Example: air traffic controller

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN …

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2013 GIDS TOT DIE UITSLAE Bladsy 2 van 8 2013 Gids tot die Uitslae Inleiding Hierdie boekie word gebruik as gids tot die Verklaring van Uitslae. Re ls vir vakkombinasies 'n Leerder moet 'n minimum van sewe vakke aanbied. Die goedgekeurde vakke vir die NSS Graad 10 12 (Algemeen) word in twee hoofkategorie gegroepeer, naamlik Groep A (A1, A2 en A3) en Groep B (B1 tot B7 en Ander Vakke). 'n Leerder moet vier vakke kies, twee amptelike tale (ten minste een op Huistaal-vlak), Wiskundige Geletterdheid of Wiskunde en Lewensori ntering uit Groep A en 'n minimum van enige ander drie vakke uit Groep B. Een van die drie keusevakke mag uit die Ander Vakke-groep gekies word. GROEP A Tabel A1: Amptelike Tale op Huis- en Eerste Addisionele Vlak Vak Afrikaans Huistaal; Afrikaans Eerste Addisionele Taal; Engels Huistaal; Engels Eerste Addisionele Taal; IsiXhosa Eerste Addisionele Taal; IsiZulu Huistaal; IsiZulu Eerste Addisionele Taal; Sepedi Eerste Addisionele Taal; Sesotho Eerste Addisionele Taal; Setswana Eerste Addisionele Taal; Siswati Huistaal; Siswati Eerste Addisionele Taal Tabel A2: Wiskundige Wetenskappe Vak Wiskundige Geletterdheid; Wiskunde Tabel A3: Menslike en Sosiale Studies Vak Lewensori ntering GROEP B Tabel B1: Kultu

Bladsy 4 van 8 2013 Gids tot die Uitslae Inligting aangaande die slaagvereistes vir die Nasionale Seniorsertifikaat (NSS) 1. Bepaalde institusionele- of programvoorwaardes mag 'n spesifieke taalvereiste hê of

Tags:

  Nasionale

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN …

1 NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2013 GIDS TOT DIE UITSLAE Bladsy 2 van 8 2013 Gids tot die Uitslae Inleiding Hierdie boekie word gebruik as gids tot die Verklaring van Uitslae. Re ls vir vakkombinasies 'n Leerder moet 'n minimum van sewe vakke aanbied. Die goedgekeurde vakke vir die NSS Graad 10 12 (Algemeen) word in twee hoofkategorie gegroepeer, naamlik Groep A (A1, A2 en A3) en Groep B (B1 tot B7 en Ander Vakke). 'n Leerder moet vier vakke kies, twee amptelike tale (ten minste een op Huistaal-vlak), Wiskundige Geletterdheid of Wiskunde en Lewensori ntering uit Groep A en 'n minimum van enige ander drie vakke uit Groep B. Een van die drie keusevakke mag uit die Ander Vakke-groep gekies word. GROEP A Tabel A1: Amptelike Tale op Huis- en Eerste Addisionele Vlak Vak Afrikaans Huistaal; Afrikaans Eerste Addisionele Taal; Engels Huistaal; Engels Eerste Addisionele Taal; IsiXhosa Eerste Addisionele Taal; IsiZulu Huistaal; IsiZulu Eerste Addisionele Taal; Sepedi Eerste Addisionele Taal; Sesotho Eerste Addisionele Taal; Setswana Eerste Addisionele Taal; Siswati Huistaal; Siswati Eerste Addisionele Taal Tabel A2: Wiskundige Wetenskappe Vak Wiskundige Geletterdheid; Wiskunde Tabel A3: Menslike en Sosiale Studies Vak Lewensori ntering GROEP B Tabel B1: Kultuur en Kuns Vak Dansstudies, Dramatiese Kunste; Ontwerpkuns; Musiek; Visuele Kunste Tabel B2: Besigheid-, Handel- en Bestuurstudies Vak Rekeningkunde; Besigheidstudies; Ekonomie Tabel B3: Amptelike Tale op Tweede Addisionele Vlak en Nie-amptelike Tale Vak Isizulu Tweede Addisionele Taal; Arabies Tweede Addisionele Taal.

2 Frans Tweede Addisionele Taal; Duits Huistaal; Duits Tweede Addisionele Taal; Gujarati Huistaal; Gujarati Eerste Addisionele Taal; Hebreeus Tweede Addisionele Taal; Hindi Huistaal; Hindi Eerste Addisionele Taal; Italiaans Tweede Addisionele Taal; Latyn Tweede Addisionele Taal; Moderne Grieks Tweede Addisionele Taal; Portugees Huistaal; Portugees Tweede Addisionele Taal; Serwies Huistaal; Serwies Tweede Addisionele Taal; Spaans Tweede Addisionele Taal; Tamil Huistaal; Tamil Eerste Addisionele Taal; Telegu Huistaal; Telegu Eerste Addisionele Taal; Urdu Huistaal; Urdu Eerste Addisionele Taal Bladsy 3 van 8 2013 Gids tot die Uitslae Tabel B4: Ingenieurswese en Tegnologie Vak Ingenieursgrafika en Ontwerp Tabel B5: Fisiese Wetenskappe, Wiskundige Wetenskappe, Rekenaarstudies en Lewenswetenskappe Vak Rekenaartoepassingstegnologie; Inligtingstegnologie; Lewenswetenskappe; Fisiese Wetenskappe Tabel B6: Menslike en Sosiale Studies Vak Geografie; Geskiedenis; Religie-studies Tabel B7: Dienste Vak Verbruikerstudies; Gasvryheidstudies; Toerisme Ander goedgekeurde vakke Vak Perdestudie; Maritieme Ekonomie; Seevaartwetenskap; Sport- en oefeningwetenskap; Associated Board of Royal Schools Practical Music Examination; Trinity College of London Practical Music Examination; Unisa Praktiese Musiekeksamen Immigrantkandidate 'n Immigrantkandidaat hoef slegs een (1) amptelike taal op ten minste Eerste Addisionele Taal-vlak aan te bied en 'n persentasie van 30% in daardie taal te behaal, op die voorwaarde dat 'n ander vak uit Groep B in die plek van die ontbrekende amptelike taal aangebied word.

3 In plaas daarvan om 'n ander vak uit Groep B aan te bied, mag 'n immigrantkandidaat sy of haar huistaal aanbied, onderworpe aan die volgende bepalings: Sodanige taal kom op Huistaal-vlak in Tabel B3 voor. In die afwesigheid van die Huistaal van die immigrant in Tabel B3, mag sodanige kandidaat sy of haar huistaal op die A-vlak van die General Certificate of Education (GCE) van die Verenigde Koninkryk aanbied, of enige ander eksamen vir hierdie doel goedgekeur deur die Onderwysdepartement as ekwivalent tot huistaalvlak. Bladsy 4 van 8 2013 Gids tot die Uitslae Inligting aangaande die slaagvereistes vir die NASIONALE Seniorsertifikaat (NSS) 1. Bepaalde institusionele- of programvoorwaardes mag 'n spesifieke taalvereiste h of vereistes van toepaslike kombinasies van goedgekeurde NASIONALE Seniorsertifikaat-vakke en vlakke van prestasie.

4 Leerders moet dus hulle uitslae vergelyk met die institusionele vereistes van die kursus wat hulle wil volg. 2. Slaagvereistes vir die NSS Om die NSS te slaag 'n Leerder moet die volgende vakke slaag: Een amptelike taal op Huistaal-vlak met 40% 2 ander vakke met 40% 3 vakke met 30% Notas Dit is 'n vereiste dat die leerder 'n amptelike taal op Huistaal-vlak met 40% of ho r slaag. Immigrante word vrygestel van hierdie vereiste. Voorsiening vir toepassing van die taalvereistes word in die immigrantkonsessie gemaak, die leerder moet 'n minimum van 30% in 'n amptelike taal, aangebied op die minimum vlak van Eerste Addisionele Taal, behaal. Indien 'n leerder twee amptelike tale beide op Huistaal-vlak aanbied, en 40% of meer in een van die twee tale behaal, maar minder as 40% in die ander, sal die leerder kwalifiseer om die Huistaal te slaag.

5 Leerders mag een vak druip, behalwe vir die amptelike taal op Huistaal-vlak en steeds in die eksamen slaag as daar aan alle ander kriteria voldoen word. Die leerder moes 'n leerderl er in die vak wat nie geslaag is nie, voltooi het. Die leerder mag een van die ander fundamentele vakke ('n tweede amptelike taal, Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid of Lewensori ntering) druip en nog steeds in die eksamen as 'n geheel slaag, op die voorwaarde dat 'n leerderl er in die vak wat gedruip is, voltooi is en aan alle ander kriteria voldoen word. Let asseblief op: Wiskunde Vraestel III (Waarskynlikheid, Datahantering en Meetkunde) word nie as 'n aparte vak vir promosiedoeleindes gereken nie en word dus nie in ag geneem by die bepaling of die leerder aan die minimumvereistes voldoen nie. Die vak sal egter op die Verklaring van Uitslae en die finale NASIONALE Seniorsertifikaat wat deur Umalusi uitgereik word, aangedui word.

6 Gevorderdeprogram-Wiskunde, Gevorderdeprogram-Engels en Gevorderde-program-Afrikaans is nie geregistreerde NSS-vakke nie en sal gevolglik nie in ag geneem word om te bepaal of 'n leerder aan die minimum vereistes voldoen nie. Die IEB sal 'n aparte verklaring van uitslae en 'n afsonderlike IEB-sertifikaat vir hierdie vakke uitreik. Bladsy 5 van 8 2013 Gids tot die Uitslae Om die NSS te slaag met toelating tot Ho r Sertifikaat-studie 'n Leerder moet: Die NSS slaag (sien ). Aan die taalvereiste vir verdere studie aan 'n Suid-Afrikaanse inrigting voldoen. Taalvereiste vir toelating tot verdere studie Een van die twee amptelike tale wat deur die leerder aangebied word moet f Engels f Afrikaans wees. Om aan die taalvereiste te voldoen om te kwalifiseer vir toelating tot 'n tersi re opvoedkundige instelling, moet 'n leerder f Engels f Afrikaans op Eerste Addisionele vlak slaag, met 30% of meer.

7 'n Leerder wat 2 amptelike tale op Huistaal-vlak aanbied, waarvan een Engels of Afrikaans is en die ander taal een van die ander amptelike tale is, bv. Zulu, en tussen 30% en 39% in Engels of Afrikaans behaal, ( dit nie slaag nie, maar 30% of ho r behaal) en die ander taal slaag, kwalifiseer vir toelating tot verdere studie aan 'n tersi re inrigting. Om die NSS te slaag met toelating tot Diploma-studie 'n Leerder moet: Een amptelike taal op Huistaal-vlak met 40% slaag 3 ander vakke met 40% slaag (uitsluitend Lewensori ntering) 2 vakke met 30% slaag Aan die toelatingsvereiste vir taal vir verdere studie aan 'n Suid-Afrikaanse instelling voldoen. (Sien ) Die verskil tussen die toelating tot diploma-studie eerder as ho r sertifikaat-studie is dat die leerder 40% of meer in 4 vakke (insluitend die amptelike taal op Huistaal-vlak, maar uitsluitend Lewensori ntering) eerder as net in 3 vakke moet behaal.

8 Om die NSS te slaag met toelating tot Graad-studies 'n Leerder moet: Een amptelike taal op Huistaal-vlak met 40% of meer slaag. 4 vakke van die aangewese lys met 50% of meer slaag (Verwys na hieronder vir die lys van aangewese vakke) 2 vakke met 'n minimum van 30% slaag Aan die toelatingsvereiste vir taal vir verdere studie aan 'n Suid-Afrikaanse inrigting voldoen. (Sien ) Die lys van aangewese vakke is as volg: Besigheidstudies; Dramatiese Kunste; Ekonomie; Fisiese Wetenskap; Geografie; Geskiedenis; Ingenieursgrafika en Ontwerp; Inligtingstegnologie; Landbouwetenskappe; Lewenswetenskappe; Musiek; Rekeningkunde; Religie-studies; Tale (een leer- en onderrigtaal aan 'n ho r opvoedkundige instelling en twee ander goedgekeurde taalvakke); Verbruikerstudies; Visuele Kunste; Wiskunde; Wiskundige Geletterdheid Ten opsigte van Musiek is dit slegs die NASIONALE Seniorsertifikaat Musiek-kursus wat as 'n aangewese vak gereken word.

9 Ander musiekkursusse (bv. Unisa-Musiek) word as NSS-vakke erken, maar word nie as aangewese vakke aanvaar vir die doeleindes van kwalifisering vir graad-studies nie. Bladsy 6 van 8 2013 Gids tot die Uitslae Nie-aangewese vakke mag bydra tot die Puntetelling vir Toelating en mag as 'n spesifieke toelatingsvereiste vir 'n instelling of fakulteit geld. Leerders moet dus hulle uitslae vergelyk met die institusionele vereistes van die kursus wat hulle wil volg. Indien jy nie aan die minimum statut re vereistes voldoen nie of een vereiste vir graadstudie kortkom, moet jy die Toelatingskantoor by die instelling waar jy graag wil studeer, kontak. Die Toelatingskantoor sal jou dan inlig oor moontlike opsies. Kwalifikasies wat aan tersi re instellings aangebied word Tersi re instellings sal voortgaan om tersi re studierigtings (grade, diplomas en/of ho r sertifikate) soos altyd aan te bied.

10 Universiteite bied gewoonlik graadkursusse aan, Universiteite van Tegnologie bied hoofsaaklik diplomas en sommige B Tech-grade en NASIONALE sertifikate aan. Sommige universiteite en Universiteite van Tegnologie bied al drie aan. LW Besluite oor toelating tot 'n tersi re instelling is die prerogatief van die instelling. Die feit dat die minimumvereistes behaal is, beteken nie noodwendig toelating tot die instelling nie. Verwys ook na en hierbo. 3. Interpretasie van jou Verklaring van Uitslae Die volgende sertifiseringskodes is van toepassing: BD Voldoen aan minimum vereistes vir Baccalaureus-graadstudies D Voldoen aan minimum vereistes vir Diploma-studies HC Voldoen aan minimum vereistes vir Ho r Sertifikaat-studies NSC Voldoen aan minimum vereistes vir 'n NASIONALE Seniorsertifikaat DNQ Kwalifiseer nie Hermerke/herkontrolering Die sluitingsdatum vir hermerke/herkontrolering is 10 Januarie 2014.


Related search queries