Example: confidence

GRAAD 10 – 12: VEEL VOORKOMENDE VRAE 2019

2019 GRAAD 10 12: VEEL VOORKOMENDE VRAEB ladsy 1 van 2 Watter kwalifikasie sal ek ontvang as ek GRAAD 12 suksesvol voltooi?Kandidate wat hul GRAAD 12-jaar suksesvol deur Impaq voltooi en aan die toepaslike assessering en ander verwante vereistes voldoen, sal n Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) van Umalusi die GRAAD 12-sertifikaat geakkrediteer?Ja, die eindeksamen word deur n eksterne eksamenraad, wat by Umalusi geakkrediteer is, bestuur. Alle Nasionale Senior Sertifikate word deur Umalusi gesertifiseer en ek universiteit toe kan gaan as ek deur Impaq studeer?Ja. Om n skool by n universiteit te studeer, word daar vereis dat die korrekte kombinasie van vakke geneem word. Bestudeer die toelatingsvereistes van die universiteit van jou keuse om te verseker dat jy die korrekte vakkombinasies ek meer as die voorgeskrewe aantal vakke neem?

2019 GRAAD 10 – 12: VEEL VOORKOMENDE VRAE Bladsy 1 van 2 Watter kwalifikasie sal ek ontvang as ek graad 12 suksesvol voltooi? Kandidate wat hul graad 12-jaar suksesvol deur Impaq voltooi en aan die toepaslike assessering en ander verwante vereistes voldoen, sal ‘n

Tags:

  Graad

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of GRAAD 10 – 12: VEEL VOORKOMENDE VRAE 2019

1 2019 GRAAD 10 12: VEEL VOORKOMENDE VRAEB ladsy 1 van 2 Watter kwalifikasie sal ek ontvang as ek GRAAD 12 suksesvol voltooi?Kandidate wat hul GRAAD 12-jaar suksesvol deur Impaq voltooi en aan die toepaslike assessering en ander verwante vereistes voldoen, sal n Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) van Umalusi die GRAAD 12-sertifikaat geakkrediteer?Ja, die eindeksamen word deur n eksterne eksamenraad, wat by Umalusi geakkrediteer is, bestuur. Alle Nasionale Senior Sertifikate word deur Umalusi gesertifiseer en ek universiteit toe kan gaan as ek deur Impaq studeer?Ja. Om n skool by n universiteit te studeer, word daar vereis dat die korrekte kombinasie van vakke geneem word. Bestudeer die toelatingsvereistes van die universiteit van jou keuse om te verseker dat jy die korrekte vakkombinasies ek meer as die voorgeskrewe aantal vakke neem?

2 Ja. In die VOO-fase mag jy twee bykomende vakke neem, mits die vakke vanaf GRAAD 10 voltooi ek minder as die voorgeskrewe aantal vakke neem?Ja. Jy sal egter nie n formele rapport ontvang nie, slegs n vorderingsverslag. Om vir die volgende GRAAD te registreer, moet jy bewyse kan lewer dat die sewe vereiste vakke voltooi ek twee grade in een jaar voltooi?Volgens beleid mag GRAAD 10 12 nie in minder as drie jaar voltooi word ek een GRAAD oor twee jaar voltooi?Jy mag sekere vakke in een jaar neem, en die oorblywende vakke die daaropvolgende jaar (bepalings en voorwaardes geld). Sewe vakke (vakvereistes geld) moet suksesvol voltooi word om na die volgende GRAAD bevorder te word of om n Nasionale Senior Sertifikaat te ek, nadat ek GRAAD 12 voltooi het, sekere vakke herhaal, of moet ek die hele GRAAD herhaal?

3 As jy n spesifieke vak wil herhaal, insluitend die jaar se portefeuljewerk (SGA), mag jy vir die spesifieke vak registreer. Jy hoef nie die hele GRAAD te herhaal nie. As jy slegs die eindeksamen wil oorskryf sal die vorige jaar se SGA geld. Stuur n e-pos aan vir meer ek bykomende vakke neem nadat ek GRAAD 12 voltooi het?Jy mag vir twee bykomende vakke registreer nadat jy die Nasionale Senior Sertifikaat verwerf het. Die GRAAD 10- en 11-materiaal vir die vakke moet bekom en deurgewerk word om te verseker dat die leerder n begrip van die vak se basiese beginsels het. Daar word egter nie vereis dat leerders GRAAD 10 en 11 in die bykomende vakke formeel deur Impaq voltooi nie. Is daar n ouderdomsbeperking vir inskrywings?Daar is geen ouderdomsbeperking om vir matriek in te skryf nie.

4 Weens veranderinge in die kurrikulum in 2008, kan Impaq egter nie inskrywings vir GRAAD 11 en 12 aanvaar as die vorige GRAAD ( GRAAD 10 en 11 onderskeidelik) voor 2008 voltooi is nie. Leerders wat hierdeur geraak word, mag wel vir GRAAD 10 kind ly aan diskalkulie. Kan hy sonder Wiskunde inskryf?Leerders met n goedgekeurde spesiale akkommodasie vir diskalkulie (vrywaring van Wiskunde) kan n sewende vak in die plek van Wiskunde neem. Die leerder moet vir spesiale akkommodasies en vrystellings aansoek doen voordat hy by Impaq inskryf. Vir meer inligting, stuur n e-pos na My kind kom van die buiteland en kan nie Afrikaans praat nie. Kan ek haar by Impaq inskryf?Immigrantstatus sal slegs aanvaar word indien die aansoeker by die Departement van Binnelandse Sake aansoek gedoen het of bewyse kan lewer van die tyd wat in die buiteland bestee is (onderhewig aan goedkeuring deur verskeie departemente).

5 Die leerder moet n sewende vak in die plek van die Eerste Addisionele Taal (Afrikaans) neem. Inskrywing is onderhewig aan 2 van 2 Bied Impaq enige bykomende vakondersteuning?Impaq het vakdeskundiges in diens wat kan help met vakspesifieke navrae. Daar is ook verskeie vakforums op Facebook waar leerders, ouers en tutors raad kan vra of belangrike inligting kan gaan in 2019 n opwindende nuwe aanlyn leerplatform vir leerders bekendstel. Bied Impaq n winterskool aan? n Winterskool word jaarliks, teen n bykomende koste, deur SACAI aangebied om GRAAD 12-kandidate te help met voorbereiding vir die Impaq n matriekafskeid aan?Ja. n Glansryke geleentheid word elke jaar in beide Gauteng en die Kaap (afhangend van die aantal kandidate) moet eksamens afgel word?

6 In die VOO-fase moet alle eksamens (Junie-, November- en rekordeksamen uitsluitende die GRAAD 12-eindeksamen) by n goedgekeurde toesighouer (kommissaris van ede, assessor, gekwalifiseerde onderwyser of netwerktutor wat Impaq gebruik) afgel word. Dit is die ouer/voog se verantwoordelikheid om n toesighouer aan te wys en te GRAAD 12-eindeksamen moet by n geregistreerde eksamensentrum afgel word. Eksamensentrums word oor die algemeen gevestig waar daar n konsentrasie van kandidate per geografiese gebied is. Eksamenlokale verander jaarliks en is nie noodwendig in die omgewing wat jy verkies nie. Dit word ook nie gewaarborg dat die vorige jaar se sentrum goedgekeur sal word as n NSS-eksamenlokaal in die toekoms nie.

7 Kandidate word toegeken aan geregistreerde eksamensentrums volgens hul fisiese adres. Mag ek my toetse en eksamens skryf wanneer dit my pas?Toetse kan buite die gegewe rooster in die fasiliteerdersgids en/of portefeuljeboek geskryf word. Dit moet egter geskryf word voordat die memorandums deur Impaq vrygestel word. Gedurende die akademiese jaar moet die punte vir die toetse volgens die skedule op ingelees word, terwyl die toetse vir GRAAD 12 volgens die inhandigingskedule by Impaq ingehandig moet word vir datums vir die Junie-, rekord- en eindeksamen is vas en moet streng gevolg sien my toetse en eksamens na? GRAAD 10: Impaq of die voog/tutorsentrum sien toetse en eksamens na. Daar is geen bykomende kostes vir die nasien van take, toetse of eksamens deur Impaq nie.

8 Impaq behou die reg om te versoek dat assesseringskomponente ingedien word vir interne nasien of 11: Toetse kan deur Impaq of die voog/tutorsentrum gemerk word. Alle eksamens moet aan Impaq gestuur word om nagesien te word. Daar is geen bykomende kostes vir die nasien van take, toetse of eksamens nie. Impaq behou die reg om te versoek dat assesseringskomponente ingedien word vir interne nasien of 12: Impaq sien al die SGA-portefeuljewerk (dit sluit alle take en toetse, asook die Junie- en rekordeksamen in) na, tensy anders vermeld. Die GRAAD 12-eindeksamen word deur die eksterne eksamenraad, SACAI, nagesien en word deur Umalusi gemodereer. Verwys gerus ook na die Uiters Belangrike Inskrywingsinligting vir belangrike aspekte met betrekking tot die VOO-fase.


Related search queries