Example: marketing

JAARBOEK 2015 - nwu.ac.za

JAARBOEK 2015. FAKULTEIT. OPVOEDINGSWETENSKAPPE. VOORGRAADSE PROGRAMME. NGOS. Potchefstroomkampus 2015. Rig alle korrespondensie aan Voltyds/Deeltyds Die Registrateur Noordwes-Universiteit Potchefstroomkampus Privaatsak X6001. Potchefstroom 2520. Tel: (018) 299-1111/2222. Faks: (018) 299-2799. Internet: Oop Afstandsleer: Inbelsentrum: 018 285 5900. E-pos: U STUDENTENOMMER MOET ASSEBLIEF IN ALLE KORRESPONDENSIE VERMELD WORD. Die Algemene Akademiese Re ls van die Universiteit, waaraan alle studente hulle moet onderwerp en wat op al die kwalifikasies wat die Universiteit aanbied, van toepassing is, verskyn in afsonderlike bundel op die web Let Wel: Ofskoon die inligting wat in hierdie JAARBOEK opgeneem is so noukeurig moontlik saamgestel is, aanvaar die Raad en die Senaat van die Universiteit hoegenaamd geen aanspreeklikheid vir onjuisthede wat hierin mag voorkom nie.

7 OP.1 FAKULTEITSREËLS OP.1.1 GESAG VAN DIE ALGEMENE AKADEMIESE-REËLS Programspesifieke vereistes, prosedures en strukture is in die onderskeie

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of JAARBOEK 2015 - nwu.ac.za

1 JAARBOEK 2015. FAKULTEIT. OPVOEDINGSWETENSKAPPE. VOORGRAADSE PROGRAMME. NGOS. Potchefstroomkampus 2015. Rig alle korrespondensie aan Voltyds/Deeltyds Die Registrateur Noordwes-Universiteit Potchefstroomkampus Privaatsak X6001. Potchefstroom 2520. Tel: (018) 299-1111/2222. Faks: (018) 299-2799. Internet: Oop Afstandsleer: Inbelsentrum: 018 285 5900. E-pos: U STUDENTENOMMER MOET ASSEBLIEF IN ALLE KORRESPONDENSIE VERMELD WORD. Die Algemene Akademiese Re ls van die Universiteit, waaraan alle studente hulle moet onderwerp en wat op al die kwalifikasies wat die Universiteit aanbied, van toepassing is, verskyn in afsonderlike bundel op die web Let Wel: Ofskoon die inligting wat in hierdie JAARBOEK opgeneem is so noukeurig moontlik saamgestel is, aanvaar die Raad en die Senaat van die Universiteit hoegenaamd geen aanspreeklikheid vir onjuisthede wat hierin mag voorkom nie.

2 In die besonder bly dit elke student se verantwoordelikheid om hom/haar deeglik te vergewis van die klasrooster en moontlike roosterbotsings voordat hy/sy finaal oor die keuse van modules besluit. Indien daar 'n botsing by 'n student se voorgenome keuse voorkom, is die betrokke kombinasie van modules ontoelaatbaar. Dekaan: Dekaan: Opvoedingswetenskappe Opvoedingswetenskappe Prof Prof Robert Robert JJ Balfour Balfour Sekretaresse Sekretaresse Kwaliteitsversekering Kwaliteitsversekering Administrasie Administrasie Finansies Finansies Mensekapitaal Mensekapitaal Kortleerprogramme Kortleerprogramme Skool Skool vir vir Geesteswetenskappe Geesteswetenskappe vir vir Skool Skool vir vir Skool Skool vir vir Natuurwetenskappe Natuurwetenskappe Navorsingsadministrasie Navorsingsadministrasie Onderwys Onderwys Opvoedkundestudies Opvoedkundestudies en en Tegnologie Tegnologie vir vir Onderwys Onderwys Navorsing Navorsing Finansies Finansies Internasionalisering Internasionalisering Direkteur: Direkteur: Direkteur: Direkteur: Direkteur: Direkteur: Dr Dr HJ.

3 HJ van van Vuuren Vuuren Prof Prof PJ. PJ Mentz Mentz Prof Prof BW. BW Richter Richter Sekretaresse Sekretaresse Sekretaresse Sekretaresse Sekretaresse Sekretaresse Direkteur Programme: Direkteur Navorsing Navorsing Programme: Administrasie Administrasie Administrasie Administrasie Administrasie Administrasie MEd MEd Finansies Finansies Finansies Finansies Finansies Finansies Eenheid: Eenheid: Edu-HRight Edu-HRight PhD. PhD. (Direkteur). (Direkteur). Programme Programme Programme Programme Afdeling Professionele Fokusarea Fokusarea BEd BEd Programme Programme GOS. GOS Ontwikkeling: SWO- SWO- SDL. SDL && TEL. TEL. Gr Gr R-Diploma R-Diploma BEdHons BEdHons GD. GD in in Onderwys Onderwys (ADE). (ADE) SENVO. SENVO WIL. kampusse kampusse (Direkteur). (Direkteur). NPOD. NPOD NGDO. NGDO NGOS/Gevorderde NGOS/Gevorderde Diploma Diploma Mentorskapsopleiding GSO. GSO in in Onderrig Onderrig (ADT).

4 (ADT) Diensleer Projekte: Projekte: Edu-Lead Edu-Lead Kreatiewe Kreatiewe en en Uitvoerende Uitvoerende Kunste Kunste vir vir Onderwys Onderwys RIFE. RIFE. Vroe . Vroe Kinderontwikkeling Kinderontwikkeling Comber Comber Afrikaans Afrikaans vir vir Onderwys Onderwys Skool Skool vir vir Afrikatale Navorsingsprofessore Navorsingsprofessore Afrikatale vir vir Onderwys Onderwys Geesteswetenskappe Geesteswetenskappe Engels Engels vir vir Onderwys Onderwys vir Onderwys vir Onderwys Vakgerigte Vakgerigte Projekte Projekte Geskiedenisonderwys Geskiedenisonderwys Ekonomiese Ekonomiese enen Bestuurswetenskappe-onderwys Bestuurswetenskappe-onderwys N&O. N&O Leiers: Leiers: Opvoedkundige Opvoedkundige Sielkunde Sielkunde en en Leerderondersteuning Leerderondersteuning Lewensori ntering Lewensori ntering Bewegingsonderwys Bewegingsonderwys Onderwysbestuursleierskap Onderwysbestuursleierskap Skool Skool vir vir Onderwysreg Onderwysreg Opvoedkundestudies Opvoedkundestudies Vakgroepe Vakgroepe Vergelykende Vergelykende Opvoedkunde Opvoedkunde Kurrikulumstudies, Kurrikulumstudies.

5 Filosofie en Filosofie en Navorsingsmetodologie Navorsingsmetodologie Meganiese Meganiese Tegnologie-onderwys Tegnologie-onderwys Elektriese Elektriese Tegnologie-onderwys Tegnologie-onderwys Siviele Siviele Tegnologie Tegnologie Onderwys Onderwys Ingenieursgrafika Ingenieursgrafika enen -ontwerp -ontwerp vir vir Onderwys Onderwys Tegnologie Tegnologie vir vir Algemene Algemene Opleidings- Opleidings- en en Onderwysfase Onderwysfase Skool Skool vir vir Natuurwetenskappe-onderwys Natuurwetenskappe-onderwys Natuurwetenskappe Natuurwetenskappe Geografie-onderwys Geografie-onderwys en en Omgewingsopvoeding Omgewingsopvoeding en en Tegnologie Tegnologie vir vir Wiskunde-onderwys Wiskunde-onderwys Onderwys Onderwys Wiskundegeletterdheid Wiskundegeletterdheid Rekenaarwetenskaponderwys Rekenaarwetenskaponderwys Inhoudsopgawe ORGANOGRAM.. 3. 5. FAKULTEITSRE 7. GESAG VAN DIE ALGEMENE AKADEMIESE RE LS.

6 7. FAKULTEITSPESIFIEKE, RE LS EN REGULASIES .. 7. Toelatingsvereistes .. 7. Gelyktydige registrasie vir meer as een kwalifikasie ..7. Samestelling van die deelnamepunt .. 7. Toelating tot die eksamen .. 8. Subminimum vir eksamen .. 8. Eksamengeleenthede .. 8. Toegang tot gemerkte eksamenwerk .. 8. 8. Modules en krediete .. 8. Herhaling van modules .. 9. Terminering van studie .. 9. Ander re ls .. 9. WAARSKUWING TEEN PLAGIAAT .. 9. KAPASITEITSBEPALINGS .. 10. ERKENNING VAN VORIGE LEER .. 10. VORDERINGSVEREISTES .. 10. BYKOMENDE MODULES .. 10. SKOLE IN DIE 10. KWALIFIKASIES, PROGRAMME EN KURRIKULUMS .. 11. RE LS VIR DIE NAGRAADSE ONDERWYSSERTIFIKAAT (NGOS) .. 13. Duur van studie .. 13. Toelatingsvereistes vir die kwalifikasie .. 13. Lys van modules .. 14. Kurrikulum: O160P NGOS Senior en Verdere Onderwys- en Opleidingsfase .. 16. Kurrikulum uitkomste .. 16.

7 Kurrikulum samestelling: O160P: Kontak .. 16. MODULE-UITKOMSTE .. 18. Fakulteit Opvoedingswetenskappe: Ampsdraers Uitvoerende Dekaan Prof RJ Balfour (BA, BAHons, HDE (PGCE), MA, PhD). Direkteure van die Skole en Navorsingsentiteite Skool vir Natuurwetenskappe en Tegnologie vir Onderwys Prof BW Richter (BA, BAHons, MA, PhD, UOD). Skool vir Opvoedkundestudies Prof PJ Mentz (BA, HOD (Nagraads), BEd, MEd, DEd, DTO). Skool vir Geesteswetenskappe vir Onderwys Dr HJ van Vuuren (BA, HOD (Nagraads), BAHons, BEd, MEd, PhD). Navorsingsadministrasie van die Fakulteit Prof CD Roux (BA, BAHons, SOD, MA, DPhil). Navoringseenheid: EduHright Prof JP Rossouw (POD (Onderwys diploma), BEd, MEd, DEd). Navorsingsfokusarea: SDL&TEL. Prof Elsa Mentz (BA, HOD (Nagraads), BSc(Hons), MSc, PhD). Administratiewe Bestuurder: Voor- en Nagraadse Programme en Navorsing Mnr JJ Liebenberg Administratiewe Bestuurder: Vergaderingadministrasie, Bestuursinligting en Programontwikkeling Me AMC Cloete Kwaliteitshoof Me V Claassen Finansi le beampte Me JM van Heerden Dagbestuur van die Fakulteit Prof RJ Balfour (Voorsitter).

8 Prof BW Richter Prof PJ Mentz Dr HJ van Vuuren Prof CD Roux (Fakulteit Navorsingsadministrasie). Prof JP Rossouw (Navorsingseenheid: Edu-HRight). Prof E Mentz (Navorsingsfokusarea: SDL&TEL). Prof Willie van Vollenhoven (EOAL-personeel). Mnr JJ Liebenberg (Voor- en Nagraadse Programme en Navorsing). Me AMC Cloete (Vergaderingadministrasie, Bestuursinligting en Programontwikkeling). Me V Claassen (Kwaliteitshoof). Me JM van Heerden (Finansi le Beampte). 5. Fakulteitsraad Uitvoerende Dekaan (Voorsitter). Direkteure van die skole Direkteure van die Navorsingsadministrasie, die Navorsingseenheid en die Navorsingsfokusarea Fakulteitsverteenwoordigers in Kampussenaat Fakulteitsverteenwoordigers in Institusionele Senaat Navorsingsprofessore van die skole en Fokusarea Programleiers: MEd en PhD. BEdHons Nagraadse Diploma in Opvoedkunde (NGDO (PGDE)). Nagraadse Onderwysdiploma (NGOS) / Gevorderde Diploma in Onderrig (ADT).

9 BEd Grondslagfase Intermedi re en Seniorfase Senior en Verdere Onderwys en Opleidingsfase Senior en Verdere Onderwys en Opleidingsfase (Tegnologie). Gevorderde Diploma in Opvoedkunde (ADE). Gevorderde Onderwyssertifikaat (GOS). Nasionale Professionele Onderwysdiploma (NPOD). Diploma in Graad R Onderwys Gevorderde Sertifikaat in Onderrig (ACT). Kortleerprogramme Vakgroepvoorsitters Akademiese Bestuurder: Oopafstandsleer Voorsitters van Fakulteitsraadkomitees Bestuurder: Afdeling Professionele Ontwikkeling Bestuurder: Voor- en Nagraadse Programme en Navorsing Bestuurder: Vergaderingadministrasie, Bestuursinligting en Programontwikkeling (Notulehouer). Kwaliteitshoof Studenteverteenwoordigers Verteenwoordiger van die Fakulteit Natuurwetenskappe KONTAKBESONDERHEDE VAN DIE FAKULTEIT. Telefoonnommer: 018 299 1766. E-posadres: Webwerf: 6. FAKULTEITSRE LS. GESAG VAN DIE ALGEMENE AKADEMIESE-RE LS.

10 Programspesifieke vereistes, prosedures en strukture is in die onderskeie programdokumente uiteengesit en word elke jaar in die jaarboeke van die Fakulteit opgeneem. U word verwys na die fakulteitsre ls, waar van toepassing, soos in die dokument uiteengesit. Die fakulteitsre ls, wat op die verskillende kwalifikasies, programme en kurrikulums van hierdie Fakulteit van toepassing is en in hierdie Fakulteitsjaarboek opgeneem is, is onderhewig aan die Algemene Akademiese Re ls van die Universiteit, soos dit van tyd tot tyd deur die Raad van die Universiteit op aanbeveling van die Senaat vasgestel word, en moet dus met die Algemene Akademiese Re ls saam gelees word. Die struktuur, metode van aflewering en aanbiedingswyse van elke program is in die onderskeie programdokumente vervat wat onderhewig is aan die beleid wat deur die Institusionele Komitee vir Akademiese Standaarde (IKAS) van die NWU opgestel is en in ooreenstemming is met die vereistes van die Raad op Ho r Onderwys (RHO), die Ho ronderwyskwaliteitskomitee (HOKK), die Departement van Ho r Onderwys en Opleiding (DHOO) en die Suid-Afrikaanse Kwalifikasies-owerheid (SAKO).


Related search queries