Example: air traffic controller

TSHWANE WES GRAAAD 10 - pnhs.co.za

TSHWANE WES. GRAAAD 10. LEWENSWETENSKAPPE. JUNIE EKSAMEN 2015. PUNTE: 150. TYD: 2 ure Die vraestel bestaan uit 16 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai asb om Lewenswetenskappe Graad 10 2 Junie 2015. NSS. INSTRUKSIES EN INLIGTING. Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDBOEK. 3. Begin die antwoord op elke nuwe vraag bo-aan n nuwe bladsy. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 5. Beantwoord die vrae volgens die instruksies by elke vraag. 6. Maak ALLE tekeninge met n potlood en die byskrifte met blou ink. 7. Teken diagramme en vloeidiagramme slegs wanneer dit gevra word.

Lewenswetenskappe Graad 10 2 Junie 2015 NSS Kopiereg voorbehou Blaai asb om

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of TSHWANE WES GRAAAD 10 - pnhs.co.za

1 TSHWANE WES. GRAAAD 10. LEWENSWETENSKAPPE. JUNIE EKSAMEN 2015. PUNTE: 150. TYD: 2 ure Die vraestel bestaan uit 16 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai asb om Lewenswetenskappe Graad 10 2 Junie 2015. NSS. INSTRUKSIES EN INLIGTING. Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDBOEK. 3. Begin die antwoord op elke nuwe vraag bo-aan n nuwe bladsy. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 5. Beantwoord die vrae volgens die instruksies by elke vraag. 6. Maak ALLE tekeninge met n potlood en die byskrifte met blou ink. 7. Teken diagramme en vloeidiagramme slegs wanneer dit gevra word.

2 8. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 9. Jy mag NIE grafiekpapier gebruik NIE. 10. Jy mag n nie-programmeerdbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik waar nodig. 11. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai asb om Lewenswetenskappe Graad 10 3 Junie 2015. NSS. AFDELING A. VRAAG 1. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer ( ) in die ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld D. Lipiede en koolhidrate verskil van mekaar omdat . A lipiede nie in alkohol kan oplos nie. B die verhouding suurstof tot waterstof in lipiede minder as 2:1 is.

3 C lipiede makliker in water oplos. D die verhouding suurstof tot waterstof in lipiede meer as 2:1 is. Watter een van die volgende is die belangrikste strukturele bestanddele van n selmembraan? A Lipiede en prote ene. B Koolhidrate. C Koolhidrate en lipiede. D Geen van die bogenoemde nie. n Gebreksiekte wat deur n tekort aan vitamien D in die dieet veroorsaak word, is . A skeurbuik. B ragitis. C pellagra. D nagblindheid. Wanneer mitose plaasvind, produseer dit . A meer genetiese materiaal as die moedersel. B minder genetiese materiaal as die moedersel. C genetiese materiaal identies aan die moedersel. D die helfte van die genetiese materiaal as die moedersel. Alle ensieme is . A vitamiene.

4 B hormone. C prote ene. D anorganies. Kopiereg voorbehou Blaai asb om Lewenswetenskappe Graad 10 4 Junie 2015. NSS. Watter EEN van die volgende is NIE epiteelweefsel NIE? A Kubiese. B Kolom. C Areol re. D Plaveisel. Jaarringe in n houtagtige stingel word veroorsaak deur n toename in die ringe van die . A prim re xileem. B prim re flo em . C sekond re flo em. D sekond re xileem. Van watter deel van die blaar verdamp die meeste water? A Die boonste epidermis. B Die onderste epidermis . C Die selwande van sponsmesofilselle. D Die selwande van pallisade mesofilselle. Die waterpotensiaal in n sel is hoog wanneer die . A selwanddruk laag is. B konsentrasie opgeloste stowwe baie laag is.

5 C konsentrasie opgeloste stowwe baie hoog is. D sel geplasmoliseerd is. Watter van die volgende bene kom in die onderste ledemaat voor? (i) Fibula (ii) Ilium (iii) Tibia (iv) Femur A (i) en (ii). B (ii) en (iii). C (i) en (iii). D (i), (ii) en (iv). (10 x 2) (20). Kopiereg voorbehou Blaai asb om Lewenswetenskappe Graad 10 5 Junie 2015. NSS. Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer ( ) in die ANTWOORDBOEK neer. Die belangrikste anorganiese oplosmiddel in die natuur. Die monomere wat prote ene vorm. Die selorganel wat betrokke is by die produksie van energie. Oorvloed van alg-groei in n akwatiese eksosisteem as gevolg van die teenwoordigheid van bemestingstowwe en onbehandelde riool.

6 Die struktuur binne die sel wat alle aktiwiteite van die sel beheer. Bindweefsel wat bestaan uit osteosiete. Agense wat kanker veroorsaak. Spontane beweging van molekules van vloeistowwe en gasse vanaf n ho na n lae konsentrasie. Die bloedgroep wat bekend staan as die universele skenkergroep. (9). Kopiereg voorbehou Blaai asb om Lewenswetenskappe Graad 10 6 Junie 2015. NSS. Dui aan of elk van die beskrywings in KOLOM I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM II nie. Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer ( ) in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM I KOLOM II. Toestand waar n plant se blare A Transpirasie pap en sag is.

7 B Gaswisseling Proses(se) waarby ensieme A Katabolies betrokke is B Anabolies Tekort lei tot bloedarmoede A Vitamien C. (anemie) B Yster Verdeling van die kern tydens A Kariokinese mitose B Sitokinese Skelet wat aan die buitekant van A Endoskelet n dier se liggaam voorkom. B Hidrostatiese skelet (5 x 2) (10). Kopiereg voorbehou Blaai asb om Lewenswetenskappe Graad 10 7 Junie 2015. NSS. Bestudeer die diagramme hieronder en beantwoord die vrae wat volg: 1 5. 3. 2. 4. Identifiseer die dele genommer 1 tot 5. (5). Wat is die funksie van die deel genommer 2, tydens die ge llustreerde reaksie? (2). Watter genommerde dele word spesifiek geaffekteer deur n verandering in pH? (2). Gee n verduideliking vir jou antwoord in VRAAG (2).

8 (11). TOTAAL AFDELING A: [50]. Kopiereg voorbehou Blaai asb om Lewenswetenskappe Graad 10 8 Junie 2015. NSS. AFDELING B. VRAAG 2. Die volgende tabel toon die voedingsinligting op n 360 gram ontbytpakkie wat gekoop is by n plaaslike supermark. Beantwoord die vrae wat gebasseer is op die inligting in die tabel. Porsies = 30g Gemiddelde 30g bedien met Gemiddelde waarde per 30g 100ml waarde per van slegs afgeroomde 100g graan graan. melk alleen. Energie (kJ) 340 572 1133. Prote en (g) 2,8 6,2 9,3. Koolidrate (g) 23,0 28,0 76,6. Dieetvesel (g) 4,2 4,2 14. Vet (g) 0,3 0,4 1,0. Natrium (mg) 110 260 366,6. Hoeveel porsies van 30g elk, kan mens kry uit die pakkie? Toon jou berekeninge. (2).

9 Waarom is afgeroomde melk gesonder as gewone melk oor jou pap? (2). Hoeveel prote ene is daar in 100ml afgeroomde melk? Toon jou berekeninge. (2). n Honger tiener eet drie porsies graan met melk. Wat was die totale massa natrium wat hy ingeneem het? (2). Gee EEN rede waarom natrium belangrik is vir die liggaam. (1). (9). Kopiereg voorbehou Blaai asb om Lewenswetenskappe Graad 10 9 Junie 2015. NSS. Bestudeer die grafiek wat die uitwerking van temperatuur op ensiemaktiwiteit voorstel. 4. (arbitr re eenhede). Ensiemaktiwiteit 3. 2. 1. Temperatuur ( C). Wat was die ensiemaktiwiteit by 40 C? (2). Stel n tabel op om die data in die grafiek hierbo te illustreer. (5). (7). Kopiereg voorbehou Blaai asb om Lewenswetenskappe Graad 10 10 Junie 2015.

10 NSS. Bestudeer die onderstaande diagram van n sel en beantwoord die vrae wat volg. 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. Stel die diagram n plant- of diersel voor? (1). Gee TWEE sigbare redes vir jou antwoord in VRAAG (2). Gee die NOMMER en NAAM van die organel wat die volgende funksie verrig: a. Dra die erflikheidseienskappe. b. Verantwoordelik vir turgorduk in die sel. c. Verantwoordelik vir die sintese van stysel. (6). Maak n duidelik benoemde, vergrote skets van die organel genommer 5. (5). (14). Kopiereg voorbehou Blaai asb om Lewenswetenskappe Graad 10 11 Junie 2015. NSS. VRAAG 3. Bestudeer die onderstaande diagramme van weefsels en beantwoord die vrae wat volg. Weefsel A. B. Onre lmatig verdikte selwande C.


Related search queries