Example: confidence

Verpligte akademiese geletterdheidstoetsing (TAG …

Verpligte akademiese geletterdheidstoetsing (TAG-toets) Alle nuwe eerstejaarstudente van die Noordwes-Universiteit (NWU) moet n plasingstoets in akademiese geletterdheid afl . Die toets wat hiervoor gebruik word, is die Toets van akademiese Geletterdheidsvlakke (TAG). Waarom? Lae akademiese geletterdheidsvlakke hou die risiko in dat studente moontlik nie hul studies in die voorgeskrewe tydperk sal voltooi nie. Daarom het die NWU besluit om vroegtydig vas te stel wat studente se akademiese geletterdheidsvlakke is, sodat daar gepaste ondersteuning gebied kan word.

Verpligte akademiese geletterdheidstoetsing (TAG-toets) Alle nuwe eerstejaarstudente van die Noordwes-Universiteit (NWU) moet ’n plasingstoets in akademiese

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of Verpligte akademiese geletterdheidstoetsing (TAG …

1 Verpligte akademiese geletterdheidstoetsing (TAG-toets) Alle nuwe eerstejaarstudente van die Noordwes-Universiteit (NWU) moet n plasingstoets in akademiese geletterdheid afl . Die toets wat hiervoor gebruik word, is die Toets van akademiese Geletterdheidsvlakke (TAG). Waarom? Lae akademiese geletterdheidsvlakke hou die risiko in dat studente moontlik nie hul studies in die voorgeskrewe tydperk sal voltooi nie. Daarom het die NWU besluit om vroegtydig vas te stel wat studente se akademiese geletterdheidsvlakke is, sodat daar gepaste ondersteuning gebied kan word.

2 Die toetse meet die volgende akademiese geletterdheidsvaardighede: begrip van algemene akademiese woordeskat; vertolking en gebruik van metafore en idiome, sowel as begrip van bybetekenis, woordspeling en dubbelsinnigheid; begrip van verhoudinge tussen verskillende teksdele, n bewustheid van die logiese ontwikkeling van n ( akademiese ) teks, en kennis van taalgebruik wat die verskillende teksdele samehangend tot n geheel bind; vertolking van verskillende tekssoorte, en sensitiwiteit vir die betekenis wat daardeur oorgedra word en die gehoor op wie dit gemik is; vertolking, gebruik en skep van inligting in grafiese of visuele formaat; onderskeid tussen belangrike en nie-belangrike inligting, feit en opinie, stellings en argumente, oorsaak en gevolg, en die indeling en hantering van data wat vergelykings tref.

3 Die raaksien van opeenvolging en volgorde, en die doen van eenvoudige berekeninge met betrekking tot akademiese inligting waardeur vergelykings getref en n argument gevoer kan word; kennis van wat as stawing vir n argument dien, en die vermo om deur middel van afleidings tot opinies te kan kom/dit te kan ekstrapoleer, en dit, of die implikasies daarvan, in nuwe situasies te kan toepas; begrip van die kommunikatiewe funksie van verskillende uitdrukkingswyses in akademiese taal (soos omskrywing, die verskaffing van voorbeelde, redenering, defini ring); en begrip buite die grense van die sin, asook die vergelyking van een deel van n teks met n ander, en een teks met n ander.

4 Voorbereiding? Jy kan niks vir die toets voorberei nie. Dit is wel n uitdagende toets en dit is daarom belangrik dat jy n goeie nagrus die vorige aand moet kry. Jy kan n voorbeeldtoets op die volgende webwerf vind: Hoe werk die toetsuitslae? Studente wat Kodes 1-3 as uitslag ontvang, moet AGLA 111 volg. Studente wat Kodes 4-5 as uitslag ontvang, kry erkenning vir AGLA 111 (met sekere uitsonderings). Studente wat n Kode 3G ontvang, kom in aanmerking vir n tweede toetsgeleentheid. Alle studente, behalwe Ingenieurswesestudente, moet egter AGLA 121 volg.

5 Let daarop dat daar nie n beduidende korrelasie tussen jou matriekuitslae en die toetsuitslag is nie, veral nie die uitslag van jou taalvakke op skool nie. Met ander woorde, net omdat jy goed gedoen het in jou taalvakke op skool, beteken dit nie noodwendig dat jy ook in hierdie toets goed sal vaar nie. Die rede hiervoor is dat die toets akademiese geletterdheid toets, en nie taalvaardigheid as sodanig nie. Wat behels AGLA 111 en AGLA 121? AGLA 111 verskaf n inleiding tot die basiese akademiese vaardighede wat studente op universiteit benodig.

6 Indien jy dit moet volg, moet jy dit in die eerste semester neem en dan AGLA 121 in die tweede semester. AGLA 111 is n voorvereiste vir AGLA 121. AGLA 121 is n gevorderde module in akademiese geletterdheid en is verpligtend vir alle studente. Dit word in beide semesters aangebied, maar jy kan slegs een keer per akademiese jaar daarvoor registreer. Indien jy ook AGLA 111 volg, moet jy dit in die eerste semester volg en AGLA 121 word dan in die tweede semester gevolg. Dit is belangrik dat jy seker maak in watter semester jy die module moet volg.

7


Related search queries