Example: tourism industry

VOORDELE BROSJURE 2018 EQUILIBRIUM - Medical Aid

Wees Slim. Hou dit Eenvoudig. VOORDELE BROSJURE 2018. EQUILIBRIUM . EQUILIBRIUM OPSIE. HOOF MEDIESE VOORDELE MST( ) VOORDEEL VERKLARENDE AANTEKENINGE / OPSOMMING VAN VOORDELE . HOSPITALISASIE Vooraf-magtiging verpligtend. Spataarchirurgie, fasetgewriginspuitings, Slegs PMB VOORDELE . histerektomie, risotomie, reflukschirurgie, rug- en nekchirurgie (insluitend spinale fusie), gewrigsvervanging. Onbeperk - tot en met 100% van Ooreengekome Tarief, onderhewig aan Privaathospitale die gebruik van DSP hospitaal (Netcare of Life Healthcare). (30% bybetaling van toepassing by n nie-DSP hospitaal.). Staatshospitale Onbeperk - tot en met 100% van Ooreengekome Tarief. Spesialis- en narkotiseurdienste 100% Onbeperk, onderhewig aan gebruik van DSP. Medisyne met ontslag 100% R475 Per opname. Kraamvoordeel 100% Privaatsaal vir 3 dae vir natuurlike geboorte. VERNAME MEDIESE GEBEURTENISSE.

Die Health Booster voorsien bykomende voordele aan Lede teen geen ekstra koste nie. Dit is gemik op voorkomende behandeling, en daarom maak dit voorsiening vir gratis toegang tot vroeë-opsporingstoetse.

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Transcription of VOORDELE BROSJURE 2018 EQUILIBRIUM - Medical Aid

1 Wees Slim. Hou dit Eenvoudig. VOORDELE BROSJURE 2018. EQUILIBRIUM . EQUILIBRIUM OPSIE. HOOF MEDIESE VOORDELE MST( ) VOORDEEL VERKLARENDE AANTEKENINGE / OPSOMMING VAN VOORDELE . HOSPITALISASIE Vooraf-magtiging verpligtend. Spataarchirurgie, fasetgewriginspuitings, Slegs PMB VOORDELE . histerektomie, risotomie, reflukschirurgie, rug- en nekchirurgie (insluitend spinale fusie), gewrigsvervanging. Onbeperk - tot en met 100% van Ooreengekome Tarief, onderhewig aan Privaathospitale die gebruik van DSP hospitaal (Netcare of Life Healthcare). (30% bybetaling van toepassing by n nie-DSP hospitaal.). Staatshospitale Onbeperk - tot en met 100% van Ooreengekome Tarief. Spesialis- en narkotiseurdienste 100% Onbeperk, onderhewig aan gebruik van DSP. Medisyne met ontslag 100% R475 Per opname. Kraamvoordeel 100% Privaatsaal vir 3 dae vir natuurlike geboorte. VERNAME MEDIESE GEBEURTENISSE.

2 SUB-AKUTE INRIGTINGS & WONDSORG. Hospies, privaatverpleging, rehabilitasie- en 100% Vooraf-magtiging verpligtend en aan Gevallebestuur en Skema-protokolle versorgingsinrigtings en wondsorg. onderhewig. Slegs PMB- VOORDELE . OORPLANTINGS (Soliede organe, weefsel en korneas) Vooraf-magtiging verpligtend en aan Gevallebestuur onderhewig. Slegs Hospitalisasie, verwydering en middels vir 100% PMB- VOORDELE in DSP-hospitale. immuunonderdrukkingsterapie. Vooraf-magtiging verpligtend en aan Gevallebestuur en Skema-protokolle DIALISE 100% onderhewig. Slegs PMB- VOORDELE . Pfpj. Vooraf-magtiging verpligtend en aan Gevallebestuur en Skema- ONKOLOGIE 100% R139 500 protokolle onderhewig. Vooraf-magtiging verpligtend vir gespesialiseerde radiologie, insluitend MRI- en RADIOLOGIE 100% CT-skanderings. Hospitalisasie nie gedek indien radiologie slegs vir ondersoek- doeleindes is nie (MSR / dag-tot-dag VOORDELE dan van toepassing).

3 Pfpj. R1 480 bybetaling per skandering (binne- en buite-hospitaal), MRI- en CT-skandering R14 700 bevestigde PMBs uitgesluit. X-strale Onbeperk. PET-skandering Geen voordeel nie. PATOLOGIE 100% Onbeperk. BUITE-HOSPITAAL VOORDELE MST( ) VOORDEEL VERKLARENDE AANTEKENINGE / OPSOMMING VAN VOORDELE . DAG-TOT-DAG VOORDELE . ROETINE MEDIESE UITGAWES. Algemene praktisyns- en spesialiskonsultasies. 100% Jaarlikse Mediese Spaarrekening (MSR): radiologie (insluitend kerngeneeskunde studie Hooflid: R1 692 en beendigtheidskanderings). Voorgeskrewe Volwasse afhanklike: R1 044 en oor-die-toonbank medisyne. Oogkundige Kind-afhanklike: R 516 en bykomende dienste, bv. fisioterapie, arbeidsterapie, voorbehoedpille en biokinetika. Bykomende VOORDELE beperk tot: Hooflid: R2 558 (Hierdie is n familie voordeel wat beteken Volwasse afhanklike: R1 756 dat een lid van die gesin die totale VOORDELE - Kind-afhanklike: R 784 allokasie kan gebruik.)

4 Oor-die-toonbank medisyne 100% Pfpj. Aan die MSR / dag-tot-dag voordeel onderhewig. Oor-die-toonbank leesbril R100 Pbpj. 1 bril per jaar. Aan die MSR / dag-tot-dag voordeel onderhewig. PATOLOGIE 100% Aan die MSR / dag-tot-dag voordeel onderhewig. OOGKUNDIGE DIENSTE 100% Optiese Bestuur van toepassing. Voordeelbevestiging verpligtend. Rame MSR / dag-tot-dag voordeel van toepassing. Lense MSR / dag-tot-dag voordeel van toepassing. Oogtoets MSR / dag-tot-dag voordeel van toepassing. Kontaklense MSR / dag-tot-dag voordeel van toepassing. Refraktiewe chirurgie Geen voordeel nie. MSR van toepassing. TANDHEELKUNDIGE DIENSTE. Aan DENIS-protokolle, bestuursorg ingryping en Skemare ls onderworpe. BEHOUDENDE TANDHEELKUNDE Uitsluitings ooreenkomstig Skemare ls van toepassing. Konsultasies 100% 1 ondersoek pbpj. 3 spesifieke (nood-) konsultasies pbpj. X-strale: Binnemonds 100% 4 peri-apikale X-strale pbpj.

5 X-strale: Buitemonds 100% 1 pbp3j. Mondhigi ne 100% 1 skaleer- en poleerbehandeling pbpj. n Behandelingsplan en X-strale mag vir veelvuldige stopsels benodig word. Stopsels 100% Herbehandeling van n tand aan kliniese protokolle onderworpe. Wortelkanaalbehandeling en trek van tande 100% Wortelkanaalterapie op prim re (melk-) tande, verstandtande (3de kiestande), sowel as direkte/indirekte pulpa-oorkappingsprosedures, is uitgesluit. Plastiese kunsgebit 100% 1 stel (bo-en onderkaak) pbp4j. DENIS vooraf-magtiging verpligtend. TANDHEELKUNDE. GESPESIALISEERDE TANDHEELKUNDE Geen voordeel nie. MSR van toepassing. Aan DENIS-protokolle, bestuursorg ingryping en Skemare ls onderworpe. Maxillo-gesigs- en mondchirurgie 100% Uitsluitings ooreenkomstig Skemare ls van toepassing. DENIS-vooraf-magtiging nie n vereiste nie. Chirurgie in tandarts se stoel 100% Slegs verwydering van verstandtande.

6 Chirurgie binne hospitaal (algemene narkose) 100% DENIS-vooraf-magtiging verpligtend. (Sien Hospitalisering hieronder.). Aan DENIS-protokolle, bestuursorg ingryping en Skemare ls onderworpe. Hospitalisering en narkose Uitsluitings ooreenkomstig Skemare ls van toepassing. R1 480 bybetaling per hospitaalopname. Hospitalisering (algemene verdowing) 100% DENIS-vooraf-magtiging verpligtend. Slegs verwydering van beklemde verstandtande. Laggas in tandarts se spreekkamer 100% DENIS-vooraf-magtiging nie n vereiste nie. Binneaarse bewuste kalmering in tandarts se DENIS-vooraf-magtiging verpligtend. spreekkamer Beperk tot uitgebreide tandheelkundige behandeling. BETAAL ALLE TANDHEELKUNDIGE BYBETALINGS DIREK AAN DIE BETROKKE DIENSVERSKAFFER. CHRONIESE VOORDELE MST( ) VOORDEEL VERKLARENDE AANTEKENINGE / OPSOMMING VAN VOORDELE . CHRONIESE MEDIKASIE. Onbeperk. Verwysingsprys van toepassing en onderhewig aan protokolle.

7 Kategorie A (CDL) 100% Registrasie op Chroniese Siekteprogram verpligtend. (30% bybetaling van toepassing waar n DSP-apteek nie gebruik word nie.). Addisionele 3 nie-PMB/CDL chroniese toestande vir kinders jonger as 21. (Aknee/ATHV/Rinitis). 10% bybetaling van toepassing waar n DSP-apteek Kategorie B (ander) 90% nie gebruik word nie. (Bybetaling direk aan die betrokke diensverskaffer betaalbaar.). AANVULLENDE VOORDELE MST( ) VOORDEEL VERKLARENDE AANTEKENINGE / OPSOMMING VAN VOORDELE . R17 700 Pfpj. Vooraf-magtiging verpligtend en aan Gevallebestuur onderhewig. PSIGIATRIESE BEHANDELING 100% Binne-hospitaal voordeel alleenlik. Buite-hospitaal: slegs PMB- VOORDELE . BLOEDOORTAPPING 100% Onbeperk. Vooraf-magtiging verpligtend. PROSTETIKA / PROSTESE 100% Vooraf-magtiging verpligtend en aan Gevallebestuur en Skema-protokolle (In- en uitwendig, fiksasie-toestelle en onderhewig.)

8 Slegs PMB- VOORDELE . ingeplante toestelle.). MIV/VIGS 100% Onbeperk. Chroniese siekte bestuursprogram van toepassing. DSP - NETCARE 911. AMBULANSDIENSTE 100% Onbeperk, onderhewig aan gebruik van DSP en protokolle. (40% bybetaling van toepassing waar n nie-DSP gebruik word.). MEDIESE HULPMIDDELS. Rolstoele, ortopediese hulpmiddels Pfpj. Gesamentlike binne- en buite-hospitaal voordeel, aan hoeveelhede en inkontensie-toerusting (insluitend 100% R6 550 en protokolle onderhewig. Geen vooraf-magtiging vereis. voorbehoedtoestelle). Gehoorapparaat en instandhouding. Geen voordeel nie. MSR van toepassing. Suurstof/nebuliseerder/glukometer. Vooraf-magtiging verpligtend en aan protokolle onderhewig. ENDOSKOPIESE PROSEDURES 100%. Vooraf-magtiging verpligtend. Geen bybetaling indien gedoen in DSP- Kolonoskopie en/of gastroskopie. hospitaal of buite-hospitaal en in die geval van PMB kondisies nie.

9 Sigmo edoskopie en sistoskopie: R2 100 bybetaling per endoskopiese Alle ander endoskopiese prosedures. prosedure (binne-hospitaal). Histeroskopie: R2 950 per endoskopiese prosedure (binne-hospitaal). Artroskopie en laparoskopie (diagnosties): R3 700 per endoskopiese prosedure (binne-hospitaal). MAANDELIKSE LEDEGELD. Hooflid Volwasse afhanklike Kind-afhanklike Maandelikse ledegeld R1 795 R1 108 R550. Maandelikse spaarbedrag R141 R87 R43. Totale maandelikse ledegeld R1 936 R1 195 R593. *Lede betaal slegs vir n maksimum van 3 kind-afhanklikes. Wees Slim. Hou dit Eenvoudig. Die Health Booster voorsien bykomende VOORDELE aan Lede teen geen SIFTINGSTOETSE: ekstra koste nie. Dit is gemik op voorkomende behandeling, en daarom Een van die VOORDELE op die Health Booster-program is die Health maak dit voorsiening vir gratis toegang tot vroe -opsporingstoetse. Assessment' (HA).

10 Hierdie beoordeling behels die volgende siftingstoetse: Slegs di VOORDELE vermeld in die VOORDELE -struktuur onder Health - Liggaamsmassa-indeks (LMI);. Booster en van toepassing op die bepaalde VOORDELE -opsie, sal deur die - Bloedsuiker (vingerpriktoets);. Skema betaal word, tot n maksimum randwaarde soos deur die spesifieke tariefkodes bepaal. - Totale Cholesterol (vingerpriktoets);. - Bloeddruk (sistolies en diastolies);. KWALIFIKASIE: - Bloedlating vir PSA toets. Begunstigdes kwalifiseer outomaties vir Health Booster- VOORDELE , volgens spesifieke kriteria: Hooflede en hul volwasse afhanklikes is geregtig op een gratis Health - . Vooraf-magtiging word vereis ten einde toegang te kry tot Assessment' per kalenderjaar, en moet die toets by n KeyHealth DSP- die swangerskap- VOORDELE . Kontak die Kli ntedienssentrum by apteek laat doen. 0860 671 050 om die toepaslike vooraf-magtiging te verkry.


Related search queries