Example: bankruptcy

Toelatingsvereistes 2011 4-5-2010

1 Toelatingsvereistes VIR VOORGRAADSE STUDIE (POTCHEFSTROOMKAMPUS) 2011 (VIR ALLE VORME VAN ONDERRIG) ADMISSION REQUIREMENTS FOR UNDERGRADUATE STUDIES (POTCHEFSTROOM CAMPUS) 2011 (FOR ALL FORMS OF TUITION) INDEKS / INDEX Bladsy / Page Algemene Toelatingsvereistes 2 General Admission requirements 8 Toelatingsvereistes Cambridge- en ander stelsels 4 Admission requirements Cambridge and other systems 10 Fakulteitspesifieke Toelatingsvereistes Faculty spesific admission requirements Fakulteit Lettere en Wysbegeerte 13 Faculty of Arts 13 Fakulteit Natuurwetenskappe

1. Moet 5 vakke slaag. Moet slaag in 4 x HIGCSE (=HG vakke). 1 x IGCSE (=SG vakke). 2. Moet Engels 1e of 2e taal hê. 3. Minstens een vak uit groep 1 of 2. 4. Minstens twee vakke uit groep 3, 4, 5. (Moet dus ten minste 4 verskillende groepe hê) 5. Moet ten minste Wiskunde op IGCSE slaag om enige vak uit groep 5 as HIGCSE erken te kry.

Tags:

  2011, Wiskunde, Toelatingsvereistes, Toelatingsvereistes 2011

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of Toelatingsvereistes 2011 4-5-2010

1 1 Toelatingsvereistes VIR VOORGRAADSE STUDIE (POTCHEFSTROOMKAMPUS) 2011 (VIR ALLE VORME VAN ONDERRIG) ADMISSION REQUIREMENTS FOR UNDERGRADUATE STUDIES (POTCHEFSTROOM CAMPUS) 2011 (FOR ALL FORMS OF TUITION) INDEKS / INDEX Bladsy / Page Algemene Toelatingsvereistes 2 General Admission requirements 8 Toelatingsvereistes Cambridge- en ander stelsels 4 Admission requirements Cambridge and other systems 10 Fakulteitspesifieke Toelatingsvereistes Faculty spesific admission requirements Fakulteit Lettere en Wysbegeerte 13 Faculty of Arts 13 Fakulteit Natuurwetenskappe

2 20 Natural Sciences Faculty 20 Fakulteit Teologie 24 Faculty of Theology 24 Fakulteit Regte 26 Law Faculty 26 Fakulteit Opvoedingswetenskappe 27 Faculty of Education Sciences 27 Fakulteit Ingenieurswese 30 Engineering Faculty 30 Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 32 Faculty of Economic and Management Sciences 32 Fakulteit Gesondheidswetenskappe 35 Faculty of Health Sciences 35 2 Toelatingsvereistes VIR VOORGRAADSE STUDIE

3 (POTCHEFSTROOMKAMPUS) 2011 (VIR ALLE VORME VAN ONDERRIG) 1. Algemene Toelatingsvereistes Met inagneming van die Algemene Re ls en Fakulteitsre ls soos vervat in die betrokke jaarboeke en met spesifieke verwysing na Re l (wat bepaal dat n Nasionale Seniorsertifikaat* verwerf is en dat daar voldoen is aan die minimum statut re vereistes vir toelating tot Diploma** en/of B-graadstudie** aan 'n universiteit in die RSA), behou die Universiteit hom die reg voor om die volgende keuringsmodel# toe te pas, aan die hand van welke resultate oorweging aan kandidate se aansoeke verleen sal word. *NSS vereistes: n Prestasie van 3 (40-49%) in drie vakke behaal ( waarvan een n amptelike taal op Huistaalvlak) en n 2 (30-39%) in drie ander vakke op voorwaarde dat n portefeulje as bewys van die skoolgebaseerde assesseringskomponent (KASS) van die (sewende) vak wat gedruip is, ingedien word **Diploma vereistes: n NSS, gesertifiseer deur Umalusi, met n prestasie van 3 (40-49%) in ten minste vier erkende 20-krediet vakke.

4 **B-Graadvereistes: n NSS gesertifiseer deur Umalusi, met n prestasie van 4 (50-59%) of beter in ten minste vier 20-krediet vakke wat op die lys van aangewysde vakke is en hoogstens twee erkende vakke. VERPLIGTE VAKKE Groep A (Ook aangewysde vakke) 1) Twee amptelike Tale (Behaal n 4 in die Taal van onderrig op HT of EAT vlak) 2) wiskunde of wiskunde Geletterdheid 3) Lewensori ntering (Nie bereken in die APS nie en ook nie n aangewysde vak nie) AANGEWYSDE VAKKE - Behaal n 4 (50-59%) in minstens vier van hierdie vakke) Rekeningkunde Inligtingstegnologie Landbouwetenskap *2 Amptelike Tale (Slegs een addisionele (3de) taal, buiten die twee verpligte tale kan as n aangewysde vak vir universiteitstoelating aangebied word) Besigheidstudies Lewenswetenskappe Verbruikerstudies Musiek Dramakunste Fisiese Wetenskappe Ekonomie Religiestudies Ingenieursgrafika en -ontwerp Visuele Kunste Geografie Geskiedenis wiskunde / Wiskundige Geletterdheid 3 ERKENDE VAKKE (Maksimum twee van hierdie vakke) Landboubestuurspraktyk Landbou Tegnologie Dansstudies **Tale (Amptelike Tale op Tweede Addisionele vlak en Nie-Amptelike Tale)

5 Ontwerp Siviele Tegnologie Meganiese Tegnologie Rekenaartoepassingstegnologie Elektriese Tegnologie Gasvryheidstudies Toerisme * LYS VAN AMPTELIKE TALE **LYS VAN NIE-AMPTELIKE TALE Afrikaans Sesotho Arabies Frans Engels Sepedi Duits (HT) Goedjarati (HT) IsiNdebele Setswana Hebreeus Hindi (HT) IsiZulu Xitsonga Italiaans Latyn SiSwati Tshivenda Portugees (HT) Spaans IsiXhosa Tamil (HT) Teloegoe (HT) Oerdoe (HT) Slegs een taal mag uit elk van die twee taalgroepe aangebied word: (a) isiNdebele, isiSwati, isiXhosa en isiZulu (b) Sepedi, Sesotho en Setswana Neem asb. kennis dat die Universiteit spesifieke kapasiteitsbepalings hom die reg voorbehou om kandidate vir toelating tot bepaalde studierigtings te keur.

6 Dit beteken dat voornemende studente wat aan die minimum Toelatingsvereistes voldoen, nie noodwendig tot die betrokke kursusse toegelaat sal word nie. kapasiteitsbeperkinge en die ooraanbod van studente in bepaalde studierigtings, sal studente hulle skolastiese prestasie gekeur word vir toelating tot hierdie rigtings. # Keuringsmodel: Bepaling van die APS NSS beoordelingswaarde APS-telling 8 (90-100%) 8 7 (80-89%) 7 6 (70-79%) 6 5 (60-69%) 5 4 (50-59%) 4 3 (40-49%) 3 2 (30-39%) 2 1 ( 0-29%) 1 APS: Akademiese prestasieskaal 1. Die prestasie behaal in 6 vakke word gebruik om die APS-telling te bereken. 2. Die APS-punt behaal in Lewensori ntering (LO) word nie in berekening gebring by die berekening van die APS-telling nie. n APS-punt behaal in LO op skaal 5 of ho r, sal alleenlik in aanmerking geneem word by die oorweging van grensgevalle of as aanbeveling vir toelating tot bepaalde programme. 3. n Student wat een of twee APS-skaalpunte minder behaal as wat vereis word vir n bepaalde studierigting, kan op grond van die diskresie van die Senaat voorwaardelik tot n bepaalde studierigting toegelaat word.

7 4 So n student sal deur die suksesvolle aflegging van n Senaatsgoedgekeurde Toelatingseksamen wat by die Matrikulasieraad geregistreer is, moet bewys dat hy/sy oor die vermo beskik om tot universiteitstudies toegelaat te word. 4. n Student wat drie of vier APS-skaalpunte minder in die Senior Sertifikaat Eksamen behaal, kan na die suksesvolle aflegging van n Senaatsgoedgekeurde Toelatingseksamen en n Senaatsgoedgekeurde brugprogram by wyse van Senaatsdiskresion re Vrystelling tot n bepaalde studieprogram toegelaat word. 5. n Student wat Voorwaardelike Vrystelling verwerf, kan onder bepaalde voorwaardes tot sekere studieprogramme toegelaat word. 1. Toelatingsvereistes ten opsigte van die Cambridge- en ander onderwysstelsels Nota: Dit is nog onbekend of die Toelatingsvereistes tov onderstaande onderwysstelsels dieselfde sal bly nie. Dit word deur die Matrikulasieraad bepaal. Algehele Vrystelling op grond van HIGCSE- en IGCSE-vlak eksamens van UCLES Die Matrikulasieraad sal n sertifikaat van volle vrystelling uitreik indien daar aan die volgende vereistes voldoen word: 1.

8 Moet 5 vakke slaag. Moet slaag in 4 x HIGCSE (=HG vakke). 1 x IGCSE (=SG vakke). 2. Moet Engels 1e of 2e taal h . 3. Minstens een vak uit groep 1 of 2. 4. Minstens twee vakke uit groep 3, 4, 5. (Moet dus ten minste 4 verskillende groepe h ) 5. Moet ten minste wiskunde op IGCSE slaag om enige vak uit groep 5 as HIGCSE erken te kry. GROEP I n Eerste Taal goedgekeur deur die Komitee van Hoofde. GROEP II n Tweede Taal goedgekeur deur die Komitee van Hoofde. GROEP III n Derde Taal goedgekeur deur die Komitee van Hoofde, wat nie vir doeleindes van Groep I of Groep II aangebied is nie,Biologie, Natuur- en Skeikunde of wiskunde . GROEP IV Ekonomie, Aardrykskunde, Biologie (indien nie onder Groep III aangebied nie), Geskiedenis, Natuur- en Skeikunde (indien nie onder Groep III aangebied nie) of wiskunde (indien nie onder Groep III aangebied nie). GROEP V Ontwerp en Tegnologie, Rekenaarstudie.

9 Besigheidstudie of Rekeningkunde 5 OMSKAKELINGSTABEL APS TELLING APS % A-vlak = Gr 13 HIGCSE AS-vlak IGCSE = Gr 11 O-vlak = Gr 11 8 90- 100% A 7 80 89% B 1 A 6 70 79% C 2 B 5 60 69% D 3 C 4 50 59% D A A 3 40 49% E B B 2 30 39% 4 Omgeskakel na n slaag op IGCSE C C A-LEVELS For matriculation exemption a person must at one or more sittings for the examination obtain a pass in a minimum of either five subjects approved by the Committee of Principals for this purpose, at least two of which shall be approved Advanced Level subjects and the remainder approved Ordinary Level subjects, or four approved subjects, three of which shall be approved Advanced Level subjects and the remaining subject an approved Ordinary Level subject.

10 Such person included in the four or five subjects at least one subject selected from each of the following groups: GROUP l : English Language GROUP ll : Afrikaans, French, German, Greek, Hebrew, Italian, Latin, Nederlands, Portuguese or any other language approved by the Committee of Principals. GROUPlll : Biology, Botany, Chemistry, French (if not offered under Group ll), General Science, Geology, German (if not offered under Group ll), Greek (if not offered under Group ll), Hebrew (if not offered under Group ll), Italian (if not offered under Group ll), Latin (if not offered under Group ll), Mathematics, Nederlands (if not offered under Group ll), Physics, Physics-with-Chemistry, Portuguese (if not offered under Group ll) and Zoology, or any other language approved by the Committee of Principals (if not offered under Group ll). ADVANCED SUPPLEMENTARY AND ADVANCED SUBSIDIARY LEVEL EXAMINATION : Matriculation exemption can be obtained by passing in at least five different subjects on the Advanced Supplementary Level and Ordinary Level or Advanced Subsidiary and Ordinary Level including one selected from each of Groups l and ll and two selected from two of Groups lll, lV and V : GROUP l : A first language approved by the Committee of Principals; GROUP ll : A second language approved by the Committee of Principals; GROUP lll : A third language approved by the Committee of Principals not offered for the purpose of Group l or ll, Biology, Chemistry, Mathematics or Physics; GROUP lV : Art, Biology (if not offered under Group ll), Chemistry (if not offered under Group ll), Economics, Geography, History, Mathematics (if not offered under Group ll), Music or Physics (if not offered under Group ll).