Example: tourism industry

SEKONDÊRE SKOOL VERBETERINGS- PROGRAM ... - …

Gauteng Department van Onderwys 1 SEKOND RE SKOOL VERBETERINGS- PROGRAM (SSIP) 2016 GEOGRAFIE HERSIENDE LEERDER BOEK SESSIE 10 - 11: NEDERSETTINGS GEOGRAFIE GRAAD 12 Gauteng Department van Onderwys 2 INHOUDSOPGAWE SESSIE ONDERWERP BLADSY 10 LANDELIKE NEDERSETTINGS 11 STEDELIKE NEDERSETTINGS SESSIE NR 10: NEDERSETTINGS GEOGRAFIE ONDERWERP 10: LANDELIKE NEDERSETTINGS AFDELING A: INHOUDELIKE NOTAS LANDELIKE NEDERSETTINGS TERMINOLOGIE / DEFINISIES Aansluitingsdorp/stad: Waar twee hoofvervoerroetes ontmoet paaie of spoorlyne Agenda 21 (lokaal): n Aksieplan of proses om volhoubare ontwikkeling te verseker deur: Plaaslike gemeenskappe te betrek by alle besluitneming Plaaslike bronne doeltreffend te gebruik Inheemse kennis te gebruik Plaaslike gemeenskappe te ontwikkel en lewenskwaliteit te verhoog in samehang met bewaringstrategie Dorpvorms: Landelike dorpe word geklassifiseer as

Gauteng Department van Onderwys 3 Informele nedersetting: ’n Informele of onbeplande gebied wat beset word deur mense wat nie toegang tot formele behuising het nie en blyplekke oprig op oop

Tags:

  Programs, Semen

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of SEKONDÊRE SKOOL VERBETERINGS- PROGRAM ... - …

1 Gauteng Department van Onderwys 1 SEKOND RE SKOOL VERBETERINGS- PROGRAM (SSIP) 2016 GEOGRAFIE HERSIENDE LEERDER BOEK SESSIE 10 - 11: NEDERSETTINGS GEOGRAFIE GRAAD 12 Gauteng Department van Onderwys 2 INHOUDSOPGAWE SESSIE ONDERWERP BLADSY 10 LANDELIKE NEDERSETTINGS 11 STEDELIKE NEDERSETTINGS SESSIE NR 10: NEDERSETTINGS GEOGRAFIE ONDERWERP 10: LANDELIKE NEDERSETTINGS AFDELING A: INHOUDELIKE NOTAS LANDELIKE NEDERSETTINGS TERMINOLOGIE / DEFINISIES Aansluitingsdorp/stad: Waar twee hoofvervoerroetes ontmoet paaie of spoorlyne Agenda 21 (lokaal): n Aksieplan of proses om volhoubare ontwikkeling te verseker deur: Plaaslike gemeenskappe te betrek by alle besluitneming Plaaslike bronne doeltreffend te gebruik Inheemse kennis te gebruik Plaaslike gemeenskappe te ontwikkel en lewenskwaliteit te verhoog in samehang met bewaringstrategie Dorpvorms: Landelike dorpe word geklassifiseer as line r, rond/vierkantig of kruispad Drempelbevolking: Die minimum aantal mense benodig om n nedersetting of funksie te onderhou of winsgewend te maak Dro puntnedersetting: n Nedersetting in n nat gebied met oorstrominggevaar is weg van die waterbron geplaas Enkelfunksioneel.

2 Geklassifiseer as landelik omdat dit hoofsaaklik prim re aktiwiteite het Funksie: Verwys na aktiwiteite (prim re, sekond re en tersi re) wat in nedersettings plaasvind Gespesialiseerde dorp/stad: n Dorp of stad met een oorheersende funksie Grondgebruiksones: Gebied in n stedelike grondgebied met n spesifieke doel of funksie Handel- en vervoerdorp/-stad: Dorp of stad by of op vervoerroetes gele Hi rargie: Rangorde van plekke van dorpies tot megapool, of rangorde van funksies of ordes in n stadskern Gauteng Department van Onderwys 3 Informele nedersetting: n Informele of onbeplande gebied wat beset word deur mense wat nie toegang tot formele behuising het nie en blyplekke oprig op oop grond, gewoonlik aan die buiterand van n dorp.

3 Blyplekke word gebou van karton, sinkplate, plastiek, hout of enige ander geskikte materiaal. Dit word soms n plakkersdorp of blikkiesdorp genoem Invloedsfeer: Die maksimum gebiedgrootte wat deur n nedersetting of funksie bedien word Kern/trospatroon: Geboue is naby mekaar gele Landelike ontvolking: Die getalafname van mense woonagtig in landelike gebiede weens gemeenskapveroudering omdat jong mense stede toe verhuis Landelik stad migrasie: Mense trek van landelike omgewings na stede opsoek na beter geleenthede Ligging: Die nedersetting in verhouding tot die omgewing Minimum diensgebied: Die minimum grootte gebied benodig vir n nedersetting, diens of funksie Multifunksioneel.

4 Geklassifiseer as stedelik weens sekond re en tersi re aktiwiteite Natpuntnedersetting: n Nedersetting in n dro gebied wat naby n waterbron gele is Nedersetting: n Groep mense wat daagliks in n gebied met geboue, kommunikasienetwerke en infrastrukture woon Nedersettingpatroon: Verwys na n nedersetting waarvan die patroon kern verspreid is Poortdorp/-stad: n Dorp of stad gele by n deurgangspunt oor of deur n natuurlike versperring, bv n bergpas Reikwydte: Die langste afstand wat mense bereid is om te reis na n nedersetting vir n funksie Sentraleplekdorp/-stad: Voorsien stedelike dienste aan omringende landelike gebied Slaapdorp/-stad: n Nedersetting wat meesal woongebied is omdat inwoners in n nabygele stad werk Standplaas: Die werklike grondgebied waarop n nedersetting gele is Stedelike groei: n Stedelike gebied se inwonertal neem natuurlik (geboortes minus sterftes) en as gevolg van landelik-stad migrasie toe Stedelike profile: Die syaansig van die buitelyne van die dorp of stad en die verskillende grondgebruiksones Stedelike uitbreiding: Die stedelike gebied (werklike grondgebied) brei oor tyd uit, bv.

5 Meer nuwe geboue en infrastruktuur Stootfaktore (negatiewe faktore): Probleme wat in n gebied ondervind word en mense laat wegtrek Tipes dorpe / stede: Daar is drie hooftipes dorpe/stede: Sentraleplekdorp/-stad Handel- en vervoerdorpe/-stede Vragverbrekingspuntdorpe/-stede Aansluitingsdorpe/-stede Poortdorpe/-stede Gespesialiseerde dorpe/stede: Tipes nedersettings Na gelang van hulle funksie as landelik of stedelik geklassifiseer Gauteng Department van Onderwys 4 Trekfaktore (positiewe faktore): Die aantrekkingsfaktore wat mense graag daarheen laat trek Verspreide patroon / ge soleerde patroon: Geboue is ver van mekaar gerangskik Verstedeliking: Die toenemende aantal mense wat in stedelike gebiede woon Verstedelikingskoers: Die tempo waarteen verstedeliking plaasvind Vragverbrekingspuntdorp / stad: Waar een soort vervoer deur n ander vervang is, bv.

6 N hawe of hawestad STUDIEWENKE: Hierdie werk is regtig maklik en jy moet dit goed ken om te verseker dat jy goeie punte in die eksamens in hierdie afdeling kry. Dit word dikwels in Vraestel 2 gevra aangesien landelike nedersettings en aktiwiteite duidelik op topografiese kaarte gesien kan word. BELANGRIKE KONSEPTE EN VERDUIDELIKINGS LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS Klassifikasie van nedersettings word gedoen volgens: Grootte en kompleksiteit: nedersettings wissel van klein enkele plaashuise na groot megastede in die vorm van n megapool en konurbasies. Nedersettingspatroon verwys na f verspreide nedersettings waar mense in ge soleerde plaasopstalle ver van mekaar woon of groepe van mense wat in n gekernde nedersetting woon met n konsentrasie van mense en aktiwiteite.

7 Funksie in nedersettings kan f mono-funksioneel wees waar die meeste van die inwoners slegs by een ekonomiese sektor betrokke is of multifunksioneel waar die inwoners in al 4 ekonomiese sektore betrokke is. Stedelik/landelik nedersettings waar die ekonomiese aktiwiteit binne die prim re ekonomiese sektor val word gewoonlik as landelik geklassifiseer met mynbou wat die uitsondering is. Stedelike nedersettings bied n verskeidenheid van ekonomiese aktiwiteite in verskillende ekonomiese sektore aan. LANDELIKE NEDERSETTINGS Hoe standplaas en ligging die posisie van landelike nedersettings be nvloed Standplaas van nedersettings word deur die volgende bepaal: Gauteng Department van Onderwys 5 Lopende water vir huishoudelike en landbou gebruik Beskikbaarheid van boumateriaal bv.

8 Hout, klippe, gras, modder, klei Plat grond om op te bou Weivelde Vrugbare grond vir gewasverbouing Brandstof vir energie bv. hout. KLASSIFISERING VAN LANDELIKE NEDERSETTINGS VOLGENS a) Nedersettingspatroon verwys na die verspreiding van geboue in die nedersetting Verspreide plaashuise Gekernde dorpies b) Funksie Alle landelike nedersettings fokus slegs op een funksie bv. boerdery mono-funksionele nedersettings. Meeste inwoners is betrokke by hierdie aktiwiteit. Stedelike nedersettings is multifunksioneel omdat daar n aantal ekonomiese aktiwiteite in verskillende ekonomiese sektore is waarby inwoners betrokke is.

9 Die redes waarom verskillende vorms van landelike nedersettings ontwikkel: a) Rond ontwikkel rondom n mark of gedeelde/gemeenskaplike grond b) Line r ontwikkel langs riviere, paaie, kuslyne, spoorlyne of in termiese gordels in valleie. c) Kruispaaie nedersetting ontwikkel in die vorm van n kruis om elkeen toegang tot die pad toe te laat. d) T-vormig nedersetting ontwikkel in die vorm van n T langs n T aansluiting om elkeen toegang tot die pad toe te laat. e) Ster-vormig baie paaie sluit by mekaar aan en die nedersetting is uitgesprei langs hierdie paaie. Verspreide/Ge soleerde nedersettings Gekernde/gegroepeerde nedersettings Plaashuise waar een fabilie in die nedersetting woon Alle ander soorte nedersettings (landelik en stedelik)

10 Waar meer mense naby mekaar leef Gauteng Department van Onderwys 6 Grondgebruik in landelike nedersettings Landelike gebiede waar gewasse en veeboerdery voorkom Bewaringsgebiede waar die natuurlike plantegroei en habitat bewaar word met die diere van daardie gebiede Ontspanningsgebiede ekotoerisme, lughawe / landingstroke Plantasies/bosbou Behuising vir plaaswerkers Landelike Stedelike oorgangsone aktiwiteite: lughawens, waterwerke, stortingsterreine, rioolplase, informele nedersettings en dorpstuine Reservoirs, besproeiing, visvang, hidro-elektriese kragstasies Gevaarlike aktiwiteite (ver van groot groepe mense) giftige nywerhede, kernkragsentrales, milit re kampe en sekurieteitsgebiede, stortingsterreine.


Related search queries