Example: quiz answers

STUDeNTe-GROeP AANSOeKVORM DATUM …

Vir kantoor gebruik goedgekeur ja nee waglys ja nee beursstudent ja nee STUDeNTe-GROeP AANSOeKVORM . personeellid DATUM t: 021 886 7111. studentenommer f: 021 886 8260. (Indien beskikbaar) e: Privaatsak X5068, Stellenbosch, 7599. MERK DIE BOLAND KOLLEGE KAMPUS VAN U KEUSE. CALEDON PAARL STRAND STELLENBOSCH WORCESTER KLEINMOND. AKADEMIESE PERIODE. JAAR SEMester 1 SEMester 2 TRImester 1 TRImester 2 TRImester 3. IS U VOORHEEN BY BOLAND KOLLEGE AS N STUDENT GEREGISTREER? JA NEE. STUDENT SE VAN VOORLETTERS. PROGRAM / STUDIERIGTING VAN U KEUSE. NASIONALE SERTIFIKAAT BEROEPSGERIG (NKR VLAK 2-4). Kantooradministrasie Bemarking Gemeenskapsveiligheid Gasvryheid Toerisme Inligtingtegnologie en Rekenaarwetenskap Elektriese Infrastruktuurkonstruksie Siviele en Boukonstruksie Ingenieurstudie en Verwante Ontwerp VERVOER EN LOGISTIEK. NASIONALE N-SERTIFIKAAT (VERSLAG 191-PROGRAMME N1-N3).

sam-for-001 (a) aansoekvorm weergawe: 015 bladsy 3 van 7 geldig vanaf 4 januarie 2017 ontwikkel deur studente-administrasie h. kopieË van dokumente wat aangeheg moet word: dui aan met ‘n “x”.

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of STUDeNTe-GROeP AANSOeKVORM DATUM …

1 Vir kantoor gebruik goedgekeur ja nee waglys ja nee beursstudent ja nee STUDeNTe-GROeP AANSOeKVORM . personeellid DATUM t: 021 886 7111. studentenommer f: 021 886 8260. (Indien beskikbaar) e: Privaatsak X5068, Stellenbosch, 7599. MERK DIE BOLAND KOLLEGE KAMPUS VAN U KEUSE. CALEDON PAARL STRAND STELLENBOSCH WORCESTER KLEINMOND. AKADEMIESE PERIODE. JAAR SEMester 1 SEMester 2 TRImester 1 TRImester 2 TRImester 3. IS U VOORHEEN BY BOLAND KOLLEGE AS N STUDENT GEREGISTREER? JA NEE. STUDENT SE VAN VOORLETTERS. PROGRAM / STUDIERIGTING VAN U KEUSE. NASIONALE SERTIFIKAAT BEROEPSGERIG (NKR VLAK 2-4). Kantooradministrasie Bemarking Gemeenskapsveiligheid Gasvryheid Toerisme Inligtingtegnologie en Rekenaarwetenskap Elektriese Infrastruktuurkonstruksie Siviele en Boukonstruksie Ingenieurstudie en Verwante Ontwerp VERVOER EN LOGISTIEK. NASIONALE N-SERTIFIKAAT (VERSLAG 191-PROGRAMME N1-N3).

2 Elektries Siviel Meganies NASIONALE N-SERTIFIKAAT (VERSLAG 191-PROGRAMME N4-N6). Boerderybestuur Bestuursassistent Bemarkingsbestuur Finansi le Bestuur Openbare Bestuur Ondernemingsbestuur Menslike Hulpbronbestuur Toerisme Educare Gasvryheid en Spysenieringsdienste CITY & GUILDS: SPORT. Maak asseblief seker dat die program wat u aandui wel aangebied word op die kampus van voorgenome studie. METODE VAN STUDIE. VOLTYDS DEELTYDS. ALGEMENE INLIGTING. Lees asseblief die Algemene Inligting aandagtig deur voordat u hierdie AANSOeKVORM voltooi. A. ALGEMEEN. 1. Hierdie vorm moet volledig deur alle voornemende studente wat by Boland Kollege aansoek doen, voltooi word. 2. Die AANSOeKVORM moet deur die aansoeker asook die wettige ouer/voog van die aansoeker (indien die aansoeker jonger as 18 jaar is) onderteken word. 3. Dit is in die belang van die aansoeker dat hierdie AANSOeKVORM volledig voltooi moet word en dat gewaarmerkte afskrifte van alle aangevraagde ondersteunende dokumente hierby aangeheg word.

3 Indien daar onbeantwoorde vrae op u AANSOeKVORM is of dokumente soos versoek nie aangeheg is nie of die regsgeldige ooreenkoms hierin nie behoorlik deur die aansoeker en/of die wettige ouer/voog van die aansoeker onderteken is nie, sal dit die registrasieproses vertraag, aangesien die AANSOeKVORM aan die aansoeker terugbesorg sal word vir regstelling. SAM-FOR-001 (A) BLADSY 1 VAN 7. AANSOeKVORM Geldig vanaf 4 JANUARIE 2017. WEERGAWE: 015 ONTWIKKEL DEUR STUDENTE-ADMINISTRASIE. 4. Gebruik asseblief n swart pen om die vorm te voltooi en skryf die inligting daarop in leesbare blokletters. 5. Die sluitingsdatum vir aansoeke vir n spesifieke akademiese program word aan die begin van die program, of wanneer die programinskrywings vol is, bepaal. B. gewaarmerkte DOKUMENTE. 1. n Gewaarmerkte afskrif van die eerste bladsy van die identiteitsdokument van die aansoeker moet hierby aangeheg word.

4 2. n Kopie van die Senior Sertifikaat (vir N4-N6 programme insluitend CIty & Guilds programme) of n bewys van die aansoeker se hoogste kwalifikasie (vir NSB en N1-N3 programme) moet hierby aangeheg word. 3. Aansoekers met Graad 12 moet 'n afskrif van hul Graad 11 finale eksamenuitslae, sowel as n kopie van hulle Graad 12. Junie of September eksamenuitslae hierby aanheg. Die uitslag moet in alle gevalle die vakke, asook die simbole behaal, bevat. Indien die aansoeker by enige ander opvoedkundige instansie ingeskryf was, moet die oorspronklike akademiese rekord of gewaarmerkte kopie van die akademiese rekord van daardie instansie hierby aangeheg word. 4. n Bewys van die volledige woonadres van die ouers/wettige voog van die aansoeker moet hierby aangeheg word. C. INTERNASIONALE STUDENTE (Aansoekers wat nie Suid-Afrikaanse burgers is nie). 1.

5 N Gewaarmerkte afskrif van die paspoort van die aansoeker moet hierby aangeheg word. Verder word dit van so n aansoeker verwag om n geldige studiepermit te voorsien voordat die aansoeker toegelaat sal word om as student te registreer. 2. Buitelandse opvoedkundige kwalifikasies: Die onus berus by alle internasionale aansoekers om hulle opvoedkundige kwalifikasies deur SAKO (die Suid-Afrikaanse Kwalifikasieowerheid) te laat evalueer voordat hulle n AANSOeKVORM voltooi. SAKO kan by telefoonnommer +27 86 010 3188 geskakel word. D. TOELATINGSVEREISTES. 1. Raadpleeg asseblief die betrokke departement of die webwerf vir volledige besonderhede ten opsigte van die toelatingsvereistes vir die akademiese program waarvoor u aansoek doen. 2. Alle kandidate wat aan die minimum toelatingsvereistes vir n spesifieke akademiese program voldoen, is steeds onderhewig aan die keuringsproses soos bepaal deur elke afsonderlike departement.

6 3. Dit mag van die student verwag word om n plasingstoets af te l . E. BETAALBELEID. Die onderskeie betaalopsies kan oorweeg word, onderhewig aan n kredietaansoek en klaring. Die minimum bedrag betaalbaar kan by ABSA bank gedeponeer word. Dui asseblief duidelik u studentenommer as verwysing op die depositostrokie aan. n Finansi le ooreenkoms en debietorder moet vir die balans voltooi word. Die finansi le beleid van die kollege maak nie voorsiening vir afwyking van die voorgeskrewe betalings nie. F. VERANDERING VAN ADRES. Die Kollege moet onmiddellik in kennis gestel word van enige verandering van adres (pos of fisies) na indiening van die vorm. G. TAALBELEID. Boland Kollege is n tweetalige instelling waar Afrikaans en Engels gepraat word en waar lesings aangebied word in Afrikaans en/of Engels, in ooreenstemming met die Taalbeleid wat deur die Kollegeraad goedgekeur is.

7 Al die kampusse van Boland Kollege is NIE. parallelmedium kampusse nie en die taalmedium vir lesings word bepaal deur die lektor in konsultasie met sy/haar klasgroep. In alle gevalle word kernterminologie en konsepte ook in die alternatiewe taal voorsien en die reg van studente om besprekings te voer en studiemateriaal, toetse en eksamens in die lesingtaal van hulle voorkeur te ontvang, word erken en ondersteun. SAM-FOR-001 (A) BLADSY 2 VAN 7. AANSOeKVORM Geldig vanaf 4 JANUARIE 2017. WEERGAWE: 015 ONTWIKKEL DEUR STUDENTE-ADMINISTRASIE. H. KOPIE VAN DOKUMENTE WAT AANGEHEG MOET WORD: DUI AAN MET N X . IDENTIFIKASIEDOKUMENTE (VERPLIGTEND). SA IDENTITEITSDOKUMENT BEWYS VAN AANSOEK OM NUWE SA ID. PASPOORT (BUITELANDSE AANSOEKER) VLUGTELING REISDOKUMENT. AKADEMIESE DOKUMENTE (VERPLIGTEND). SENIOR SERTIFIKAAT ANDER DIPLOMAS. FINALE GRAAD 11 EN/OF MID-GRAAD 12 UITSLAE VORIGE NASIONALE DIPLOMA.

8 OORSPRONKLIKE SAKO EVALUERING (BUITELANDSE AANSOEKER) VORIGE NSB SERTIFIKATE. N3/N4/N5/N6 UITSLAE (WAAR VAN TOEPASSING) AKADEMIESE REKORD VAN HO RSKOOL. MATRIEKUITSLAGSTAAT SERTIFIKAAT VAN GEDRAG (OORSPRONKLIKE). MATRIEKVRYSTELLINGSERTIFIKAAT. KONTRAK BEWYS VAN ADRES (VERPLIGTEND). GETEKEN DEUR AANSOEKER MUNISIPALE REKENING. GETEKEN DEUR OUERS/WETTIGE VOOG ANDER REKENINGSTAAT. AFDELING A: PERSOONLIKE BESONDERHEDE. Skryf asseblief net een letter per blokkie en begin in die eerste blokkie. Laat een blokkie tussen name oop. Merk u besonderhede met 'n x waar van toepassing. VAN VOORLETTERS TITEL. MnR Mej mev IDENTITEITSNOMMER. GEBOORTEDATUM J J J J M M D D. EERSTE NAAM (1). TWEEDE NAAM (2). DERDE NAAM (3). AFDELING B: FORMELE STATISTIESE INLIGTING. BURGERSKAP. 100 - RSA 101 - NAMIBI ANDER (SPESIFISEER ASB). PASPOORTNOMMER / STUDIEPERMITNOMMER (INDIEN NIE RSA).

9 INDIEN U NIE N SUID-AFRIKAANSE BURGER IS NIE, MERK ASSEBLIEF EEN VAN DIE OPSIES HIERONDER. INTERNASIONALE AANSOEKER MET PERMANENTE VERBLYF. INTERNASIONALE AANSOEKER MET TYDELIKE VERBLYF. Neem asseblief kennis dat daar van internasionale aansoekers vereis sal word om of 'n permanente verblyfpermit of n studiepermit te toon voordat hy/sy kan registreer. Dit is hierdie student se verantwoordelikheid om betyds vir die vereiste permit aansoek te doen. AFDELING c: SEKOND RE ONDERWYS. HOOGSTE SKOOLGRAAD VOLTOOI graad 9 graad 10 graad 11 graad 12 NIE-VRYGESTEL graad 12 VRYGESTEL. SAM-FOR-001 (A) BLADSY 3 VAN 7. AANSOeKVORM Geldig vanaf 4 JANUARIE 2017. WEERGAWE: 015 ONTWIKKEL DEUR STUDENTE-ADMINISTRASIE. gESLAG manlik vroulik ETNIESE GROEP*. ASIaat swart kleurling indi r blank *Neem asseblief kennis dat hierdie vraag gevra word om die instelling en die Staat in staat te stel om die vordering in transformasie in Ho r Onderwys te monitor.

10 HUWELIKSTATUS ENKELLOPEND GETROUD WEDUWEE/WEWENAAR GESKEI. JAAR EN MAAND GRAAD 9/10/11/12 VOLTOOI j j j j m m HUISTAAL MOEDERTAAL. engELS afrikaans isi-xhosa isi-zulu AFRikaans ENGels isi-XHOSA isi-ZULU ANDER. Ander (Spesifiseer): Ander (Spesifiseer): AFDELING d: ALGEMENE INLIGTING. WAAR HET U VAN BOLAND KOLLEGE GEHOOR? VRIENDE ONDERWYSERS FAMILIE PRAATJIE BY JOU SKOOL. ONS WEBBLAD BEMARKINGSITEMS RADIO GEMEENSKAPSKOERANTE. ANDER KOERANTE SPESIFISEER ASSEBLIEF WATTER KOERANTE. AFDELING E: KONTAKBESONDERHEDE. WOONADRES. PRIM RE KONTAK VAN STUDENT. (Geen Posadres). TELEFOONKODE & NOMMER POSKODE. E-POS. PERSOON VERANTWOORDELIK VIR BETALING VAN DIE REKENING. TITEL VAN Voorletters HUISADRES (Posadres) / REKENINGADRES. TELEFOONKODE & NOMMER POSKODE. E-POS. STUDIEADRES (Waar woon jy tydens jou studies?). (Geen Posadres). TELEFOONKODE & NOMMER POSKODE.


Related search queries