Example: bankruptcy

GRAAD 7 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS

GRAAD 7 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS . DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013. Algemene inligting Vraestelle word in die registerklasse geskryf. Die fleksieperiode sal aan die begin van die dag ingeruim word op die dae waarop vraestelle geskryf word. Die normale dagprogram sal na die toets sessie gevolg word. Leerlinge word alfabeties in lokale gerangskik en antwoordstelle word so ingeneem. Wanneer die vraestelle uitgedeel word, moet al die handboeke, skrifte en opsommings weggepak wees. Vraestelle word onderstebo uitgedeel en op bevel van die onderwyser word dit omgedraai sodat almal gelyktydig kan begin skryf. Maak seker dat jy jou naam en GRAAD bo-aan die antwoordstel skryf. Lees die vrae goed deur sodat jy presies doen wat gevra word. Gebruik die tyd wat toegeken is en moenie probeer om eerste in die klas klaar te wees nie.

1 GRAAD 7 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013 Algemene inligting • Vraestelle word in die registerklasse geskryf.

Tags:

  Graad, Graad 7 tweede kwartaal toetsreeks, Tweede, Kwartaal, Toetsreeks

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of GRAAD 7 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS

1 GRAAD 7 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS . DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013. Algemene inligting Vraestelle word in die registerklasse geskryf. Die fleksieperiode sal aan die begin van die dag ingeruim word op die dae waarop vraestelle geskryf word. Die normale dagprogram sal na die toets sessie gevolg word. Leerlinge word alfabeties in lokale gerangskik en antwoordstelle word so ingeneem. Wanneer die vraestelle uitgedeel word, moet al die handboeke, skrifte en opsommings weggepak wees. Vraestelle word onderstebo uitgedeel en op bevel van die onderwyser word dit omgedraai sodat almal gelyktydig kan begin skryf. Maak seker dat jy jou naam en GRAAD bo-aan die antwoordstel skryf. Lees die vrae goed deur sodat jy presies doen wat gevra word. Gebruik die tyd wat toegeken is en moenie probeer om eerste in die klas klaar te wees nie.

2 Geen leerling word toegelaat om te praat gedurende die toets sessie nie. Indien iets onduidelik is, steek jou hand op en wag vir die onderwyser om dit vir jou te kom verduidelik. Gaan weer deur jou antwoordstel indien jy die vraestel voltooi het en maak seker dat jy al die vrae voltooi het. Al die antwoordstelle word saam aan die einde van die sessie ingeneem. Sterkte met die TOETSREEKS ! ! 1. PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: GRADE 7 SECOND TERM TEST CYCLE. TUESDAY, 28 MAY - WEDNESDAY 12 JUNE 2013. General information The tests will be written in your register class. The tests will be written during flexi period which will be the first period on test days. The normal day program will be followed thereafter. Learners will be seated in alphabetical order and answer sheets will be taken in, in alphabetical order as well.

3 All textbooks, scripts and summaries must be packed away when question papers are handed out. Question papers will be handed out up side down and only on the instruction of the teachers you may turn it over to make sure all the learners start on the same time. Remember to write your name and grade on your answer sheet. Read well before attempting to answer. Use the time allocated and don't try to finish first in class. No learner may talk during the test session. When you don't understand a question, raise your hand so that the facilitator can explain at your desk. After completing the question paper, go through your answers to make sure you have answered correctly. All the answer sheets will be taken in at the end of the test session. Good luck with the test cycle ! ! 2. PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: Module 1 Module 2.

4 Woordelys p 2 + 12 + 17 + 24 + 33 Woordelys p 2. Behoeftes en begeertes p 3 + 4 + 5 + 6 Entrepreneurskap p 3. Bevrediging van behoeftes p 6, 7 + 8 Produksie en produktiwiteit p 11 - 13. Sektore van die sakew reld p 13 + 14 Sakeplan p 30 - 33. Ekonomiese- en vrye goedere p 18 + 19 Advertering p 36 - 38. Vraag en aanbod p 21. Finansi le waarde p 34 -36.. Module 1 Module 2. Glossary p 2 + 12 + 17 + 24 + 33 Glossary p 2. Needs and wants p 3 + 4 Entrepreneurship p 3. Satisfying needs p 6, 7 + 8 Production and productivity p 11 - 13. Sectors in the business world p 13 + 14 Business plan p 30 - 33. Economic and free goods p 18 + 19 Advertising p 36 - 38. Supply and demand p 21. Financial value p 34 36. 3. PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: Module 1 Module 2. Eienskappe van Materiaal P.

5 6 7 Woordelys P. 2. Stabiliteit van Strukture P. 10 - 11 Meganiese Stelsels 1 P. 8. Hegtegnieke P. 16 - 22 Rigting van Beweging P. 9 . Vaardighede Gereedskap Materiaal P. 26 10. Tekeninge P. 29 Wiele en Asse P. 12. Skakering P. 30 Meganiese Stelsels 2 P. 14 . Kleur P. 31 16. Ontwerpopdrag / Ontwerpspesifikasie/Beperkings Krukasse en Nokasse P. 17 - P. 34 35 18. Gereedskap en Veiligheid P. 42 Katrolle en Ratte P. 22 23. Verskillende Materiale P. 44 - 46 Stelsels P. 24 - 25. Module 1 Module 2. Properties of material P. 6 - 7 Glossary P. 2. Stability of structures P. 10 - 11 Mechanical systems 1 P. 8. Joining techniques P. 16 - 22 Direction of movement P. 9 . Skills Tools Material P. 26 10. Drawings P. 29 Wheels and axles P. 12. Shading P. 30 Mechanical system 2 P. 14 . Colour - Shadow P.

6 31 16. Design Brief / Design Specifications / Constraints Cams and cranks P. 17 - 18. P. 34 35 Pulleys and gears P. 22 23. Toos and safety P. 42 Systems P. 24 - 25. Different materials P. 44 - 46. 4. PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: Verskillende Bl. 16 17, 21. Module 1. verhoudings (Afgerolde papiere). Bl. 33 - 35. Gesond eet Module 1. (Afgerolde papiere). Bl. 27 32. Vigs Module 2. (Afgerolde papiere). Types of relationships Module 1 p. 16 17, 21. How healthy is our diet? Module 1 p. 33 - 35. Aids Module 2 p. 27 32. 5. PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: Lydende- en bedrywende vorm (aktiewe- en passiewe vorm). Selfstandige naamwoord : Eienskappe Soorte Geslag Versamelname Vokaalgroepe Po sie : Wat is volrym en halfrym? Soorte volrym en soorte halfrym Die Visser Beeldspraak : Vergelyking, metafoor, personifikasie, versagting en klanknabootsing Idiome Idiomatiese name Klankverskynsels: ronding, ontronding, oorronding en assimilasie Woordbou: basis, afleiding, samestelling Tussenwerpsels Telwoorde Byvoeglike naamwoord : Eienskappe Attributiewe- en predikatiewe byvoeglike naamwoord Intensiewe vorme Sinonieme Antonieme Trappe van vergelyking Voornaamwoord Leestekens Vokaalgroepe Werkwoord : Hoofwerkwoord Tye van die werkwoord Oorganklike- en onoorganklike werkwoord Hulpwerkwoord en koppelwerkwoord Bywoord Klankgrepe en lettergrepe Voorsetsels 6.

7 PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: Determineerders Selfstandige naamwoord : Eienskappe Soorte Meervoud en verkleining Versamelname Geslag: Babas Vokaalgroepe Po sie : Wat is volrym en halfrym? Soorte volrym en halfrym Beeldspraak : personifikasie, versagting, vergelyking, metafoor Die Visser Byvoeglike naamwoord : (adjektiewe) Eienskappe Intensiewe vorme Trappe van vergelyking Sinonieme Antonieme Voornaamwoord: persoonlike-, onpersoonlike-, bestilike- en vraende voornaamwoord Idiome Tussenwerpsels Werkwoord : Eienskappe Tye van die werkwoord Bywoord : Soorte Voorsetsels Voegwoorde Soorte sinne Woordbou Klankverskynsels: ronding, ontronding, oorronding en assimilasie Homofone en homonieme Telwoord Klankgrepe en lettergrepe 7. PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: Comprehension Present Indefinite Past Indefinite Tenses Future Indefinite Questions, Negatives, Tags, Active and Passive voice Nouns - common, proper, abstract, collective nouns - singular and plural Pronouns Parts of speech Adjectives degrees of comparison Verbs Adverbs Prepositions Reported speech Vocabulary Synonyms, Easily confused words Comprehension Present Indefinite Past Indefinite Tenses Future Indefinite Questions, Negatives, Tags, Active and Passive voice Nouns - common, proper, abstract, collective nouns - singular and plural Pronouns Parts of speech Adjectives degrees of comparison Verbs Adverbs Prepositions Reported speech Vocabulary Synonyms, Easily confused words 8.

8 PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: AARDRYKSKUNDE: Module 1. Woordelys P. 2. Kategorie van Geografiese Bronne P. 4 - 5. Woordelys P. 8. Kaarte en Kaartprojeksies P. 10 12. Woordeskat van Kaarte P. 14 15. Kaartskale P. 17 19. Kaartinstrumente P. 22 23. Topografiese Kaarte - Kontoere P. 25 27. Tekens en Simbole P. 28 - 29. GESKIEDENIS: Module 1. Woordelys P. 2 3. Interpretasie P. 4 5. Identifiseer Bronne P. 6 - 7. Mev. Ples P. 9 10. Uitgrawings P. 11. Argeologiese Gereedskap P. 14 15. Gereedskap P. 16 20. 9. PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: GEOGRAPHY: Module 1. Glossary P. 2. Categories of geographical sources P. 4 - 5. Glossary P. 8. Maps and map projections P. 10 - 12. Mapwork: Vocabularly of maps P. 14 15. Mapscales P. 17 19. Maptools: Direction and bearing P.

9 22 23. Topographical maps Contours P. 25 27. Signs and Symbols P. 28 - 29. HISTORY: Module 1. Glossary P. 2 3. Interpretation P. 4 5. Identify Sources P. 6 - 7. Mrs Ples P. 9 10. Excavations P. 11. Archaeological Tools P. 14 15. Tools P. 16 20. 10. PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: 1. Energie woordelys 2. Gebruike van die son se energie 3. Fotosintese 4. Materie 5. Fases van materie 6. Elemente en verbindings 7. Metale: voorbeelde en eienskappe 8. Nie-metale: voorbeelde en eienskappe 9. Planeet aarde woordelys 10. Klassifisering van elemente 11. Ontleding van elemente 12. Vastelande 13. Lae van die atmosfeer 14. Biosfeer, hidrosfeer en litosfeer 15. Gasse in die atmosfeer GEBRUIK SLEGS DIE OPSOMMINGS. 11. PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: 1. Energy glossary 2.

10 Uses of the sun's energy 3. Photosynthesis 4. Matter 5. Phases of matter 6. Elements and compounds 7. Metals: examples and properties 8. Non-metals: examples and properties 9. Planet earth glossary 10. Classification of elements 11. Analysing elements 12. Continents 13. Layers of the atmosphere 14. Biosphere, hydrosphere and lithosphere 15. Gasses in the atmosphere USE SUMMARIES TO STUDY FROM. 12. PDF Created with deskPDF PDF Writer - Trial :: Module 1 Module 2. Data Hantering bl. 2-10 Punte, lyne en hoeke bl. 2-22. Getalpatrone bl. 11-19 Omtrek en oppervlakte bl. 23-29. Oplos van vergelykings bl. 20- Desimale breuke bl .30-39. 24 Optel en aftrek van desimale breuke Volgorde van bewerkings bl. bl. 40-48. 24-32 Maal en deel van desimale breuke bl. Gewone Breuke bl. 55-72 49-57.


Related search queries