Example: air traffic controller

Toelatingsvereistes 2011 4-5-2010

1 Toelatingsvereistes VIR VOORGRAADSE STUDIE (POTCHEFSTROOMKAMPUS) 2011 (VIR ALLE VORME VAN ONDERRIG) ADMISSION REQUIREMENTS FOR UNDERGRADUATE STUDIES (POTCHEFSTROOM CAMPUS) 2011 (FOR ALL FORMS OF TUITION) INDEKS / INDEX Bladsy / Page Algemene Toelatingsvereistes 2 General Admission requirements 8 Toelatingsvereistes Cambridge- en ander stelsels 4 Admission requirements Cambridge and other systems 10

2 TOELATINGSVEREISTES VIR VOORGRAADSE STUDIE (POTCHEFSTROOMKAMPUS) 2011 (VIR ALLE VORME VAN ONDERRIG) 1. Algemene Toelatingsvereistes Met inagneming van die Algemene Reëls en Fakulteitsreëls soos vervat in die betrokke jaarboeke en met

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of Toelatingsvereistes 2011 4-5-2010

1 1 Toelatingsvereistes VIR VOORGRAADSE STUDIE (POTCHEFSTROOMKAMPUS) 2011 (VIR ALLE VORME VAN ONDERRIG) ADMISSION REQUIREMENTS FOR UNDERGRADUATE STUDIES (POTCHEFSTROOM CAMPUS) 2011 (FOR ALL FORMS OF TUITION) INDEKS / INDEX Bladsy / Page Algemene Toelatingsvereistes 2 General Admission requirements 8 Toelatingsvereistes Cambridge- en ander stelsels 4 Admission requirements Cambridge and other systems 10

2 Fakulteitspesifieke Toelatingsvereistes Faculty spesific admission requirements Fakulteit Lettere en Wysbegeerte 13 Faculty of Arts 13 Fakulteit Natuurwetenskappe 20 Natural Sciences Faculty 20 Fakulteit Teologie 24 Faculty of Theology 24 Fakulteit Regte 26 Law Faculty

3 26 Fakulteit Opvoedingswetenskappe 27 Faculty of Education Sciences 27 Fakulteit Ingenieurswese 30 Engineering Faculty 30 Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 32 Faculty of Economic and Management Sciences 32 Fakulteit Gesondheidswetenskappe

4 35 Faculty of Health Sciences 35 2 Toelatingsvereistes VIR VOORGRAADSE STUDIE (POTCHEFSTROOMKAMPUS) 2011 (VIR ALLE VORME VAN ONDERRIG) 1. Algemene Toelatingsvereistes Met inagneming van die Algemene Re ls en Fakulteitsre ls soos vervat in die betrokke jaarboeke en met spesifieke verwysing na Re l (wat bepaal dat n Nasionale Seniorsertifikaat* verwerf is en dat daar voldoen is aan die minimum statut re vereistes vir toelating tot Diploma** en/of B-graadstudie** aan 'n universiteit in die RSA)

5 , behou die Universiteit hom die reg voor om die volgende keuringsmodel# toe te pas, aan die hand van welke resultate oorweging aan kandidate se aansoeke verleen sal word. *NSS vereistes: n Prestasie van 3 (40-49%) in drie vakke behaal ( waarvan een n amptelike taal op Huistaalvlak) en n 2 (30-39%) in drie ander vakke op voorwaarde dat n portefeulje as bewys van die skoolgebaseerde assesseringskomponent (KASS) van die (sewende) vak wat gedruip is, ingedien word **Diploma vereistes: n NSS, gesertifiseer deur Umalusi, met n prestasie van 3 (40-49%) in ten minste vier erkende 20-krediet vakke.

6 **B-Graadvereistes: n NSS gesertifiseer deur Umalusi, met n prestasie van 4 (50-59%) of beter in ten minste vier 20-krediet vakke wat op die lys van aangewysde vakke is en hoogstens twee erkende vakke. VERPLIGTE VAKKE Groep A (Ook aangewysde vakke) 1) Twee amptelike Tale (Behaal n 4 in die Taal van onderrig op HT of EAT vlak) 2) Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid 3) Lewensori ntering (Nie bereken in die APS nie en ook nie n aangewysde vak nie) AANGEWYSDE VAKKE - Behaal n 4 (50-59%) in minstens vier van hierdie vakke) Rekeningkunde Inligtingstegnologie Landbouwetenskap *2 Amptelike Tale (Slegs een addisionele (3de)

7 Taal, buiten die twee verpligte tale kan as n aangewysde vak vir universiteitstoelating aangebied word) Besigheidstudies Lewenswetenskappe Verbruikerstudies Musiek Dramakunste Fisiese Wetenskappe Ekonomie Religiestudies Ingenieursgrafika en -ontwerp Visuele Kunste Geografie Geskiedenis Wiskunde / Wiskundige Geletterdheid 3 ERKENDE VAKKE (Maksimum twee van hierdie vakke) Landboubestuurspraktyk Landbou Tegnologie Dansstudies **Tale (Amptelike Tale op Tweede Addisionele vlak en Nie-Amptelike Tale)

8 Ontwerp Siviele Tegnologie Meganiese Tegnologie Rekenaartoepassingstegnologie Elektriese Tegnologie Gasvryheidstudies Toerisme * LYS VAN AMPTELIKE TALE **LYS VAN NIE-AMPTELIKE TALE Afrikaans Sesotho Arabies Frans Engels Sepedi Duits (HT) Goedjarati (HT) IsiNdebele Setswana Hebreeus Hindi (HT) IsiZulu Xitsonga Italiaans Latyn SiSwati Tshivenda Portugees (HT) Spaans IsiXhosa Tamil (HT) Teloegoe (HT) Oerdoe (HT) Slegs een taal mag uit elk van die twee taalgroepe aangebied word: (a) isiNdebele, isiSwati, isiXhosa en isiZulu (b) Sepedi, Sesotho en Setswana Neem asb.

9 Kennis dat die Universiteit spesifieke kapasiteitsbepalings hom die reg voorbehou om kandidate vir toelating tot bepaalde studierigtings te keur. Dit beteken dat voornemende studente wat aan die minimum Toelatingsvereistes voldoen, nie noodwendig tot die betrokke kursusse toegelaat sal word nie. kapasiteitsbeperkinge en die ooraanbod van studente in bepaalde studierigtings, sal studente hulle skolastiese prestasie gekeur word vir toelating tot hierdie rigtings. # Keuringsmodel: Bepaling van die APS NSS beoordelingswaarde APS-telling 8 (90-100%) 8 7 (80-89%) 7 6 (70-79%) 6 5 (60-69%) 5 4 (50-59%) 4 3 (40-49%) 3 2 (30-39%) 2 1 ( 0-29%) 1 APS: Akademiese prestasieskaal 1.

10 Die prestasie behaal in 6 vakke word gebruik om die APS-telling te bereken. 2. Die APS-punt behaal in Lewensori ntering (LO) word nie in berekening gebring by die berekening van die APS-telling nie. n APS-punt behaal in LO op skaal 5 of ho r, sal alleenlik in aanmerking geneem word by die oorweging van grensgevalle of as aanbeveling vir toelating tot bepaalde programme. 3. n Student wat een of twee APS-skaalpunte minder behaal as wat vereis word vir n bepaalde studierigting, kan op grond van die diskresie van die Senaat voorwaardelik tot n bepaa


Related search queries