Example: barber

Graad 9 jun 2016 memo - Tuisblad | PNHS

Graad 9 Junie eksamen 2016 Geografie memorandum Afdeling A Vraag 1 e j a c g i b d h f Vraag 2 Ontwikkelde Lande Ontwikkelende Lande bevolkingsgroei 1. Kerse 2. Lopende water 2. Ongeletterdheid 3. Jaarlikse vakansies 3. Tenk water 4. Elektrisiteit vir almal 4. Politieke onstabiliteit 5. Ho vlak van verstedeliking 5. 5+ kinders Vraag 3 a) Ekonomiese ontwikkeling b) Geboortekoers c) Maatskaplike ontwikkeling d) Ekologiese voetspoor e) Volhoubare ontwikkeling Grafiese voorstelling wat die verspreiding van verskillende ouderdomsgroepe in n menslike bevolking aandui.

Graad 9 Junie eksamen 2016 Geografie memorandum Afdeling A Vraag 1 1.1. e 1.2. j 1.3. a 1.4. c 1.5. g 1.6.

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of Graad 9 jun 2016 memo - Tuisblad | PNHS

1 Graad 9 Junie eksamen 2016 Geografie memorandum Afdeling A Vraag 1 e j a c g i b d h f Vraag 2 Ontwikkelde Lande Ontwikkelende Lande bevolkingsgroei 1. Kerse 2. Lopende water 2. Ongeletterdheid 3. Jaarlikse vakansies 3. Tenk water 4. Elektrisiteit vir almal 4. Politieke onstabiliteit 5. Ho vlak van verstedeliking 5. 5+ kinders Vraag 3 a) Ekonomiese ontwikkeling b) Geboortekoers c) Maatskaplike ontwikkeling d) Ekologiese voetspoor e) Volhoubare ontwikkeling Grafiese voorstelling wat die verspreiding van verskillende ouderdomsgroepe in n menslike bevolking aandui.

2 Ontwikkelende Ontwikkeld Ontwikkeld (800 000 500 000) x100 500 000 = 60% Vraag 4 Klimaat Ligging Hulpbronne Omgewingstabiliteit Tegnologie Infrastruktuur Opvoeding Tegnologie Industrialisering Politieke stabiliteit Koloniseerdes het waardevolle hulpbronne van die kolonies af weggeneem. Vervaardigde produkte is terug geneem na die kolonies en hulle moes dit ten duurste aankoop. Koloniseerders het die kolonies verwaarloos. Hulle het doelbewus minderwaardige onderwys gegee en in sommige lande geen.

3 Opleiding is die grondslag vir ontwikkeling. Dit bevoordeel ons gesondheid en welstand deur beter voeding en immunisering teen siektes. Verhoog produktiwiteit en inkomste. Oor die algemeen word n geletterde mens meer betaal in vergelyking met ongeletterdes Hulle beklee betrekkings en is oor die algemeen meer produktief. Tegnologie maak dit moontlik vir mense met leergestremdhede (blind) om te kan leer, skootrekenaars (laptop) maak vir kinders in verafgele plekke moontlik om wel met n rekenaar te kan werk. Sonder opleiding/opvoeding verlangsaam ontwikkeling en werkloosheid en armoede neem toe.

4 Dit is die misbruik van jou posisie om onbillike voordeel te trek soos n werk of vir geld. Groot probleem in ontwikkelende lande. Buitelandse beleggers of investeerdes (mense wat in ondernemings bel met die oog op wins) investeer nie in korrupte regerings nie. Hulle vermy transaksies met korrupte regerings of korrupte sakelui. Afdeling B Vraag 5 Kontoerinterval Kontoerlyn Konsentries Gradi nt Kontoerinterval 1:50 000 a. b. c. d. e. f. a. Deugrawing c. Windpomp e. Ander pad en brug b. Uitgrawing d. Treinstasie f. Kommunikasie toring 3,1 cm 2 = 1,55 km 8,7 cm 2 = 4,35 km 8,3 cm 2 = 4,15 km 11 cm 2 = 5,5 km 3,5 cm x 0,1 = 0,35 km 11,2 cm x 0,1 = 1,12 km 15,9 cm x 0,1 = 1,59 km 9,4 cm x 0,1 = 0,94 km


Related search queries