gebruik maak van deurslagpapier om jou te help.) xyP Q R S graad 9: DOE GTA: wiskunde : LEERDERBOEK AFDELING A Bladsy 7 van 21 Mnr Letswalo het die volgende foto van sy gunsteling sokkerspan, Bafana Bafana.

10 Hy wil graag die foto 4 keer vergroot. Bereken die afmetings van die vergroting. (2) Hy sal ook graag die foto wil verklein om in n klein sleutelhouer te pas. Die verkleinde foto het n totale area van 9 cm2. Bepaal die verskalingsfaktor van die verkleinde foto. (3) [18] 180 mm 125 mm Bafana Bafana foto graad 9: DOE GTA: wiskunde : LEERDERBOEK AFDELING A Bladsy 8 van 21 AKTIWITEIT 3 SKAKINGSTATISTIEK Individuele oefening Aanbevole tyd: 25 minute Sam het die volgende artikel (geskryf deur John Gumede) op bladsy 19 van die Desember 2007 uitgawe van BONA ( n plaaslike tydskrif) gelees.


Related search queries