Example: bachelor of science

VAN DER LINDE FAMILIEBOOM

The document and content is copyrighted to the van der LINDE Bond and original owners of the Data as mentioned within VAN DER LINDE FAMILIEBOOM 17 SEPTEMBER 2014 VOORBEREI VIR DIE FAMILIEFEES TER HERDENKING VAN 300 JAAR IN SUID AFRIKA SAAMGESTEL DEUR DIE VAN DER LINDEBOND WEBBLAD: VONKPOS: TELEFOON: 014 577 0054 FAKS: 086 248 5098 The document and content is copyrighted to the van der LINDE Bond and original owners of the Data as mentioned within VOORWOORD Baie moeite is gedoen om die inligting wat hier aangebied word korrek oor te dra en om nie twyfelagtige koppelings te maak nie Dit opsigself vrywaar hierdie FAMILIEBOOM geensins van foute wat kon insluip in die oordra en interpretasie van data nie.

©The document and content is copyrighted to the van der Linde Bond and original owners of the Data as mentioned within van Tonder xxx Bloemfontein 6.6.1864 Hester Sophia Susanna BRITS * 7.5.1834 Colesberg

Tags:

  Bloemfontein

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of VAN DER LINDE FAMILIEBOOM

1 The document and content is copyrighted to the van der LINDE Bond and original owners of the Data as mentioned within VAN DER LINDE FAMILIEBOOM 17 SEPTEMBER 2014 VOORBEREI VIR DIE FAMILIEFEES TER HERDENKING VAN 300 JAAR IN SUID AFRIKA SAAMGESTEL DEUR DIE VAN DER LINDEBOND WEBBLAD: VONKPOS: TELEFOON: 014 577 0054 FAKS: 086 248 5098 The document and content is copyrighted to the van der LINDE Bond and original owners of the Data as mentioned within VOORWOORD Baie moeite is gedoen om die inligting wat hier aangebied word korrek oor te dra en om nie twyfelagtige koppelings te maak nie Dit opsigself vrywaar hierdie FAMILIEBOOM geensins van foute wat kon insluip in die oordra en interpretasie van data nie.

2 N Beroep word hiermee op die Van der Lindegemeenskap en aanverwante persone gedoen om deur die FAMILIEBOOM te gaan en seker te maak dat jou en jou bekende voorgeslagte se rekords korrek opgeteken is. Jy is in die beste posisie om die data wat hier aangebied word te hersien in soverre dit jou eie familie aangaan. Ontgun die goudmyn van informasie by jou ouers en grootouers solank hulle nog daar is en die geheue het daarvoor. Ongelukkig verspeel ons ons kanse te maklik en moet ons soms noodgedwonge met onpersoonlike argiefrekords ons voorgeslagte naspeur. Lewende persone se privaatheid kan maklik aangetas word in hierdie tipe publikasies. Indien jy sou voel dat jou privaatheid in hierdie dokument geskend is, laat weet die Bond en ons sal jou persoonlike inligting beskerm.

3 Geboortedatums van kinders is grootliks weggelaat om hierdie rede, alhoewel die inligting wel in ons databasis opgeteken mag wees. Moenie moed verloor indien jy nie jou familielyn in hierdie dokument kan naspeur nie. Soos wat meer en meer rekords deurgewerk word, word n groter struktuur geskep en vergroot die kanse dat jy gekoppel kan word. Doen die moeite en stuur vir die Bond jou gesinsblad. Voltooi ook n gesinsblad namens jou ouers en grootouers in soverre jou kennis strek. Dit vergroot die kanse dat jou familielyn ge dentifiseer kan word. As ons na familieregisters van ander families kyk kan heelwat meer gedoen word om geskiedenis meer lewend aan te bied. Ons kan foto s plaas.

4 Verhale vertel van bekende Van der Lindes: Watter leser weet byvoorbeeld waar pas Hansie van der LINDE , wat die eerste panserkar ontwikkel het, in? Wie was Hendrik van der LINDE , eerste staatsekretaris van die ZAR? Ons kan ons Nederlandse voorgeslagte navors en intrek in hierdie dokument. Diegene wat sou belangstel om hulle in hierdie en soortgelyke vraagstukke in te studeer kan die Van der Lindebond kontak by die kontakinligting wat op p1 verskyn. Talle mense het bydraes gemaak om hierdie die mees volledige Suid Afrikaanse Van der LINDE FAMILIEBOOM tot op datum te maak. Die dokument het gegroei van n skamele vier bladsye in GISA se 1999 Geslagsregister tot feitlik vyftig bladsye in hierdie uitgawe.

5 Dit beteken nie dat die werk hiermee afgehandel is nie. Hierdie uitgawe skep bloot n struktuur om meer rekords binne n konteks te kan plaas. Vir al die persone wat n bydrae gemaak het om hierdie uitgawe moontlik te maak wil ons hiermee bedank. Andrie van der LINDE Namens die Van der Lindebond The document and content is copyrighted to the van der LINDE Bond and original owners of the Data as mentioned within HOOF STAMBOOMG errit van der LINDE Charlois, Nederland a. 1714 as soldaat vanaf Rotterdam, Nederland aan boord Zandenburg Leendert Roocke of Leendert Rokussen van der LINDE en Soetje Leenders (Vermeulen) x Geertruy PUTTER Dietrich P tter (stamvader) en Zacharia Visser Erkenning: Andrie van der LINDE b1 Barbara Stellenbosch x Jan Arie DE MENETRIE xx Jan Mulder 1xxx Pieter DE KLERK * c.

6 1714 Drakenstein Abraham de Clercq en Magdalena Mouton c1 Maria Magdalena x Izaak MARAIS Tweede huwelik c2 Anna Pieternella Kaapstad b2 Soetje Stellenbosch x Francois DU PREEZ Drakenstein Francois-Jean du Preez en Marie Cordier c1 Francois Johannes * c. 1745 c2 Maria x Paulus DU PLESSIS c3 Geertruy c4 Francina Cecilia c5 Johanna Elizabeth b3 Leendert Kaapstad x Sara (Jacoba) LUBBE Hendrik Lubbe en Catharina van Wyk c1 Martha 2 x Hendrik (Heinrich) KORFF v. Lippstadt, Duitsland a. 1748 aan boord Lekkerland as soldaat c2 Geertruyda Jacoba Tulbagh x Jan Hendrik ROBBERTSZ Kaapstad , woon Rietfontein , Zwagershoek c. 1807 Jan Robbertsz en Anna Sophia H rsel c3 Gerrit Tulbagh x Paarl Cecilia DU PLESSIS Tulbagh Andries du Plessis en Anna Hendrina Engela Olivier d1 Johannes Alewyn * 3 Colesberg x Graaff-Reinet Alida Johanna VAN DER WALT Donkerpoort , dist.

7 bloemfontein Andries van der Walt en Renske Aletta van der Walt e1 Cecilia (Jacoba) Hendrina * Graaff-Reinet bloemfontein x Graaff-Reinet Johann (Jan) Frederik WIESNER * Lutherse Kerk Kaapstad Blaauwkrantz , Seekoeirivier, dist. Colesberg Jan Frederick Wiesner en Maria Alida Blomerus xx bloemfontein Petrus Marthinus VAN DER SCHYF (wew.) Lucas van der Schyf en Francina Elizabeth Visagie e2 Andries Petrus * Graaff-Reinet Brakfontein , dist. Winburg x Helena Elizabeth MYBURG 4* onder Zeekoerivier, dist. Colesberg Colesberg Deelfontein Lambert Meijburg en Cecilia Helena Christina van der LINDE xx, Colesberg Petronella Sophia DU PLESSIS * Cradock Bethulie kindergeboorte Gysbert Jacobus du Plessis en Anna Cornelia Petronella 1 Waarskynlik haar neef Johannes Mulder gedoop 18 Jan 1705, seun van Johannes J rgen M ller en Elisabeth Putter.

8 2 Martha is waarskynlik nie Leendert se eie kind nie, maar hy maak haar groot asof sy wel sy eie kind is. Tydens haar huwelik met Heinrich Korff gee sy haar naam op as Martha van der LINDE , en ook later in haar lewe wanneer hulle n gesamentlike testament opstel. Martha is waarskynlik die buite-egtelike kind van Sara Lubbe by Abraham van Zyl. Martha word op 7 April 1748 gedoop met de Vader (so gesegd) is Abraham van der Z l , de Moeder is Sara Lubbe en de Getuigen Barnardus van Z l en Martha Vivje . 3 Volgens sy sterfkennis was hy 63 jaar, 5 maande, 21 dae oud met sy afsterwe wat sy geboortedatum 31 Oktober 1786 sou maak. Hierdie doopdatum beteken dus dat hy gedoop is voor sy geboorte. Op die inventaris van sy vader (MOOC 8 ) word sy geboortedatum gegee as 18 Jan 1786.

9 Ek aanvaar hierdie as die korrekte 4Op Andries Petrus se sterfkennis word sy eerste eggenoot aangegee as Magdalena Susanna Viljoen. Daar is egter voldoende bewyse dat Andries Petrus se eerste eggenoot sy niggie, Helena Elizabeth Myburgh, was. The document and content is copyrighted to the van der LINDE Bond and original owners of the Data as mentioned within van Tonder xxx bloemfontein Hester Sophia Susanna BRITS * Colesberg Petrusburg dv Johannes Nicolaas Brits 5en Anna Johanna Wilken f1 Cecilia Helena Elisabeth * , vermoedelik jonk Tweede huwelik f2 Johannes Alewyn 6* x Reddersburg Hendrika Jacoba Cecilia Abrahama EBERSOHN * c. 1849 dv Petrus Hendrik Ebersohn en Anna Maria Kraft g1 Anna Maria * Reddersburg g2 Andries Petrus * Reddersburg g3 Petronella Sophia * Reddersburg x Sarel Johannes Venter h1 Gert Jacobus * h2 Sarel Johannes * h3 Petronella Sophia * g4 Petrus Hendrik * Ladybrand c.

10 Ficksburg x Hester Hendrina Reyneke h1 Catharina Maria x NN Labuschagne h2 Hendrika Jacoba Cecilia Abrahama h3 Johannes Alewyn h4 Hester Hendrina x NN Mustard h5 Anna Maria x Albert Gustav Carl R hrbeck h6 Catharina Johanna Elizabeth x P R Smuts h7 Petrus Hendrik h8 Hendrik Christiaan h9 Petronella Sophia x NN Smith h10 Susanna Maria h11 Andries Petrus * f3 Anna Cornelia Petronella * , jonk f4 Johanna Alida * Colesberg x Smithfield Hendrik Pieter MULLER * c. 1836 f5 Aletta Sophia * x Smithfield Barend Nicolaas LUBBE * Smithfield f6 Andries Petrus * Smithfield , jonk f7 Gysbert Jacobus * Smithfield Ladybrand Helena Dorothea VAN HEERDEN * * g1 Anna Sophia KRUGER (Aangeneem) f8 Andries Petrus * Smithfield Zastron f9 Petronella Sophia * Donkerpoort , dist.