Example: barber

RIGLYNDOKUMENT VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- …

RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12 - EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE. HUISTAAL. eerste addisionele taal . vraestel 3. EN. TWEEDE addisionele taal . vraestel 2. Hierdie riglyn bestaan uit 19 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Afrikaans/V3 /TAT V2 2 DoE/Eksamenriglyne 2009. NSS. INHOUDSOPGAWE. Bladsy 1. Inleiding 3. 2. Doel 3. 3. Formaat, struktuur en puntetoekenning vir vraestelle 3. Voorblad 3. Instruksies/opdragte en inligtingsbladsy 3. Afdeling A: OPSTEL 4. Lengte van OPSTEL 4. Soorte opstelle 4. Hoeveelheid onderwerpe 4. Bewoording van onderwerpe 4. Rubrieke en gewigte 4. Afdeling B: Langer Transaksionele Teks 5. Lengte van Langer Transaksionle Teks 5. Soorte Langer Transaksionele Tekste 5. Hoeveelheid onderwerpe 5. Bewoording van onderwerpe 6. Rubrieke en gewigte 6.

riglyne vir die opstel van graad 12 - eksamenvraestelle vir tale huistaal eerste addisionele taal vraestel 3 en tweede addisionele taal vraestel 2

Tags:

  Eerste, Addisionele, Taal, Graad, Vraestel, Eerste addisionele taal vraestel, Addisionele taal vraestel

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of RIGLYNDOKUMENT VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12- …

1 RIGLYNE VIR DIE OPSTEL VAN GRAAD 12 - EKSAMENVRAESTELLE VIR TALE. HUISTAAL. eerste addisionele taal . vraestel 3. EN. TWEEDE addisionele taal . vraestel 2. Hierdie riglyn bestaan uit 19 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Afrikaans/V3 /TAT V2 2 DoE/Eksamenriglyne 2009. NSS. INHOUDSOPGAWE. Bladsy 1. Inleiding 3. 2. Doel 3. 3. Formaat, struktuur en puntetoekenning vir vraestelle 3. Voorblad 3. Instruksies/opdragte en inligtingsbladsy 3. Afdeling A: OPSTEL 4. Lengte van OPSTEL 4. Soorte opstelle 4. Hoeveelheid onderwerpe 4. Bewoording van onderwerpe 4. Rubrieke en gewigte 4. Afdeling B: Langer Transaksionele Teks 5. Lengte van Langer Transaksionle Teks 5. Soorte Langer Transaksionele Tekste 5. Hoeveelheid onderwerpe 5. Bewoording van onderwerpe 6. Rubrieke en gewigte 6.

2 Afdeling C: Korter Teks: Transaksionele/Naslaan/. Informatiewe 6. Lengte van Korter Teks: Transaksionele/Naslaan/. Informatiewe 6. Soorte korter Teks: Transaksionele/Naslaan/. Informatiewe 6. Hoeveelheid onderwerpe 6. Bewoording van onderwerpe 7. Rubrieke en gewigte 7. Aanhangsel A: Assesseringsriglyn vir Huistaal Aanhangsel B: Assesseringsriglyn vir eerste addisionele taal Aanhangsel B: Assesseringsriglyn vir eerste addisionele taal Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Afrikaans/V3 /TAT V2 3 DoE/Eksamenriglyne 2009. NSS. 1. INLEIDING: Hierdie riglyne moet in ooreenstemming met die volgende beleidsdokumente gelees word (wat beskikbaar is by skole, distrikskantore en op die webblad . ): National Protocol on Assessment Nasionale Kurrikulumverklaring Vakassesseringsriglyne (Januarie 2008).

3 2. DOEL: Die doel van hierdie riglyne is om die OPSTEL van vraestelle in al elf amptelike tale te standaardiseer ten opsigte van: Getal afdelings Lengte van tekste en tipes tekste Tipe en verskillende vlakke van die vrae Puntetoekenning Nasienmemorandum/assesseringsrubrieke. 3. FORMAAT, STRUKTUUR EN PUNTETOEKENNING VAN VRAESTELLE. VOORBLAD. Die voorblad moet die volgende inligting bevat: Vak, vlak en die vraestelnommer (1 ,2 of 3). Tyd Punte Aantal bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Afrikaans/V3 /TAT V2 4 DoE/Eksamenriglyne 2009. NSS. INSTRUKSIES/OPDRAGTE EN INLIGTINGSBLADSY. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE AFDELINGS: AFDELING A: OPSTEL HT en EAT: 50 punte TAT: 40 punte AFDELING B: Langer Transaksionele Teks HT en EAT: 30 punte TAT: 20 punte AFDELING C: Korter Teks: Transaksioneel/Naslaan/.

4 Informatiewe HT, EAT en TAT: 20 punte Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling Skryf in die taal wat geassesseer word. Begin elke afdeling op nuwe bladsy. Jy moet beplan (bv. kopkaart, vloeidiagram, diagram, sleutelwoorde, ens.), redigeer en jou skryfstukke proeflees. Die beplanning moet VOOR die OPSTEL wees. Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek streep deur die beplanning as jy jou finale weergawe klaar oorgeskryf het. HT en EAT: Jy word sterk aanbeveel om 80 minute aan afdeling A te bestee, 40 minute aan afdeling B en 30 minute aan afdeling C. TAT: Jy word sterk aanbeveel om 60 minute aan Afdeling A. te bestee, 30 minute aan afdeling B en 30 minute aan afdeling C. Nommer elke teks soos wat dit op die vraestel genommer is. Voorsien elke teks van gepaste titel/opskrif.

5 LET WEL: Die titel/opskrif word nie in aanmerking geneem as die woorde getel word nie. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Afrikaans/V3 /TAT V2 5 DoE/Eksamenriglyne 2009. NSS. AFDELING A: OPSTEL . Lengte van OPSTEL : HT: Disjunkte ortografie: 400-450 woorde Konjunkte ortografie: 300-390 woorde EAT: Disjunkte ortografie: 250-300 woorde Konjunkte ortografie: 190-240 woorde TAT: Disjunkte ortografie: 200-250 woorde Konjunkte ortografie: 150-180 woorde Soorte opstelle HT: Verhalend, beskrywend, bespiegelend, argumenterend, beredenerend en verklarend/verduidelikend. EAT: Verhalend, beskrywend, bespiegelend, argumenterend en beredenerend. TAT: Verhalend en beskrywend. LET WEL: Moenie aan kandidate voorskryf watter tipe OPSTEL om te skryf nie.

6 Hoeveelheid onderwerpe wat gevra moet word. HT en EAT: 8 onderwerpe waarvan ten minste 2 en op die meeste 3. onderwerpe visuele prikkels moet wees. TAT: 8 onderwerpe waarvan 4 visuele prikkels moet wees. Bewoording van onderwerpe Onderwerpe moet op die punt af wees en so gestel word dat die kandidate dit verstaan. Rubrieke en gewigte Die kriteria vir die assessering van die OPSTEL is soos volg: KRITERIA PUNTE. HT EAT TAT. INHOUD EN BEPLANNING 30 32 28. taal , STYL EN REDIGERING 15 12 7. STRUKTUUR 5 6 5. TOTAAL 50 50 40. Gebruik die rubrieks in Aanhangsel A om die kandidate se opstelle te assesseer. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Afrikaans/V3 /TAT V2 6 DoE/Eksamenriglyne 2009. NSS. AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKS. Lengte van Langer Transaksionele Teks: HT: Disjunkte ortografie: 180-200 woorde Konjunkte ortografie: 100-120 woorde EAT: Disjunkte ortografie: 120-150 woorde Konjunte ortografie: 80-100 woorde TAT: Disjunkte ortografie: 80-100 woorde Konjunkte ortografie: 60-80 woorde Soorte Langer Transaksionele Teks: (Sien Vakassesseringsriglyne van Januarie 2008: HT bladsy 14; EAT bladsy 25; TAT bladsy 30).

7 HT EAT TAT (V2). Curriculum Vitae/ Curriculum Vitae/ Dialo / Formele en Redaksionele Redaksionele informele briewe aan kommentaar/ kommentaar/ die pers/ Formele Brosjures/Geskrewe Brosjures/Geskrewe briewe en informele onderhoude/Dialo / onderhoude/Dialo / briewe: aansoek, Formele en informele Formele en informele versoek, klagte, briewe aan die pers/ briewe aan die pers/ simpatie, uitnodiging, Formele briewe: Formele briewe: bedanking, aansoek, versoek, aansoek, versoek, gelukwensing, klagte, simpatie, klagte, simpatie, sakebrief/. uitnodiging, uitnodiging, Vriendskaplike bedanking, bedanking, briewe/ Kort verslae gelukwensing, gelukwensing, (formeel en sakebrief/ sakebrief/ informeel)/. Vriendskaplike Vriendskaplike Resensies briewe/ briewe/. Tydskrifartikels en Tydskrifartikels en rubrieke/ rubrieke/.

8 Memoranda/ Memoranda/. Agendas en notules Agendas en notules (vra in (vra in . kombinasie)/ kombinasie)/. Koerantartikels en Koerantartikels en rubrieke/Huldeblyke/ rubrieke/Huldeblyke/. Verslae (formeel en Verslae (formeel en informeel)/ informeel)/. Resensies/ Resensies/. Geskrewe formele Geskrewe formele en informele en informele toesprake toesprake Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Afrikaans/V3 /TAT V2 7 DoE/Eksamenriglyne 2009. NSS. Hoeveelheid onderwerpe wat gevra moet word: Vier onderwerpe uit bostaande tabel. Visuele prikkels mag slegs as ondersteunende materiaal gebruik word. LET WEL: DIE SOORT TEKS MOET DUIDELIK BO-AAN ELKE. VRAAG AS 'N OPSKRIF AANGEDUI WORD. Bewoording van onderwerpe: Onderwerpe moet op die punt af wees en so gestel word dat die kandidate dit verstaan.

9 Rubrieke en gewigte: KRITERIA PUNTE. HT EAT TAT. INHOUD, BEPLANNING EN FORMAAT 18 20 14. taal , STYL EN REDIGERING 12 10 6. TOTAAL 30 30 20. LET WEL: Verskeie formate vir transaksionele tekste is onderrig/in die praktyk toegepas; dus moet meer as een formaat in ag geneem word vir assessering. Gebruik die rubrieks in Aanhangsel A om die kandidate se transaksionele tekste te assesseer. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Afrikaans/V3 /TAT V2 8 DoE/Eksamenriglyne 2009. NSS. AFDELING C: KORTER TEKS: TRANSAKSIONELE/NASLAAN-/. INFORMATIEWE TEKS. Lengte van korter teks: HT: Disjunkte ortografie: 100-120 woorde Konjunkte ortografie: 80-100 woorde EAT: Disjunkte ortografie: 80-100 woorde Konjunkte ortografie: 60-80 woorde TAT: Disjunkte ortografie: 60-80 woorde Konjunkte ortografie: 40-60 woorde Soorte korter teks (Sien Vakassesseringsriglyne van Januarie 2008: HT bladsy 14; EAT bladsy 25; TAT bladsy 30).

10 HT EAT TAT(V2). Advertensies/ Advertensies/ Advertensies/. Dagboekinskrywings/ Dagboekinskrywings/ Poskaarte/. Poskaarte/ Poskaarte/ Uitnodigings/. Uitnodigings/Vorms Uitnodigings/Vorms Aanwysings/. (invul)/ Aanwysings/ (invul)/Aanwysings/ Instruksies/. Instruksies/ Instruksies Strooibiljette/Plakkate Strooibiljette/Plakkate LET WEL: DIE SOORT TEKS MOET DUIDELIK BO-AAN ELKE. VRAAG AS 'N OPSKRIF AANGEDUI WORD. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Afrikaans/V3 /TAT V2 9 DoE/Eksamenriglyne 2009. NSS. Hoeveelheid onderwerpe wat gevra moet word. Drie onderwerpe uit bostaande tabel. Visuele prikkels mag slegs as ondersteunende materiaal gebruik word. LET WEL: o Onderwerpe moet so bewoord word dat die kandidate die geleentheid het om die vereiste aantal woorde te skryf.


Related search queries