Example: dental hygienist

NELLIE NUUSBRIEF - laerskoolnelspruit.co.za

NUUSBRIEF 5 / 2018 NELLIE NUUSBRIEF H/v Henshall en vd Merwestraat Nelspruit 1200 Skool sel: 087 943 9343 E-pos: NELLIE Kalender TUESDAY 8 May Rugby / Netball vs Primary : Away : AB-teams Netball : A teams Rugby Rugby / Netball vs Barberton : Home : CD-teams Netball : B teams Rugby DONDERDAG 10 MEI Hemelvaartdag : Geen buite-kurrikul re aktiwiteite nie TUESDAY 15 May Netball vs Numbi : Away : CD-teams Rugby vs Numbi : Away : B teams DONDERDAG 17 Mei Rugby en Netbal vs Witrivier : Tuis : Netbal : AB-spanne: Rugby : A-spanne DINSDAG 22 Mei Rugby en Netbal vs Clivia : Tuis FRIDAY 1 June Grade 7 Cake Sale SATERDAG 2 Junie Krokodilletjie- en Krokonelletjiedag 6 Mei 2013 Posbus 93 Nelspruit 1200 Tel: 013 752 8148 / 9 Faks: 013 752 4002 Die Krokodilletjie - en Krokonelletjiedag is een van die hoogtepunte op ons NELLIE Kalender!

MANAGING WHOLE-SCHOOL DISCIPLINE : BULLYING Die dissipline portfolio is ‘n reuse en moeilike verantwoordelikheid. Dit word bestuur deur die DPO, Personeel en die Hoof in oorleg met die Beheerliggaam.

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of NELLIE NUUSBRIEF - laerskoolnelspruit.co.za

1 NUUSBRIEF 5 / 2018 NELLIE NUUSBRIEF H/v Henshall en vd Merwestraat Nelspruit 1200 Skool sel: 087 943 9343 E-pos: NELLIE Kalender TUESDAY 8 May Rugby / Netball vs Primary : Away : AB-teams Netball : A teams Rugby Rugby / Netball vs Barberton : Home : CD-teams Netball : B teams Rugby DONDERDAG 10 MEI Hemelvaartdag : Geen buite-kurrikul re aktiwiteite nie TUESDAY 15 May Netball vs Numbi : Away : CD-teams Rugby vs Numbi : Away : B teams DONDERDAG 17 Mei Rugby en Netbal vs Witrivier : Tuis : Netbal : AB-spanne: Rugby : A-spanne DINSDAG 22 Mei Rugby en Netbal vs Clivia : Tuis FRIDAY 1 June Grade 7 Cake Sale SATERDAG 2 Junie Krokodilletjie- en Krokonelletjiedag 6 Mei 2013 Posbus 93 Nelspruit 1200 Tel: 013 752 8148 / 9 Faks: 013 752 4002 Die Krokodilletjie - en Krokonelletjiedag is een van die hoogtepunte op ons NELLIE Kalender!

2 Al die Gr. R, en Gr. 2 Rugby- en Netbalspannetjies sien met groot afwagting uit na Saterdag, 2 Junie 2018. Ons het u as ouers se hulp broodnodig om die dag te kan aanbied. You will receive a letter to this regard. Please support us in our endeavour and come and assist us at the tuck shop to sell and prepare food. Ons verwag 1230 Rugby- en Netbalspelers en nog ongeveer 2000 toeskouers! Ons ouers moet asb by NHS se hoofhek ingaan en hul parkeerterrein gebruik. Ons wil graag n onnodige verkeersopeenhoping voorkom en is baie dankbaar dat NHS ons kan akkommodeer. Toegang : R10 per voertuig. Kinders gratis! Rugby en Netbal PERSONALIA Ons het met leedwese verneem van die afsterwe van Mev Juan Schutte wat vir 10 jaar by ons NELLIE Miere skoolgehou het. Ons innige simpatie en meegevoel aan Charles en die seuns.

3 NUUSBRIEF 5 / 2018 NELLIE OMGEEPROJEK Ons loods weer ons kwartaalikse insameling vir die vakansiekospakkies. Leerlinge kan enige nie-bederfbare produkte saambring klas toe tot Maandag, 4 Junie 2018. Elke bietjie wat gegee word, help om die las te verlig vir ons behoeftige gesinne. Baie dankie vir die Nellies se omgee harte! WINTER-WARM-KOMBERSPROJEK Ons gaan weer n winter-warm-kombersprojek loods tot Maandag, 18 Junie 2018. Die komberse gaan aan organisasies in die dorp geskenk word wat dienste lewer aan mense wat dit hierdie Winter nodig mag kry. We collected 188 blankets in 2017. Let s see how many blankets we can collect in 2018! LAERSKOOL NELSPRUIT - EKSTRA KLASSE Ons het deeglik kennis geneem van die ekstra klasse wat vir kinders in beide die laer- en ho rskole aangebied word in bykans elke dissipline denkbaar.

4 Parents are coaxed into finishing classes, extra coaching in every sports code that exists, maths classes, language classes etc, etc. If you send your child to a functional school, where professional staff members are employed, you can be assured that they have every possible means at their disposal to teach your child from grade RRR right up to Gr 12. Your child will receive a viable education. Ongelukkig het daar n mark buite die georganiseerde onderrigmodel ontstaan vir ouers wat nie tevrede is met dit wat die skole bied nie en wat ekstra geleenthede vir hul kinders wou skep om beter te presteer. Dat daar substansie is in die ondersteuning van kinders met sekere uitdagings is n feit. Dit is ook tot so n kind se voordeel dat hy iewers die nodige een tot een aandag by n tutor kry om hom op sy pad te ondersteun sodat hy uiteindelik in die hoofstroom kan gedy.

5 You have to work this out for yourself. Children have to attend a school where they are taught on the level that is applicable to their age and they have to pass the accredited exams set up by the education system. In short you either enroll your child in state school or a private school or you register yourself for home schooling. Within these borders your child should be able to cope. Die persone wat ekstra klasse op welke gebied ookal aanbied, is geregtig daarop om die fooie te hef wat hulle as markverwant beskou en kan elke denkbare promosie veldtog of funksionele eksamen voorbereiding kognitiewe stimulering denkvlak verbetering aanbied en as dit byval vind by die mark waarvoor hulle dit geskep het, dit aanbied teen n premie en diegene wat dit wil betaal, moet daarmee verlief neem.

6 NB! Laerskool Nelspruit gaan nie by die meriete van bg betrokke raak nie. Waaroor u seker kan wees is dit : Die personeel by Laerskool Nelspruit sal die kinders in Gr 1-7 wat van 07:30 tot 13:30 by ons in die klasse is, hul onverdeelde aandag gee en ons sal alles in ons vermo doen om die uitkomste te bereik wat die NKABV van ons vereis tot op die letter van die wet. We unfortunately experience that some of the children whose parents decided to take the extra classes route, are not doing their work in the class because they rely on the luxury of the extra class and individual attention they get at these facilities - after Daar is genoeg kontrole en ander filters by die skool in plek om te verseker dat n onderwyser die gewensde uitkoms in sy vak moet bereik. Die onderrig en opvoeding wat u kind by Laerskool Nelspruit en vir wat dit werd is, in enige ander funksionele skool in Nelspruit ontvang, is meer as genoeg om u kind deur die stelsel te promoveer.

7 Dit is egter ook net waar vir die kinders by wie daar geen ander uitdagings is mbt hul kognitiewe vermo nie en die kind ook nie gediagnoseer is met n bepaalde sindroom wat sy vermo beperk om in die hoofstroom te kan leer nie. Ons bied egter vir ons kinders wat bepaalde uitdagings het, as deel van die onderrigprogram in Gr 1-3 RO, heronderrig en rekenaargesteunde ekstra inskerping aan - gedurende skoolure en dit is ingesluit in die skoolgeld wat u betaal. We deem our teachers to be professional educators. Their integrity will not be compromised even if they are involved in teaching extra classes at their private dwellings and we want to assure you that our children will receive the time and effort they deserve in the class at the school. n Kind by Laerskool Nelspruit en vir wat dit werd is, in die konteks van die skrywe, by enige ander funksionele skool in ons dorp, wat in die klas kan stilsit, stilbly en luister wanneer die onderwyser die les aanbied - kan leer!

8 Dankie dat u ons ook in die opsig vertrou! Ons sal aanhou om alles moontlik te doen om onderrig en opvoeding te bied wat n verskil MANAGING WHOLE-SCHOOL DISCIPLINE : BULLYING Die dissipline portfolio is n reuse en moeilike verantwoordelikheid. Dit word bestuur deur die DPO, Personeel en die Hoof in oorleg met die Beheerliggaam. Ons wil n kultuur van onderrig en leer handhaaf wat in n geborge atmosfeer moet plaasvind. From time to time the HOD will be faced with serious disciplinary situations. This can range from blatant defiance to severe dysfunctional behaviour patterns. It is our experience that there is always a reason for bad behaviour. Most af the time the child is simply testing the boundaries. On the other hand it might also be a loud cry for help and then we have to intervene.

9 Defiant behaviour demands decisive action by the disciplinarian. A loud cry for help from the child however requires a listening ear and a programme of action. Die dissipline met waardigheid - program het 4 vlakke: 1. Berading en begeleiding 2. Gedragsfasilitering 3. Interne opskorting 4. Dissiplin re verhoor: Uit hoofde van bg kan n moontlike skorsing uit die hoofstroom volg of n versoek kan aan die MOD gerig word vir permanente skorsing. Die vier vlakke van intervensie volg nie noodwendig bg. volgorde nie. The punishment must fit the crime. The HOD makes the decision to implement a particular discipli-nary programme once all the role-players have been consulted. U is welkom om n afspraak met die Hoof, DPO of onderwyser te maak indien u enige navraag het.

10 BOELIE Ongelukkig is daar steeds heeltemal te veel ouers (kinders) wat nie verstaan wat boeliery impliseer nie en word die DPO en Hoof se kantoor oorval deur klagtes van boeliery wat die meeste van die tyd bloot kinderlike alterkasies is. The reason why our offices are inundated by parents might be the fact that the children have a lack of social skills and when they are confronted in a situation or experience physical or psychological conflict they burden their parents with the incidents and the parents in turn want to help their child by coming to school to have the matter resolved. Lees asb deur die boelie defenisie en maak seker u verstaan dit. Moet asb nie elke storie wat u kind by die huis kom oorvertel klakeloos aanvaar en as boelie tipeer nie: Boelie is wanneer n kind of groep kinders n spesifieke kind uitsonder en voortdurend en aanhou-dend en oor n tydperk die kind terg, spot, verneder, byname gee, skinder, opsetlik vermy, fisies leed aandoen met die doel om seer te maak, die kind verstoot, hul magsposisie misbruik, die kind slaan, klap, skop en geweldadig teen n kind optree en dit 'n Boelie is voorts daardie kind wat gereeld ander se kos, lekkers en besittings vat, besittings verniel en beskadig, gereeld geld van ander afpers, gerugte en stories oor maats versprei, maats dreig en intimideer of lasterlike en intimiderende SMS'e of Whats Apps stuur.


Related search queries