Transcription of DIE SUKSESVOLLE IMPLEMENTERING VAN DIE …
{{id}} {{{paragraph}}}
DIE SUKSESVOLLE IMPLEMENTERING VAN DIE NUWE KURRIKULUM: KERNASPEKTE EN UITDAGINGS Hoofdesimposium 2012 Dr Gustav Niebuhr SAOU: DOELGERIG; DOELMATIG; DOELTREFFEND! DEEL 1 ENKELE OORWEGINGS RAKENDE DIE KURRIKULUM IN TERME VAN DIE DOEL WAT ONS NASTREEF N KURRIKULUM IS OP DIE NASTREWING VAN N DOEL GERIG Wat is u hoofdoel met die IMPLEMENTERING van die CAPS? die Departement tevrede te stel? goeie slaagsyfers te behaal, u skool te laat uitblink? leerders te laat ontwikkel tot volwassenes wat aan u kriteria voldoen? leerders maksimaal te laat ontplooi binne die raamwerk van die waardestelsel wat u onderskryf? a en b? a, b en c? Beteken (a) en (b) vereenselwiging met die owerhede se norme en waardes wat vir die IMPLEMENTERING van die kurrikulum geld?
die suksesvolle implementering van die nuwe kurrikulum: kernaspekte en uitdagings . hoofdesimposium 2012 . dr gustav niebuhr . saou: doelgerig; doelmatig; doeltreffend!
Domain:
Source:
Link to this page:
Please notify us if you found a problem with this document:
{{id}} {{{paragraph}}}