Example: confidence

GRAAD 4 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur …

GRAAD 4 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur formele ASSESSERING totaal : 30 punte Naam en Van _____ Datum _____. _____. INSTRUKSIES. 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese handskrif voltooi word. _____. VRAAG 1. Pas die WOORD by die korrekte VERDUIDELIKING. WOORD VERDUIDELIKING. a) Kieme a) Dit is baie klein dingetjies wat lewend is en siektes kan veroorsaak. b) Lewensprosesse b) Wanneer n saad begin groei. c) Ontkiem c) Dinge wat lewende dinge doen. (3). VRAAG 2. Kyk na die volgende prente en s watter is lewende dinge en watter dinge is nie lewende dinge. A B C. A _____ (1). B _____ (1).

GRAAD 4 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 30 punte Naam en Van _____ Datum _____ _____ INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in ‘n netjiese handskrif voltooi word.

Tags:

  Graad, Kwartaal, Reassessing, Formele, Graad 4 natuurwetenskappe kwartaal 1 tyd, Natuurwetenskappe, Formele assessering totaal, Totaal, 30 punte, Punte

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of GRAAD 4 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur …

1 GRAAD 4 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur formele ASSESSERING totaal : 30 punte Naam en Van _____ Datum _____. _____. INSTRUKSIES. 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese handskrif voltooi word. _____. VRAAG 1. Pas die WOORD by die korrekte VERDUIDELIKING. WOORD VERDUIDELIKING. a) Kieme a) Dit is baie klein dingetjies wat lewend is en siektes kan veroorsaak. b) Lewensprosesse b) Wanneer n saad begin groei. c) Ontkiem c) Dinge wat lewende dinge doen. (3). VRAAG 2. Kyk na die volgende prente en s watter is lewende dinge en watter dinge is nie lewende dinge. A B C. A _____ (1). B _____ (1).

2 C _____ (1). VRAAG 3. Identifiseer die verskillende dele van die plant hieronder. S dan ook wat die funksie van elke deel is. A. B. C. A _____ (1). Funksie _____. _____ (1). B _____ (1). Funksie _____. _____ (1). C _____ (1). Funksie _____. _____ (1). VRAAG 4. Identifiseer die dele van die dier hieronder. A _____ (1). B _____ (1). C _____ (1). D _____ (1). VRAAG 5. Voltooi die volgende paragraaf wat handel oor plante. Kies uit die woorde wat verskaf is en vul dit op die regte plek in. kos blare water wortels groei Plante het lig, warmte en _____ nodig om te kan _____. Die _____ van n plant hou dit in die grond. Die _____ kry lig vanaf die son om _____ vir die plant te maak.

3 (5). VRAAG 6. Beantwoord die volgende vrae oor habitatte. 1. In jou eie woorde, verduidelik wat n habitat is. _____. _____ (2). 2. S wat die habitat van die volgende diere is: Krokodil _____ (1). Vis _____ (1). Sebra _____ (1). VRAAG 7. Beantwoord die onderstaande vrae oor diereskuilings. hondehok vo lnes 7. 1 Is die hondehok n natuurlike of mensgemaakte skuiling ? _____ (1). 7. 2 Is die vo lnes n natuurlike of mensgemaakte skuiling ? _____ (1). 7. 3 Hoekom is dit so belangrik vir diere om n skuling te h ? _____. _____ (2). totaal : 30 punte GRAAD 4 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 (memorandum). Tyd: 1 uur formele ASSESSERING totaal : 30 punte Naam en Van _____ Datum _____.

4 _____. INSTRUKSIES. 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese handskrif voltooi word. _____. VRAAG 1. Pas die WOORD by die korrekte VERDUIDELIKING. WOORD VERDUIDELIKING. a) Kieme a) Dit is baie klein dingetjies wat lewend is en siektes kan veroorsaak. b) Lewensprosesse b) Wanneer n saad begin groei. c) Ontkiem c) Dinge wat lewende dinge doen. (3). VRAAG 2. Kyk na die volgende prente en s watter is lewende dinge en watter dinge is nie lewende dinge. A B C. A Lewendig _____ (1). B Nie lewendig _____ (1). Nie - lewendig C _____ (1). VRAAG 3. Identifiseer die verskillende dele van die plant hieronder.

5 S dan ook wat die funksie van elke deel is. A. B. C. A Blaar _____ (1). Die blare van n plant neem sonlig in sodat kos vir die Funksie _____. _____. plant gemaak kan word. (1). B Stingel _____ (1). Die stingel hou die plant regop. Dit dra ook die blomme Funksie _____. en blare. _____ (1). C Wortels _____ (1). Die wortels hou die plant stewig geanker in die grond. Funksie _____. Dit neem ook water in en belangrike mineraalsoute. _____ (1). VRAAG 4. Identifiseer die dele van die dier hieronder. Oor A _____ (1). Neus B _____ (1). Liggaam C _____ (1). Been D _____ (1). VRAAG 5. Voltooi die volgende paragraaf wat handel oor plante. Kies uit die woorde wat verskaf is en vul dit op die regte plek in.

6 Kos blare water wortels groei water Plante het lig, warmte en _____ groei nodig om te kan _____. Die wortels _____ blare van n plant hou dit in die grond. Die _____ kry lig kos vanaf die son om _____ vir die plant te maak. (5). VRAAG 6. Beantwoord die volgende vrae oor habitatte. 1. In jou eie woorde, verduidelik wat n habitat is. n Habitat is die plek waar plante of diere lewe. _____. _____ (2). 2. S wat die habitat van die volgende diere is: Riviere Krokodil _____ (1). See, riviere Vis _____ (1). Sebra Graslande _____ (1). VRAAG 7. Beantwoord die onderstaande vrae oor diereskuilings. hondehok vo lnes 7. 1 Is die hondehok n natuurlike of mensgemaakte skuiling ?

7 Mensgemaakte skuiling. _____ (1). 7. 2 Is die vo lnes n natuurlike of mensgemaakte skuiling ? Natuurlike skuiling _____ (1). 7. 3 Hoekom is dit so belangrik vir diere om n skuling te h ? Diere benodig skuilings om veilig te voel. Hulle benodig _____. beskerming teen wilde diere of selfs teen slegte weer. _____ (2). totaal : 30 punt


Related search queries