Example: barber

Ingenieursgrafika en Ontwerp Engineering Graphics …

Ingenieursgrafika en Ontwerp Engineering Graphics and Design IGO het die vak Tegniese Tekene vervang. Die vak resorteer onder die leerarea Tegnologie. Dit is n akademiese vak met onderskrywing wat beteken matrikulasie vrystelling status. Leerders het tot graad 9 baie min blootstelling aan die vak. Geringe mate van blootstelling word in grd 8 en 9 in die vak Tegnologie verkry waarvan Grafika slegs n deel van een van die aspekte van die leerplan is. IGO is n vak waar gekommunikeer word deur grafika. Dit word gedoen deur met tekene te kommunikeer volgens internasionale kodes, simbole en standaarde. EGD replaced the subject Technical Drawing.

•EGD replaced the subject Technical Drawing . • The subject resorts under the learning area Technology • It is an academic subject with …

Tags:

  Ingenieursgrafika

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of Ingenieursgrafika en Ontwerp Engineering Graphics …

1 Ingenieursgrafika en Ontwerp Engineering Graphics and Design IGO het die vak Tegniese Tekene vervang. Die vak resorteer onder die leerarea Tegnologie. Dit is n akademiese vak met onderskrywing wat beteken matrikulasie vrystelling status. Leerders het tot graad 9 baie min blootstelling aan die vak. Geringe mate van blootstelling word in grd 8 en 9 in die vak Tegnologie verkry waarvan Grafika slegs n deel van een van die aspekte van die leerplan is. IGO is n vak waar gekommunikeer word deur grafika. Dit word gedoen deur met tekene te kommunikeer volgens internasionale kodes, simbole en standaarde. EGD replaced the subject Technical Drawing.

2 The subject resorts under the learning area Technology It is an academic subject with endorsement which means matriculation exemption status. Learners do get limit exposure to the subject during their grade 8 and 9 year. Technology only gave them exposure to Graphics which is a small part of the syllabus. EGD is a subject where we communicate by Graphics . It is done by communicating with drawings according to international codes, symbols and standards. Vak samestelling: IGO bestaan uit: Siviele Tekene Meganiese Tekene Beskrywende meetkundige tekene Subject content: EGD consist of: Civil Drawings Mechanical Drawings Geometrical constructions Enkele studdierigtings wat IGO leerders kan oorweeg.

3 Die Nasionale Kurrikulumverklaring toon 19 verskillende beroepsgeleenthede aan. Argitektuur Bourekenkunde (projek en konstruksiebestuur) Grafiese Ontwerp Ingenieurs studies ens. Some study courses which EGD learners may consider. The National Curriculum declaration indicates 19 different career opportunities. Architecture Quantity surveying (project and construction management) Graphical design Engineering studies etc. Vraestelle en punte indeling: Twee drie uur vraestelle in graad 12. Beide vraestelle tel uit 200 punte wat verwerk word na n punt uit 100. Die eerste vraestel bestaan uit hoofsaaklik siviele tekene.

4 Die tweede vraestel bestaan hoofsaaklik uit Meganiese tekene. Gesamentlik tel die vraestelle 200 van die 400 punte Die res van die punte word bepaal deur n navorsings projek van 100 punte. Dit is die praktiese assesseerings taak wat nasionaal opgestel word, intern geassesseer word en op provinsiale vlak gemodereer word. Graad 12 leerders moes gedurende 2010 n aftree oord Ontwerp met n gemeenskap sentrum. Al die tekene en spesifikasies vir die goedkeuring van sodanige ontwikkeling moes saamgevat wees in die Ontwerp . Die finale 100 punte word bepaal deur die leerder se jaarpunt. Papers and mark distribution Two 3 hour papers.

5 Both papers count out of 200 which is processed to a mark out of a 100. The first paper mainly consist of civil drawings. The second paper mainly consist of mechanical drawings. Collectively the two papers count 200 of the 400 marks. The rest of the marks is determined by a research project of 100 marks. It is a practical assessment task which is set on national level, internally assess and moderated on a provincial level. Grade 12 learners of 2010 had to design a retirement village with a community centre. All the relevant drawings and specifications for the approval of such a development should have been included in their design.

6 The final 100 marks is determined by the learners year mark. VRAESTEL 1/ PAPER 1 VRAESTEL 2 / PAPER 2 Praktiese Assesseringstaak Practical Assessment task Dankie / Thank You


Related search queries