Example: quiz answers

Kleuterskoolhandleiding - Graad R

7. Versies en liedjies 'LH YHUVLHV HQ OLHGMLHV ZDW DDQJHOHHU ZRUG ZRUG JHNRSLHHU JHODPLQHHU HQ LQ GLH NODV . opgesit. 77. 78. My hande Ek kan klop met my hande: Klop, klop, klop! Ek kan klap met my hande: Klap, klap, klap! Ek kan wieg met my hande: Wieg, wieg, wieg! Week 1 en 2. Kom in en s goeiem re Kom in en s goeiem re, 3x Soos ons dit altyd doen. Gaan uit en s totsiens, 3x Soos ons dit altyd doen. Skud hande voor jy weggaan, 3x Soos ons dit altyd doen. Week 1 en 2. 79. 80. Met my ogies Met my ogies kan ek kyk Hoedat alles om my lyk. Met my oortjies kan ek luister Wat my maatjie vir my fluister. Week 3 en 4. Kyk na my Ek is bly, ek is bly Ek is baie, baie bly La, la, la, la, la, la, la, la, la Ek is baie, baie bly. (kwaad, bang, hartseer). Week 3 en 4. 81.

77 7. Versies en liedjies 'LH YHUVLHV HQ OLHGMLHV ZDW DDQJHOHHU ZRUG ZRUG JHNRSLHHU JHODPLQHHU HQ LQ GLH NODV opgesit.

Tags:

  Revise

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Advertisement

Transcription of Kleuterskoolhandleiding - Graad R

1 7. Versies en liedjies 'LH YHUVLHV HQ OLHGMLHV ZDW DDQJHOHHU ZRUG ZRUG JHNRSLHHU JHODPLQHHU HQ LQ GLH NODV . opgesit. 77. 78. My hande Ek kan klop met my hande: Klop, klop, klop! Ek kan klap met my hande: Klap, klap, klap! Ek kan wieg met my hande: Wieg, wieg, wieg! Week 1 en 2. Kom in en s goeiem re Kom in en s goeiem re, 3x Soos ons dit altyd doen. Gaan uit en s totsiens, 3x Soos ons dit altyd doen. Skud hande voor jy weggaan, 3x Soos ons dit altyd doen. Week 1 en 2. 79. 80. Met my ogies Met my ogies kan ek kyk Hoedat alles om my lyk. Met my oortjies kan ek luister Wat my maatjie vir my fluister. Week 3 en 4. Kyk na my Ek is bly, ek is bly Ek is baie, baie bly La, la, la, la, la, la, la, la, la Ek is baie, baie bly. (kwaad, bang, hartseer). Week 3 en 4. 81.

2 82. Met my borsel kan ek skrop Met my borsel kan ek skrop, skrop, skrop;. Met my voete kan ek skop, skop, skop;. Met my o kan ek loer, loer, loer;. Met my hande kan ek roer, roer, roer. Week 5 en 6. Sien jy al die eende daar? Sien jy al die eende daar? Plas, plas in die water? Mamma, Pappa, kleintjies ook, Ouma kom nog later. Week 5 en 6. 83. 84. Drie ronde broodjies Drie ronde broodjies in die bakkery Vir twee rand kan jy ene kry. Twee ronde broodjies in die bakkery Vir twee rand kan jy ene kry. Een ronde broodjie in die bakkery Vir twee rand kan jy ene kry. Geen ronde broodjies in die bakkery Vir twee rand kan jy geen een kry. Week 7 en 8. Rik Rak Rik, rak, koekies bak, Kry die meel, Nie te veel Klits die eiers gou-gou, Lekker eet ons net-nou. Week 7 en 8.

3 85. 86. Ansie se poppie Ansie het n poppie En sy was naar, naar, naar. Ansie bel die dokter En hy kyk na haar, haar, haar. Medisyne moet jou poppie kry, kry, kry. M re kom ek weer hier aangery, ry, ry. Week 9 en 10. Kyk hoe was ek my gesig Kyk hoe was ek my gesig, my gesig, my gesig Kyk hoe was ek my gesig, vroeg-vroeg in die m re. Dan moet ek my tande borsel, tande borsel, tande borsel Dan moet ek my tande borsel, vroeg-vroeg in die m re. Ek moet ook my hare was, hare was, hare was Ek moet ook my hare was, vroeg-vroeg in die m re. My skoene kry ook politoer, politoer, politoer My skoene kry ook politoer, vroeg-vroeg in die m re. Week 9 en 10. 87. 88. Dit is my land (Wysie van Vader Jakob). Dit is my land, dit is my land. Hou dit skoon, hou dit skoon. Ons is n vrolike nasie, Ons is n vrolike nasie.

4 Wat hier woon, wat hier woon. Week 1 1 en 12. Volg hom Volg hom op, volg hom af, volg hom op n stywe draf! Volg hom oral waar hy gaan, Volg hom totdat hy gaan staan. Volg haar hier, volg haar daar, maak die hele paadjie klaar! Volg haar oral waar sy gaan, volg haar totdat sy gaan staan. Volg my naby, volg my ver, tot verby die verste ster! Volg my oral waar ek gaan, volg my totdat ek gaan staan. Week 1 1 en 12. 89. 90. n Huisie vir n muisie Wat kan ek doen met n stokou skoen? Maak dit n huisie Vir n piepklein muisie. Week 13 en 14. Dit is ons huisie Dit is ons huisie lief en skoon waar ons gesin in liefde woon. Pappa se kamer het n groot bed, langsaan is myne en die toilet. Van al die vertrekkies in ons huis is ek die liefste vir die kombuis. Week 13 en 14.

5 91. 92. My oupa het n motorkar My oupa het n motorkar, Wat altyd snork en blaf. En as oupa op die toeter druk Dan val n voordeur af! Week 15 en 16. Die wiele van die bus Die wiele van die bus draai om en om, om en om, om en om. Die wiele van die bus draai om en om, Elke dag! Die vensters van die bus skuif op en af .. Die toeter van die bus raas toet, toet, toet .. Die enjin van die bus brom, brmm, brmm, brmm .. Week 15 en 16. 93. 94. Lilly het n brood gaan koop Lilly het n brood gaan koop 3x Al die pad geloop. Langs die pad verloor haar skoen 3x Wat gaan sy nou doen? Sy gaan orals daarna soek 3x Kyk om elke hoek. Toe het sy haar skoen gekry 3x En was baie bly. Week 17 en 18. Vier bruin blare Vier bruin blare hang hoog in die boom, Een val op my waar ek sit en droom.

6 Drie bruin blare hang hoog in die boom, Een val op my waar ek sit en droom. Twee bruin blare hang hoog in die boom, Een val op my waar ek sit en droom. Een bruin blaar hang hoog in die boom, Een val op my waar ek sit en droom. Niks bruin blare hang hoog in die boom, Niks val op my waar ek sit en droom. Week 17 en 18. 95. 96. Ek is n polisieman Ek is n polisieman 2x Ek vang die skelms een, twee, drie Ek is n polisieman. Ek is n polisievrou 2x Ek help die kinders wat verdwaal Ek is n polisievrou Ek is n polisiehond 2x Ek byt die skelm aan sy boud Ek is n polisiehond. Week 19 en 20. Piet Polisieman Kyk vir Piet Polisieman - hy gaan nou die skelms vang. Met sy boeie en geweer, sal hy gou die dief aankeer! Week 19 en 20. 97. 98. Die donkiekar My pappa het n donkiekar waarop hy appels laai.

7 En el ke keer as die donkie skop, sien jy net appels waai! Week 2 1 en 22. Die vissies Die vissies die swem in die water Hul swem net so al wat hul kan. Hulle skuil agter klippe en gate Daar in die groot plaasdam. Week 21 en 22. 99. 100. Die Voetganger Kyk en luister as jy loop om vir Ma n brood te koop. By die verkeerslig moet jy staan tot die lig s jy kan gaan. Stap dan oor en kyk of dit heeltyd veilig lyk. Week 23 en 24. n Voetjie links n Voetjie links en n voetjie regs, n Voetjie links en n voetjie regs, Handjies op die heupies van my Dinatjie, Wielie walie rondomtalie, liefstetjie. Handjie, knietjie, boudjie, ens. Week 23 en 24. 101. 102. Ek lees graag Ek lees graag my storieboek, storieboek, storieboek. Ek lees graag my storieboek Elke liewe dag. Pappa lees in die koerant.

8 Mamma lees n resepteboek .. Ouma lees graag n tydskrif .. Week 25 en 26. Ek skryf n briefie Ek skryf n briefie Vir my liefie, Maar nou is dit weg. Sal jy dadelik vir my s , As my briefie by jou l ? Week 25 en 26. 103. 104. Die klein vo ltjie Een oggend word ek wakker, Ek hoor n vo ltjie roep. Waar is die kleine rakker? Daar sit hy op die stoep! Week 27 en 28. Ek hoor dreunings Ek hoor dreunings, ek hoor dreunings. Hoor jy ook? Hoor jy ook? Kyk hoe val die druppels, Kyk hoe val die druppels. Ek word nat - Pap-sopnat! Week 27 en 28. 105. 106. Kom laat ons die saadjies saai Kom laat ons die saadjies saai, x3. Kom laat ons die saadjies saai, Sodat hul kan groei. Eers gaan ons die bedding spit .. Sodat hul kan groei Nou kan ons die saadjies saai .. Sodat hul kan groei Dan gooi ons hul waternat.

9 Sodat hul kan groei Kyk hoe skyn die sonnetjie .. Sodat hul kan groei Nou is al die plante groot .. Sodat hul kan groei Kyk die mooie blomme nou .. So het hul gegroei Ons pluk een vir juffrou gou .. Sy sal daarvan hou Week 29 en 30. Die groot, rooi bus Die groot, rooi bus kom om die draai, Ons klim gou in met groot lawaai. Met ons nuwe skooldrag aan, Kan ons nou Graad 1 toe gaan. En wanneer ek moet huis toe ry, Dan wag die bus alreeds vir my. Week 31 en 32. 107. 108. Soggens gaan ek skool toe Soggens gaan ek skool toe en ek stap links, regs Stap links regs, stap links regs. Soggens gaan ek skool toe en ek stap links, regs Tot by die skool. Ek hoor die skool klok lui en ek hardloop gou, Hardloop gou, hardloop gou. Ek hoor die skool klok lui en ek hardloop gou, Tot by die skool.

10 Week 3 1 en 32.


Related search queries