Example: quiz answers

MINIMUM TOELATINGSVEREISTES VIR VOORGRAADSE …

MINIMUM TOELATINGSVEREISTES VIR VOORGRAADSE STUDIE. potchefstroomkampus 2016. MINIMUM ADMISSION REQUIREMENTS FOR UNDERGRADUATE studies . POTCHEFSTROOM CAMPUS 2016. INDEKS / INDEX. Bladsy / Page Algemene TOELATINGSVEREISTES .. 2. General admission requirements .. 11. TOELATINGSVEREISTES Cambridge- en ander stelsels .. 5. Admission requirements Cambridge and other systems .. 14. Fakulteitspesifieke TOELATINGSVEREISTES / Faculty-specific admission requirements Fakulteit Lettere en Wysbegeerte .. 20. Faculty of Arts .. 20. Fakulteit Natuurwetenskappe .. 44. Faculty of Natural Sciences .. 44. Fakulteit Teologie .. 54. Faculty of Theology .. 54. Fakulteit Regte .. 58. Faculty of Law .. 58. Fakulteit Opvoedingswetenskappe .. 61. Faculty of Education Sciences .. 61. Fakulteit Ingenieurswese .. 67. Faculty of Engineering .. 67. Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe .. 70. Faculty of Economic and Management Sciences.

2 MINIMUM TOELATINGSVEREISTES VIR VOORGRAADSE STUDIE (POTCHEFSTROOMKAMPUS) 2016 (VIR ALLE VORME VAN ONDERRIG) HOKR-belyning Soos alle ander Suid-Afrikaanse universiteite is die NWU tans besig om al hul kwalifikasies en programme te belyn met die Hoëronderwyskwalifikasie-

Tags:

  Studies, Toelatingsvereistes, Toelatingsvereistes vir voorgraadse studie, Voorgraadse, Potchefstroomkampus

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of MINIMUM TOELATINGSVEREISTES VIR VOORGRAADSE …

1 MINIMUM TOELATINGSVEREISTES VIR VOORGRAADSE STUDIE. potchefstroomkampus 2016. MINIMUM ADMISSION REQUIREMENTS FOR UNDERGRADUATE studies . POTCHEFSTROOM CAMPUS 2016. INDEKS / INDEX. Bladsy / Page Algemene TOELATINGSVEREISTES .. 2. General admission requirements .. 11. TOELATINGSVEREISTES Cambridge- en ander stelsels .. 5. Admission requirements Cambridge and other systems .. 14. Fakulteitspesifieke TOELATINGSVEREISTES / Faculty-specific admission requirements Fakulteit Lettere en Wysbegeerte .. 20. Faculty of Arts .. 20. Fakulteit Natuurwetenskappe .. 44. Faculty of Natural Sciences .. 44. Fakulteit Teologie .. 54. Faculty of Theology .. 54. Fakulteit Regte .. 58. Faculty of Law .. 58. Fakulteit Opvoedingswetenskappe .. 61. Faculty of Education Sciences .. 61. Fakulteit Ingenieurswese .. 67. Faculty of Engineering .. 67. Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe .. 70. Faculty of Economic and Management Sciences.

2 70. Fakulteit Gesondheidswetenskappe .. 78. Faculty of Health Sciences .. 78. MINIMUM TOELATINGSVEREISTES VIR VOORGRAADSE STUDIE. ( potchefstroomkampus ) 2016. (VIR ALLE VORME VAN ONDERRIG). HOKR-belyning Soos alle ander Suid-Afrikaanse universiteite is die NWU tans besig om al hul kwalifikasies en programme te belyn met die Ho ronderwyskwalifikasie- subraamwerk, wat deel van die Ho ronderwyskwalifikasieraamwerk uitmaak. Hierdie projek is die sleutelmeganisme deur middel waarvan die Universiteit verseker dat akademiese programme oor die drie kampusse heen met mekaar belyn is. Al ons akademiese programme lei tot die toekenning van . spesifieke kwalifikasie, wat beteken dat op al die kampusse waar spesifieke program aangebied word, dit in ooreenstemming moet wees met die doel, rasionaal, TOELATINGSVEREISTES , leeruitkomste, kredietstruktuur en assesseringskriteria van die betrokke kwalifikasie. Terwyl die programme by die kwalifikasiestandaarde van die spesifieke kwalifikasie moet hou, word mate van toegewing ten opsigte van die kontekstuele werklikhede op die onderskeie kampusse gemaak.

3 Daar kan op die onderskeie kampusvlakke oor aangeleenthede soos spesifieke assesseringstake en die seleksie van keusemodules besluit word. 1. ALGEMENE TOELATINGSVEREISTES . Met inagneming van die Algemene Re ls en Fakulteitsre ls soos vervat in die betrokke jaarboeke en met spesifieke verwysing na Re l (wat bepaal dat . Nasionale Senior Sertifikaat* verwerf is en dat daar voldoen is aan die MINIMUM statut re vereistes vir toelating tot Diploma-** en/of B-graadstudie** aan universiteit in die RSA), behou die Universiteit die reg voor om die volgende keuringsmodel toe te pas, aan die hand waarvan kandidate se aansoeke oorweeg sal word. * NSS-vereistes: Prestasie van 3 (40-49%) in drie vakke behaal (waarvan een amptelike taal op Huistaalvlak is) en 2 (30-39%) in drie ander vakke, op voorwaarde dat portefeulje as bewys ingedien word van die skoolgebaseerde assesseringskomponent (KASS) van die (sewende) vak wat gedruip is.

4 ** Diplomavereistes: NSS, gesertifiseer deur Umalusi, met prestasie van 3 (40-49%) in ten minste vier erkende twintigkredietvakke. ** B-graadvereistes: NSS gesertifiseer deur Umalusi, met prestasie van 4 (50-59%) of beter in ten minste vier twintigkredietvakke wat op die lys van aangewese vakke is en hoogstens twee erkende vakke. VERPLIGTE VAKKE Groep A (Ook aangewese vakke). 1) Twee amptelike tale (Behaal 4 in die taal van onderrig op HT of EAT-vlak). 2) Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid. 3) Lewensori ntering (nie bereken in die APS nie en ook nie aangewese vak nie). AANGEWESE VAKKE (Behaal 4 (50-59%) in minstens vier van hierdie vakke). Rekeningkunde Inligtingstegnologie Landbouwetenskappe Tale (Slegs een addisionele taal (3de taal) bykomend tot die twee verpligte tale in Groep A mag aangebied word as aangewese vak vir universiteitstoelating). Besigheidstudies Lewenswetenskappe Verbruikerstudies Wiskundige Geletterdheid 2.

5 Dramakunste Wiskunde Ekonomie Musiek Ingenieursgrafika- en Ontwerp Fisiese Wetenskappe Aardrykskunde/Geografie Religiestudies Geskiedenis Visuele Kunste ERKENDE VAKKE (Maksimum twee van hierdie vakke). Landboubestuurspraktyk Landboutegnologie Dansstudies **Tale (Amptelike tale op Tweede Addisionele Taal-vlak en nie-amptelike tale). Ontwerp Siviele Tegnologie Meganiese Tegnologie Rekenaartoepassingstegnologie Elektriese Tegnologie Gasvryheidstudies Toerisme LYS VAN AMPTELIKE TALE LYS VAN NIE-AMPTELIKE TALE. Afrikaans Sesotho Arabies Frans Engels Sesotho sa Leboa Duits (HT) Goedjarati (HT). IsiNdebele Setswana Hebreeus Hindi (HT). IsiZulu Xitsonga Italiaans Latyn SiSwati Tshivenda Portugees (HT) Spaans IsiXhosa Tamil (HT) Teloegoe (HT). Oerdoe (HT). Slegs een taal mag uit elk van die twee taalgroepe aangebied word: (a) IsiNdebele, SiSwati, IsiXhosa en IsiZulu. (b) Sesotho sa Leboa, Sesotho en Setswana. Neem asseblief kennis dat die Universiteit weens bepaalde kapasiteitsbeperkings die reg voorbehou om kandidate vir toelating tot sekere studierigtings te keur.

6 Dit beteken dat voornemende studente wat aan die MINIMUM TOELATINGSVEREISTES voldoen, nie noodwendig tot die betrokke kursusse toegelaat sal word nie. Weens kapasiteitsbeperkinge en die ooraanbod van studente in bepaalde studierigtings sal studente op grond van hulle skolastiese prestasie gekeur word vir toelating tot hierdie rigtings. 3. # Keuringsmodel: Bepaling van die Akademiese Prestasieskaal (APS). NSS-beoordelingswaarde APS-telling 8 (90 -100%) 8. 7 (80 - 89%) 7. 6 (70 - 79%) 6. 5 (60 - 69%) 5. 4 (50 - 59%) 4. 3 (40 - 49%) 3. 2 (30 - 39%) 2. 1 (0 - 29%) 1. Die prestasie wat in 6 vakke behaal is, word gebruik om die APS-telling te bereken. Die APS-punt wat vir Lewensori ntering (LO) behaal is, word nie in berekening gebring by die berekening van die APS-telling nie. APS-punt wat in LO behaal is op skaal 5 of ho r sal alleenlik in aanmerking geneem word by die oorweging van grensgevalle of as aanbeveling vir toelating tot bepaalde programme.

7 Student wat een APS-skaalpunt minder behaal as wat vereis word vir bepaalde studierigting, kan op grond van die diskresie van die Senaat voorwaardelik tot bepaalde studierigting toegelaat word. So student sal deur die suksesvolle aflegging van Senaatsgoedgekeurde toelatingseksamen wat by die Matrikulasieraad geregistreer is, moet bewys dat hy/sy oor die vermo beskik om tot universiteitstudies toegelaat te word. Student wat voorwaardelike vrystelling verwerf, kan onder bepaalde voorwaardes tot sekere studieprogramme toegelaat word. 4. 2. TOELATINGSVEREISTES TEN OPSIGTE VAN DIE CAMBRIDGE- EN ANDER ONDERWYSSTELSELS. ALGEHELE VRYSTELLING OP GROND VAN HIGCSE EN IGCSE VLAK EKSAMENS VAN UCLES. Die Matrikulasieraad sal sertifikaat van volle vrystelling uitreik indien daar aan die volgende vereistes voldoen word: Moet 5 vakke slaag. Moet slaag in: 4 x HIGCSE (=HG-vakke). 1 x IGCSE (=SG-vakke). Moet Engels as 1e of 2e taal aanbied.

8 Minstens een vak uit groep 1 of 2. Minstens twee vakke uit groep 3, 4, 5. (Moet dus ten minste 4 verskillende groepe aanbied). Moet ten minste Wiskunde op IGCSE slaag om erkenning vir enige vak uit groep 5 as HIGCSE te kry. GROEP I Eerste Taal goedgekeur deur die Komitee van Hoofde. GROEP II Tweede Taal goedgekeur deur die Komitee van Hoofde. GROEP III Derde Taal goedgekeur deur die Komitee van Hoofde (wat nie vir doeleindes van Groep I of Groep II aangebied is nie), Biologie, Natuur- en Skeikunde of Wiskunde. GROEP IV Ekonomie, Aardrykskunde/Geografie, Biologie (indien nie onder Groep III aangebied nie), Geskiedenis, Natuur- en Skeikunde/Fisiese Wetenskappe (indien nie onder Groep III aangebied nie) of Wiskunde (indien nie onder Groep III aangebied nie). GROEP V Ontwerp en Tegnologie, Rekenaarstudie, Besigheidstudie of Rekeningkunde. 5. OMSKAKELINGSTABEL. IGCSE / GCSE. HIGCSE /. APS NSS VLAK (%) SS HG SS SG NSSC OL / AS Level A Level IB HL IB SL.

9 NSSC HL. O Level Gr 11 Gr 12. 10 A 7. 8 8 (90-100%) B 6. 7 7 (80-89%) A 1 A A C 5 7. 6 6 (70-79%) B A 2 B B D 4 6. 5 5 (60-69%) C B 3 A C C E 3 5. 4 4 (50-59%) D C B D D 2 4. 3 3 (40-49%) E D 4 C E E 1 3. 2 2 (30-39%) F E D/E F 2. 1 1 (0-29%) G F F/G G 1. NSS Nasionale Senior Sertifikaat NSSC HL Namibia Senior Secondary Certificate (Higher Level). (Voltooide Graad 12 in 2008 en daarna). NSSC OL Namibia Senior Secondary Certificate (Ordinary Level). SS HG Senior Sertifikaat Ho rgraad (Voltooide Graad 12 voor 2008 ) A Level Advanced Level SS SG Senior Sertifikaat Standaardgraad O Level Ordinary Level (Voltooide Graad 12 voor 2008) AS Advanced Subsidiary Level HIGCSE Higher International General Certificate of Secondary Education IB International Baccalaureate (Higher Levels & Standard Levels). IGCSE International General Certificate of Secondary Education 6. A LEVELS . Vir matrikulasievrystelling moet die kandidaat tydens een of meer aanbiedings van die eksamen slaag in ten minste vyf vakke wat vir hierdie doel goedgekeur word deur die Komitee van Hoofde, waarvan ten minste twee goedgekeurde Gevorderde Vlak-vakke moet wees en die res goedgekeurde Gewone Vlak-vakke moet wees, of vier goedgekeurde vakke, waarvan drie Gevorderde Vlak-vakke moet wees en die ander vak goedgekeurde Gewone Vlak-vak kan wees.

10 Die kandidaat moet in die genoemde vier of vyf vakke ten minste een vak insluit vanuit elk van die volgende groepe: GROEP I : Engels. GROEP II : Afrikaans, Frans, Duits, Grieks, Hebreeus, Italiaans, Nederlands, Portugees of enige ander taal wat deur die Komitee van Hoofde goedgekeur word. GROEP lll : Biologie, Plantkunde/Botanie, Chemie, Frans (indien nie aangebied onder Groep II), Hebreeus (indien nie aangebied onder Groep II), Italiaans (indien nie aangebied onder Groep II), Latyn (indien nie aangebied onder Groep II), Wiskunde, Nederlands (indien nie aangebied onder Groep II), Fisika, Fisika-met-Chemie, Portugees (indien nie aangebied onder Groep II) en Dierkunde/So logie, of enige ander taal wat goedgekeur word deur die Komitee van Hoofde (indien nie aangebied onder Groep II). ADVANCED SUPPLEMENTARY AND ADVANCED SUBSIDIARY EXAMINATION . Matrikulasievrystelling kan slegs verkry word deur ten minste vyf vakke te slaag op die Gevorderde Aanvullende Vlak en die Gewone Vlak of die Gevorderde Subsidi re en die Gewone Vlak, waarvan vier op die Gevorderde Vlak (AS-vlak) geslaag moet word.