Example: tourism industry

Graad 10 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Formele ...

Graad 10 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Formele Assesseringstaak Kwartaal 2 TAAK 5 Mondeling: Voorbereide toespraak Beste Graad 10's Julle moet as deel van julle termynpunt n mondeling lewer. Tydens die mondeling sal van jou verwag word om n voorbereide toespraak aan die gehoor voor te dra. Jy moet kies uit een van die volgende twee onderwerpe: Kies enige besienswaardigheid (sight worth seeing) in ons land waarvan jy graag vir iemand anders wil vertel. S waar die plek is, praat oor die plek se geskiedenis en s hoekom dit die moeite werd is om te sien. Indien n toergroep jou eie omgewing sou besoek, wat sal jy hulle van die geskiedenis van die plek en die omgewing kan vertel? Kies n paar insidente en aspekte van jou omgewing waarop jy kan fokus.

Graad 10 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Formele Assesseringstaak – Kwartaal 2 TAAK 5 – Mondeling: Voorbereide toespraak Beste Graad 10's Julle moet as deel van julle termynpunt ‘n …

Tags:

  Eerste, Addisionele, Eerste addisionele

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of Graad 10 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Formele ...

1 Graad 10 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Formele Assesseringstaak Kwartaal 2 TAAK 5 Mondeling: Voorbereide toespraak Beste Graad 10's Julle moet as deel van julle termynpunt n mondeling lewer. Tydens die mondeling sal van jou verwag word om n voorbereide toespraak aan die gehoor voor te dra. Jy moet kies uit een van die volgende twee onderwerpe: Kies enige besienswaardigheid (sight worth seeing) in ons land waarvan jy graag vir iemand anders wil vertel. S waar die plek is, praat oor die plek se geskiedenis en s hoekom dit die moeite werd is om te sien. Indien n toergroep jou eie omgewing sou besoek, wat sal jy hulle van die geskiedenis van die plek en die omgewing kan vertel? Kies n paar insidente en aspekte van jou omgewing waarop jy kan fokus.

2 Jou mondeling moet 3 4 minute lank wees. Die datum van die mondeling is Donderdag 20 April 2016. Gaan lees in Afrikaans Sonder Grense op bladsy 97 vir riglyne oor beplanning, navorsing, organisering, voorbereiding en aanbieding. Kom vra asseblief betyds as iets hierbo onduidelik is, of as jy die bogenoemde wil oefen. Baie sterkte! Mnr. Willemse


Related search queries