Example: stock market

Graad 5 : Eksamenafbakening Tweede kwartaal 2017 …

Laerskool Randhart Graad 5 : Eksamenafbakening Tweede kwartaal 2017 Afrikaans vraestel 2: 30 Mei Berei voor uit jou handboek, Afrikaanse taalstrukture en -konvensies skrif (Boek 1) asook die aantekeninge op jou tablet of die uitdeelstukke van die eerste kwartaal . Afdeling A: Leesbegrip Begrip van verskillende tekste word getoets. Afdeling B: Taal in konteks Jy moet die onderstaande kan herken en toepas: Konsep Datum Handboek Ontkennende vorm 20 Jan. Bl. 5 Afleidings 7 Feb. Bl. 17 Onderwerp, voorwerp en gesegde 7 Feb. Bl. 18 Tydsvorme 7 Mrt. Bl. 36 Lettergrepe 7 Mrt. Bl. 37, 38 Voorsetsels 7 Mrt. Bl. 36 Sinonieme en antonieme 15 Feb.

3 Graad 5 Wiskunde: 7 Junie Berei slegs voor uit jou skrifte en aantekeningboek. Berei die volgende konsepte voor: Heelgetalle: - Afronding

Tags:

  Graad, Wiskunde, Kwartaal, Heelgetalle, Graad 5, 3 graad 5 wiskunde

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of Graad 5 : Eksamenafbakening Tweede kwartaal 2017 …

1 Laerskool Randhart Graad 5 : Eksamenafbakening Tweede kwartaal 2017 Afrikaans vraestel 2: 30 Mei Berei voor uit jou handboek, Afrikaanse taalstrukture en -konvensies skrif (Boek 1) asook die aantekeninge op jou tablet of die uitdeelstukke van die eerste kwartaal . Afdeling A: Leesbegrip Begrip van verskillende tekste word getoets. Afdeling B: Taal in konteks Jy moet die onderstaande kan herken en toepas: Konsep Datum Handboek Ontkennende vorm 20 Jan. Bl. 5 Afleidings 7 Feb. Bl. 17 Onderwerp, voorwerp en gesegde 7 Feb. Bl. 18 Tydsvorme 7 Mrt. Bl. 36 Lettergrepe 7 Mrt. Bl. 37, 38 Voorsetsels 7 Mrt. Bl. 36 Sinonieme en antonieme 15 Feb.

2 Bl. 25 Soorte sinne 20 Jan. Bl. 5 Leestekens 20 Feb. Bl. 5, 15 Deelwoorde 19 April Bl. 57, 58 Grondlynassessering 27 Jan. Bl. 10 Engels vraestel 2: 31 Mei Study from your textbook and study sheet. Section A: Comprehension Comprehension of different text types will be tested. Section B: Language in context Concept Study sheet Textbook Language Simple present tense 16, 128 Articles 3 Past tense 3, 129, 177 Adjectives 30, 39, 90, 176 Prepositions 117 Degrees of comparison 90 Connecting words 120 Adverbs 79 Direct and indirect speech 110, 112 2 Graad 5 Pronouns Personal pronouns Possessive pronouns - 87, 135 32, 99 Verbs 6, 41, 56 Prefix, Suffix 3, 63, 120 Adverbs 79 Plurals - Figure of speech Rhyme 37, 42 Alliteration 39 Personification - Simile 108 Natuurwetenskappe en Tegnologie: 5 Junie Berei uit jou handboek voor asook skrif soos aangedui.

3 kwartaal 1 Onderwerp Eenheid Inhoud 1 3: Soorte diere Gewerweldes (endoskelet) en ongewerweldes (eksoskelet) 2 1: Skelette van gewerweldes Hooforgane Ledemate, gewrigte, romp, skouer- en heupgordel. Kenmerke van skelette (Geen sketse) 2: Beweging Spiere, gewrigte, senings en ligamente 3 1: Strukture Raam en dopstrukture 4 1: Voedsel en voeding Fotosintese, wat plante nodig het om te groei en hulle eie kos te maak (Leer bladsy in skrif by 27 Feb.) 5 1: Groei en ontwikkeling Bevrugting: In en uitwendig kwartaal 2 6 1: Metale Eienskappe van metale Mengsels van metale (allooie) en bedekkingsmetale 2: Nie-metale Eienskappe 7 1: Ander eienskappe van metale Magnetisme en metale Metale wat roes en hoe om dit te keer 2:Gebruike van metale Gevallestudie: Herwin metale 8 1: Kombineer materiale Meng en stol Meng, droog en bak 9 1: Eienskappe en gebruike van materiale Gips, beton, weefstowwe, keramiek en glas, plastiek en glas 3 graad 5 wiskunde : 7 Junie Berei slegs voor uit jou skrifte en aantekeningboek.

4 Berei die volgende konsepte voor: heelgetalle : - Afronding - Plekwaardes en getalwaardes - Dalende en stygende orde - Vermenigvuldiging - Deling - Optel - Aftrek - Woordsomme Breuke: - Van somme - > ; < en = - Optel en aftrek van breuke - Herleiding na verskillende breuke 3D-vorms Lengte (herlei en meet) Simmetrie 2D-vorms Sosiale Wetenskappe: 9 Junie Berei slegs voor uit jou handboek. kwartaal 1 Geografie Onderwerp 1 Eenheid 1 - Die w reldkaart en kompasrigtings Die sewe vaste lande Die agt punte van die kompas Eenheid 2 - Die posisie van Afrika en die oseane Eilande van Afrika Suid-Afrika se bure Hoofstede Geskiedenis Onderwerp 2 Eenheid 2 - Hoe die San gejag het Die San-gemeenskap Sosiale organisasie Gelowe en godsdiens van die San ---------------------------------------- ----- kwartaal 2 Geografie 4 Graad 5 Onderwerp 3 Eenheid 1 - Suid-Afrika se ho en lae gebiede Fisiese gebiede Eenheid 2 - Fisiese kenmerke (al 6 kenmerke)

5 Eenheid 3 - Riviere Waar riviere begin en rivierstelsels Eenheid 4 - Fisiese kenmerke en menslike aktiwiteite Mense en riviere Mense en berge Mense en die kus Hoe mense die grond verander Geskiedenis Onderwerp 4 Eenheid 1 - Die eerste boere in Suidelike Afrika Gesindheid oor grond Die boere kom die Khoisan te Eenheid 2 - Hoe vroe Afrika-boere in gevestigde kapteinsgebiede geleef het Krale, gewasse, diere en Sosiale, politieke en ekonomiese strukture Pottebakkery, handel en jag Lewensvaardigheid - Persoonlike en Sosiale Welsyn: 12 Junie Berei voor uit jou handboek en LV-skrif. Eenheid Konsep Bladsyno.

6 kwartaal 1 Eenheid 1: Invloed van ander mense op die selfkonsep: volwassenes en portuurgroepe Sleutelwoorde Paragraaf bo aan bladsy tot voor Aktiwiteit 3 Eenheid 3: Ritme-patrone van verskillende nootwaardes Sleutelwoorde Leesstuk oor ritme-patrone Aktiwiteit no. 2 6 Eenheid 4: Persoonlike suksesse as bydraende faktore tot n positiewe selfkonsep Ken aksieplan vir die voortdurende positiewe vorming van selfkonsep 8 Eenheid 6: Lokomotoriese en nie-lokomotoriese bewegingsreekse wat elemente van tyd verken Vetgedrukte woorde Hoe om die ritme te klap (moet dit kan neerskryf) 10 Eenheid 7: Gepaste maniere om terugvoer te gee en te ontvang: wat is terugvoering?

7 Sleutelwoorde Paragraaf voor oefening Aktiwiteit 12 Eenheid 13: Empatie en Simpatie Sleutelwoorde Ken die verskil tussen simpatie en empatie Aktiwiteit 21 5 Graad 5 Eenheid 23: Beeld van jouself en ander in plaaslike omgewing Sleutelwoorde Moet kan identifiseer of n kleur n prim re kleur, sekond re kleur of tersi re kleur is. 36 kwartaal 2 Eenheid 1: Skending van kinders se regte (Bl. 49) Sleutelwoorde Tabel: Diskriminasie, stereotipering en bevoordeling kan definieer, asook voorbeelde van elk kan noem. Aktiwiteit 49 Eenheid 3: Bewegingsreekse (Bl. 52) Sleutelwoorde Aktiwiteit no.

8 2 52 Eenheid 4: Reaksies op skending van kinders se regte (Bl. 53) Stappe om jouself en ander teen skending van kinders se regte te beskerm. Aktiwiteit 53 Eenheid 7: Verskillende vorme van kindermishandeling (Bl. 58) Onderskei tussen die verskillende soorte kindermishandeling Aktiwiteit 58 Groot sukses gaan altyd met groot opoffering gepaard. _____ _____ I K Kichenbrand D C van Zyl Adjunkhoof: Akademie Skoolhoof


Related search queries