Example: confidence

Hoërskool Oos-Moot

Ho rskoolOos-MootVAN: _____VOLLE NAAM: _____NOEMNAAM: _____GRAAD WAARVOOR INGESKRYF WORD: _____SLEGS VIR KANTOORGEBRUIKTOELATINGSDATUM: INSKRYWINGSNR: _____ REKENING NR: _____WAGLYSNOMMER: _____D D M M J JGeagte OuerBaie dankie dat u Ho rskool Oos-Moot as akademiese tuiste vir u kind kies. Die Oosies is n gemeenskap wat vir mekaar omgee. Hier is jou kind UNIEK en kan homself/haarself ten volle uitleef op Akademiese -, Kultuur- en Sportgebied. Ons nuwe Oosie-logo beeld die Oosie Blou Golf uitstekend uit. Elke leerder verteenwoordig n waterdruppel wat saam die magtige blou Oosie-golf vorm. Ons is trots op ons leerder, ouers en personeel wat saamwerk, gedissiplineerd, positief betrokke en ondersteunend is. Met elke druppel se betrokkenheid kan die blou golf net groter en sterker groeteAANSOEKVORMNB: Hierdie vorm moet asseblief VOLLEDIG voltooi word en die volgende DOKUMENTASIE moet saam met die registrasievorm ingehandig word:Afskrif van leerder se ID of GeboortesertifikaatWAGLYSNR: _____Bewys van woonadres (Munisipale rekening)FINANSIESNOMMER:_____Afskrif van vera

Geagte Ouer Baie dankie dat u Hoërskool Oos-Moot as akademiese tuiste vir u kind kies. Die Oosies is ʼn gemeenskap wat vir mekaar omgee. Hier is jou kind UNIEK en kan homself/haarself ten volle uitleef op

Tags:

  Moto

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of Hoërskool Oos-Moot

1 Ho rskoolOos-MootVAN: _____VOLLE NAAM: _____NOEMNAAM: _____GRAAD WAARVOOR INGESKRYF WORD: _____SLEGS VIR KANTOORGEBRUIKTOELATINGSDATUM: INSKRYWINGSNR: _____ REKENING NR: _____WAGLYSNOMMER: _____D D M M J JGeagte OuerBaie dankie dat u Ho rskool Oos-Moot as akademiese tuiste vir u kind kies. Die Oosies is n gemeenskap wat vir mekaar omgee. Hier is jou kind UNIEK en kan homself/haarself ten volle uitleef op Akademiese -, Kultuur- en Sportgebied. Ons nuwe Oosie-logo beeld die Oosie Blou Golf uitstekend uit. Elke leerder verteenwoordig n waterdruppel wat saam die magtige blou Oosie-golf vorm. Ons is trots op ons leerder, ouers en personeel wat saamwerk, gedissiplineerd, positief betrokke en ondersteunend is. Met elke druppel se betrokkenheid kan die blou golf net groter en sterker groeteAANSOEKVORMNB: Hierdie vorm moet asseblief VOLLEDIG voltooi word en die volgende DOKUMENTASIE moet saam met die registrasievorm ingehandig word:Afskrif van leerder se ID of GeboortesertifikaatWAGLYSNR: _____Bewys van woonadres (Munisipale rekening)FINANSIESNOMMER:_____Afskrif van verantwoordelike ouer se IDNuwe leerders moet die oorplasingsertifikaat asook n afskrif van hul nuutste rapport (inskrywings aan die begin van die jaar) aanheg.

2 Indien inskrywing gedurende die jaar gedoen word, moet afskrif van alle rapporte reeds uitgereik vir die jaar ingedien SAL NIE OORWEEG WORD SONDER BOGENOEMDE DOKUMENTASIE NIELEERDERBESONDERHEDEVAN:VOLLE NAME:NOEMNAAM:ID-NOMMER:GEBOORTEDATUM:MA NLIK:VROULIK:HUISTAAL:BEVOLKINGSGROEP:GR AAD WAARVOOR INSKRYF:LEERDER SELNR:MEDIESE FONDS: LIDNOMMER:NAAM VAN DOKTER:TELEFOONNOMMER:MEDIESE INLIGTING VIR DIE SKOOL SE AANDAG: _____AKADEMIESE BESONDERHEDEH oogste graad geslaag:Datum geslaag:Skool waar geslaag:Hoeveelste jaar word vir hierdie graad ingeskryf?Naam van vorige skool:Rede vir skoolverandering:Is dit die eerste inskrywing by Ho rskool Oos-Moot ?JANEEHo rskool Oos-MootHaarhoffstraat 1120, Villieria, Pretoria, 0186, Posbus 31208, Totiusdal, 0134 Tel: (012) 332 0601 Faks: (012) 332 2457e-pos: webblad: :Vak%Vak%Vak% met kruisie by ondergenoemde aan waar van toepassing:UitstekendGoedGemiddeldOnderg emiddeldAkademiese vermo Akademiese ingesteldheidKARAKTER EN GEDRAGU itstekendGoedGemiddeldOndergemiddeldSame werkingSelf-dissiplineSkoolbywoningVoork omsLeierskapBUITEMUURSE AKTIWITEITEU itstekendGoedGemiddeldOndergemiddeldSpor t (deelname)Kultuur (deelname)UITSONDERLIKE PRESTASIES BEHAAL: VAKKEUSE (Slegs vir Gr 10 - 12 aansoeke)GRAAD 10 TOT 12: VERPLIGTE VAKKEKEUSEVAKKE (vervolg).

3 Afrikaans Eerste Addisionele taalVerbruikerstudieWiskunde ofToerismeWiskundige GeletterdheidIngenieursgrafika en -ontwerpLewensori nteringGeografieKEUSEVAKKE (Kies 3 en merk met X )RekenaartoepassingstegnologieRekeningku ndeInformasie-tegnologieEkonomieLewenswe tenskapBesigheidstudieFisiese WetenskapSiviele TegnologieVisuele KunsNUWE VERPLIGTE VAKPAKKET VANAF 2016 VIR GRAAD 10 SIVIELE TEGNOLOGIEA frikaansTegniese WiskundeEngelsTegniese WetenskapLewensori nteringofIGOW iskundeSiviele Tegnologie WetenskapOUER- / VOOGBESONDERHEDEVADER/VOOG: VAN:MOEDER/VOOG: VAN:TITEL:VOORLETTERS: TITEL:VOORLETTERS:VOLLE NAME::VOLLE NAME:NOEMNAAM:NOEMNAAM:ID-NOMMER:ID-NOMM ER:WOONADRES:_____POSKODE: _____WOONADRES:_____POSKODE: _____POSADRES:_____POSKODE: _____POSADRES:_____POSKODE: _____E-POS ADRES:E-POS ADRES:TELEFOONR:TELEFOON:SELFOONNR:SELFO ONNRHUWELIKSTAAT VAN OUERS:Indien twee ouers se adresse verskil, dui asseblief aan by wie die leerder woon.

4 Indien leerder se adres verskil van albei ouers s n vul hier :MOEDER/VOOG:WERKGEWER:WERKGEWER:TELEFOO NNR:TELEFOONNR:NOODGEVAL BESONDERHEDEK ontakpersoon:Telefoonnr:VRYWARING / TOESTEMMING(Vul in vir NUWE leerders. Hierdie ooreenkoms bly geldig vir die VOLLE TYDPERK van die leerder se verbintenis met die skool.)Ek, ouer/voog, gee hiermee toestemming dat ondergenoemde leerder aan die kurrikulum en buitemuurse aktiwiteite van die skool mag deelneem en verwante uitstappies mag aanvaar dat elke redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van die leerder en dat ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van enige mediese of hospitaalrekeninge in geval van n besering wat nie aan die nalatigheid van die verantwoordelike personeel toegeskryf kan word dra my magtiging as ouer/voog oor aan die hoof van die skool of sy verteenwoordiger indien mediese/chirurgiese behandeling vir die leerder/nodig mag wees.

5 Sover ek weet, is hy/sy fisies in staat om aan enige aktiwiteit deel te neem en verkeer hy/sy in goeie VAN OUER: _____ DATUM: _____LOJALITEITSKAARTEHo rskool Oos-Moot het met verskeie maatskappye n ooreenkoms tot voordeel van die skool. Wanneer ouers, familie en vriende ons verskaffers ondersteun, word die skool finansieel beloon. Spesiale aanbiedinge word by tye slegs aan lojale kaarthouers toegestaan. (Merk asb. in die toepaslike blokkie)Kan ons aan u n Makro-kaart, gekoppel aan Ho rskool Oos-Moot verskaf?JANEEKan ons aan u n My School-kaart, gekoppel aan Ho rskool Oos-Moot verskaf?JANEEFINANSI LE AFDELING (NB: voltooi die bladsy asseblief VOLLEDIG) LEERDERBESONDERHEDEVAN:VOLLE NAME:NOEMNAAM:GRAAD/KLASBROERS/SUSTERS IN DIE SKOOLO udste/Enigste:Van en volle name: Graad Leerder 2:Van en volle name: GraadLeerder 3:Van en volle name: GraadLeerder 4:Van en volle name: GraadPERSOON VERANTWOORDELIK VIR DIE BETALING VAN SKOOLGELDVADER:MOEDER:ANDER:PERSOONLIKE INLIGTING:WERKGEWERINLIGTING:VAN:BEROEP: VOLLE NAME.

6 WERKGEWER:ID NOMMER:TELEFOONNR:POSADRES:_____POSKODE: _____WERKADRES: (fisies)_____POSKODE: _____TELEFOONNR:WERKADRES:(posadres)____ _POSKODE: _____E-POSADRES:SELFOONNR:BANKBESONDERHE DEBank : ABSATak : Ben SwartstraatRekeninghouer : Ho rskool Oos-MootTipe rekening : TjekRekeningnommer : 090750011 Takkode : 632005 Leerder verwysing : Sien op klasrooster (Byvoorbeeld E20)ONDERNEMING DEUR OUER/VOOG/LEERDER/ EN DIE VERANTWOORDELIKE PERSOON TEN OPSIGTE VAN DIE BETALING VAN DIE SKOOLGELDE Ons verklaar dat: 1. Ek doen hiermee aansoek dat bogenoemde leerder tot Ho rskool Oos-Moot toegelaat Ons, ons vergewis het van die skoolre ls soos vervat in die skooldagboek en dat ek/ons as ouer(s) ons/my kind sal aanspoor om dit na te kom;3.

7 Ons bewus is daarvan dat oortreding van hierdie re ls optrede soos van tyd tot tyd deur die tugraad, hoof en beheerliggaam geneem word, vereis;4. Ek onderneem om die skoolgelde te betaal;5 Indien ek sou weier, versuim of in gebreke bly om die verskuldigde skoolgelde op die dag van betaling te betaal, sal die volle balans aan Ho rskool Oos-Moot verskuldig, onmiddellik opeisbaar en betaalbaar word. In so n geval sal die rekenpligtige ouer/voog/verantwoordelike persoon aanspreeklik wees vir betaling van alle regskostes ter verhaling daarvan op n Prokureur- en eie Kli nteskaal, asook vir invorderingskommissie;6. Ek onderneem om Ho rskool Oos-Moot onmiddellik skriftelik in kennis te stel indien probleme met betaling van skoolgelde ondervind word;7.

8 Ek sal maandeliks (skriftelik of elektronies) van n rekening voorsien word , maar neem kennis dat indien die rekening my nie bereik nie, dit my nie vrystel van enige verpligting om skoolgelde te betaal nie;8. Aansoeke om vrystelling van betaling van skoolgelde ooreenkomstig die Gautengse Onderwysdepartement se kriteria moet volledig voltooi en ingehandig wees voor of op 28 Februarie, jaarliks;9. Ek is bewus daarvan dat die betaling van skoolgelde n juridiese verpligting is en aldus deur die Beheerliggaam afgedwing kan en moet word;10. Ons die vorm volledig ingevul het en dat die besonderhede waar en korrek is ten opsigte van Oos-Moot TE PRETORIA OP HIERDIE _____ DAG VAN _____ 20 _____ _____ _____ HANDTEKENING VAN OUER/VOOG HANDTEKENING VAN TWEEDE OUER/VOOG _____ _____ HANDTEKENING VAN OUER/VOOG/PERSOON HANDTEKENING VAN LEERDER VERANTWOORDELIK VIR BETALING VAN REKENINGALGEMENE VOORWAARDES EN TOELATINGSBELEID (MOET ONDERTEKEN WORD) Naam.

9 Ons/Ek, die ondergetekende Rekeningpligtige (ouer/voog) aanvaar hiermee ongekwalifiseerd en onvoorwaardelik die toelatings-beleid en voorwaardes van die Ons/Ek (ouer/voog) verklaar namens ons/my en die leerder/s dat ons die missie en doelstellings en die skoolbeleid van die skool te alle tye onderskryf, handhaaf, beskerm en dat ons, ons onderwerp aan al die toelatingsvereistes, tugmaatre ls en ander skoolre Ons/Ek (ouer/voog) namens die leerder/s aanvaar hiermee die kultuur verbonde aan die skool soos verwoord in sy missie en gee toestemming dat die leerder/s mag deelneem aan enige kultuuraktiwiteit en skoolbedrywigheid soos daarin n Gedifferensieerde onderwysstelsel word in die skool toegepas wat ten inhoud het dat elke leerder/s onderrig ontvang wat rekening hou met sy/haar bekwaamheid, aanleg en belangstelling binne die uitsluitlike diskresie van die skool in konsultasie met die Die prim re teikengroep van die skool leerders is woonagtig binne die natuurlike geografiese en voorgeskrewe voedingsgebied van die skool en persone wat hul in sodanige gebied bevind.

10 Sal voorkeur geniet by Die Beheerliggaam van die skool behou volle reg van toegang tot die skool voor en behou ook die reg voor om enige leerder/s toegang tot die skool te weier sonder om redes van enige grond te vermeld, met dien verstande dat die gronde vir sodanige weiering nie gebaseer sal wees op enige element wat die uitwerking sal h dat dit sal neerkom op diskriminasie ten opsigte van ras, geslag of diskriminasie in die algemeen soos vervat in die Grondwet van die Republiek van Ons/Ek (ouer/voog) aanvaar dat die keuring van nuwe leerders geskied met inagneming van die behoud van tradisionele waardes en etos van die skool, beskikbare plek in die skool, geografiese gebied, ouderdomsbeperkinge en ander keuringsvereistes wat van tyd tot tyd deur die Beheerliggaam bepaal Die Beheerliggaam en die skool behou die reg voor om enige leerder/s se toelating tot die skool terug te trek en sodanige leerling te skors uit die skool met dien verstande dat sodanige skorsing sal plaasvind in terme van die relevante Regulasies van die Gauteng Departement van Die leerder/s moet inpas by die natuurlike kronologiese ouderdom van die leerder/s groep waartoe toegang verlang word en sal bepaal word met inagneming van die relevante Wetgewing en Regulasies daarkragtens Aanvaarbare amptelike bewys van goeie gedrag en/of bevredigende vordering van vorige skole/inrigtings moet op aanvraag gelewer word.


Related search queries