Example: tourism industry

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 eerste addisionele taal V3 NOVEMBER 2020 GRAAD 12 SENIOR SERTIFIKAAT / NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT Downloaded from eerste addisionele taal /V3 2 DBE/November 2020 SS/NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: AFDELING B: AFDELING C: Opstel Lang transaksionele teks Kort transaksionele teks (50) (30) (20) 2. 3. 4. 5. 6. 7. Beantwoord EEN vraag in ELKE afdeling. Skryf in die taal wat geassesseer word. Begin ELKE afdeling op 'n NUWE bladsy.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 3 DBE/November 2020 SS/NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 Skryf 'n opstel van 250–300 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.

Tags:

  Afrikaans, Afrikaans eerste addisionele taal, Eerste, Addisionele, Taal

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 eerste addisionele taal V3 NOVEMBER 2020 GRAAD 12 SENIOR SERTIFIKAAT / NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT Downloaded from eerste addisionele taal /V3 2 DBE/November 2020 SS/NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: AFDELING B: AFDELING C: Opstel Lang transaksionele teks Kort transaksionele teks (50) (30) (20) 2. 3. 4. 5. 6. 7. Beantwoord EEN vraag in ELKE afdeling. Skryf in die taal wat geassesseer word. Begin ELKE afdeling op 'n NUWE bladsy.

2 Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld 'n kopkaart of 'n vloeidiagram of sleutelwoorde. Doen die beplanning VOORDAT jy die finale produk vir elke afdeling skryf. Alle beplanning moet duidelik aangedui en ingelewer word. Daar word aanbeveel dat jy 'n streep deur alle beplanning trek. Beplan jou tyd s : AFDELING A: AFDELING B: AFDELING C: 80 minute 40 minute 30 minute 8. 9. 10. 11. Nommer die skryfstukke volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Skryf die titel/opskrif boaan elke skryfstuk. Die titel word NIE in aanmerking geneem wanneer die woorde getel word NIE.

3 Skryf netjies en leesbaar. Downloaded from eerste addisionele taal /V3 3 DBE/November 2020 SS/NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 Skryf 'n opstel van 250 300 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe. Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer. Gelukkig het ek my selfoon by my gehad [50] Dit laat my hart vinniger klop [50] Swaarkry maak 'n mens sterk [50] Moet Geskiedenis 'n verpligte vak wees? [50] Vriendskap [50] Kies EEN van die volgende prente en skryf 'n opstel daaroor. Skryf die vraagnommer (bv. ) en die titel van jou opstel neer.

4 LET WEL: Daar moet 'n duidelike verband wees tussen die opstel en die prent wat jy gekies het. [Bron: ] [50] Downloaded from eerste addisionele taal /V3 4 DBE/November 2020 SS/NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief [Bron: Google Images] [50] [Bron: Google Images] [50] TOTAAL AFDELING A: 50 Downloaded from eerste addisionele taal /V3 5 DBE/November 2020 SS/NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS VRAAG 2 Kies EEN onderwerp en skryf 120 150 woorde daaroor.

5 Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer. FORMELE BRIEF: KLAGTE Jy is baie ongelukkig oor die swak diens wat die munisipaliteit in jou omgewing lewer. Skryf 'n KLAGTEBRIEF aan die Munisipale Bestuurder waarin jy jou ongelukkigheid hieroor uitspreek. [30] HULDEBLYK Jou oupa speel 'n belangrike rol in julle familie en in die gemeenskap. Hy word honderd jaar oud en julle gaan 'n partytjie hou. Omdat jy so 'n spesiale band met jou oupa het, het die familie jou gevra om 'n huldeblyk by die partytjie te lewer. Skryf die HULDEBLYK wat jy by jou oupa se partytjie gaan lewer. [30] AGENDA EN NOTULE Die sosiale komitee in jou gemeenskap hou 'n vergadering om 'n dans wat hulle wil hou, te bespreek.

6 Gebruik die agenda hieronder en skryf die NOTULE van die vergadering. AGENDA VAN SOSIALE KOMITEE GEHOU OM 15:00 OP 1 AUGUSTUS 2020 1. Opening 2. Verwelkoming 3. Presensie 4. Sake om te bespreek Datum, tyd en plek Musiek Eetgoed Versiering van die saal Begroting 5. Afsluiting [30] DIALOOG 'n Oorsese maatskappy het vir jou 'n werk aangebied, maar jy weet nie of jy dit moet aanvaar nie. Jy gesels met jou maat en vra raad. Skryf die DIALOOG tussen jou en jou maat neer. [30] TOTAAL AFDELING B: 30 Downloaded from eerste addisionele taal /V3 6 DBE/November 2020 SS/NSS Kopiereg voorbehou AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS VRAAG 3 Kies EEN onderwerp en skryf 80 100 woorde daaroor.

7 Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer. PLAKKAAT Iemand van die Departement van Omgewingsake gaan julle gemeenskap besoek om met julle oor besoedeling te kom praat. Ontwerp 'n PLAKKAAT waarin jy die gemeenskap uitnooi om na die praatjie te kom luister. [20] POSKAART Jy kuier vir die eerste keer op 'n dorp of in 'n stad en hou baie daarvan. Skryf 'n POSKAART aan jou maat en beskryf die plek. Teken die poskaartvorm hieronder in jou ANTWOORDEBOEK oor en gebruik dit vir jou poskaart. _____ _____ _____ _____ [20] INSTRUKSIES Daar is baie misdaad in ons land. Mense is dikwels nie eens veilig in hulle eie huise nie.

8 Skryf sewe INSTRUKSIES vir jou klein boetie of sussie neer wat hy of sy moet uitvoer om veilig te wees as hy of sy alleen by die huis is. [20] TOTAAL AFDELING C: GROOTTOTAAL: 20 100 Se l Downloaded from voorbehou Blaai om asseblief PUNTE: 100 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 21 bladsye, wat drie rubrieke insluit. GRADE 12 afrikaans eerste addisionele taal V3 NOVEMBER 2020 NASIENRIGLYNE GRAAD 12 SENIOR SERTIFIKAAT / NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT Downloaded from eerste addisionele taal /V3 2 DBE/November 2020 SS/NSS Nasienriglyne Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief ALGEMEEN 1. Gebruik die assesseringsrubrieke soos volg: AFDELING A: VRAAG 1 OPSTEL AFDELING B: VRAAG FORMELE BRIEF (KLAGTE) VRAAG HULDEBLYK VRAAG AGENDA EN NOTULE VRAAG DIALOOG AFDELING C: VRAAG PLAKKAAT VRAAG POSKAART VRAAG INSTRUKSIES 2.

9 3. 4. 5. 6. Bestudeer en bespreek die rubrieke baie deeglik. Let veral daarop dat beplanning van idees, formaat, redigering van woord- en sinstrukture en struktuur by die rubrieke ingesluit is. As 'n onderwerp misgetas is, word die leerder se antwoordeboek na die SENIOR nasiener verwys. Die leerder moet volgens die rubrieke baie laag op inhoud aangeslaan word. Indien daar twyfel oor 'n onderskeidingskandidaat se skryfstuk(ke) bestaan, moet dit ook met die SENIOR nasiener bespreek word. Indien 'n skryfstuk grootliks uit die vraestel saamgeflans word of dele van opdragte uit die vraestel net so oorgeskryf word, ontvang die leerder geen punte nie.

10 Kommentaar sal wees: Nie eie werk nie/Saamgeflans. Indien dele van die skryfstuk wel die leerder se eie werk is, assesseer hierdie dele volgens die laagste vaardigheidsvlak. Die nasiener moet die voorgestelde nasiensimbole (bl. 3) gebruik by die nasien van 'n skryfstuk. 7. Die kandidaat word nie gepenaliseer indien hy/sy minder as die minimum of meer as die maksimum woorde gebruik nie. 8. Visuele tekste: VRAAG Die titel en die visuele prikkel behoort by mekaar aan te sluit. Indien die titel nie by die visuele prikkel pas nie, maar die inhoud spreek steeds die visuele prikkel aan, word die titel ge gnoreer. Die onderwerpe kan verhalend, beskrywend, bespiegelend, beredeneerd of argumenterend wees.


Related search queries