Example: dental hygienist

DIE SUKSESVOLLE IMPLEMENTERING VAN DIE …

DIE SUKSESVOLLE IMPLEMENTERING VAN DIE NUWE KURRIKULUM: KERNASPEKTE EN UITDAGINGS Hoofdesimposium 2012 Dr Gustav Niebuhr SAOU: DOELGERIG; DOELMATIG; DOELTREFFEND! DEEL 1 ENKELE OORWEGINGS RAKENDE DIE KURRIKULUM IN TERME VAN DIE DOEL WAT ONS NASTREEF N KURRIKULUM IS OP DIE NASTREWING VAN N DOEL GERIG Wat is u hoofdoel met die IMPLEMENTERING van die CAPS? die Departement tevrede te stel? goeie slaagsyfers te behaal, u skool te laat uitblink? leerders te laat ontwikkel tot volwassenes wat aan u kriteria voldoen? leerders maksimaal te laat ontplooi binne die raamwerk van die waardestelsel wat u onderskryf? a en b? a, b en c? Beteken (a) en (b) vereenselwiging met die owerhede se norme en waardes wat vir die IMPLEMENTERING van die kurrikulum geld?

die suksesvolle implementering van die nuwe kurrikulum: kernaspekte en uitdagings . hoofdesimposium 2012 . dr gustav niebuhr . saou: doelgerig; doelmatig; doeltreffend!

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Other abuse

Advertisement

Transcription of DIE SUKSESVOLLE IMPLEMENTERING VAN DIE …

1 DIE SUKSESVOLLE IMPLEMENTERING VAN DIE NUWE KURRIKULUM: KERNASPEKTE EN UITDAGINGS Hoofdesimposium 2012 Dr Gustav Niebuhr SAOU: DOELGERIG; DOELMATIG; DOELTREFFEND! DEEL 1 ENKELE OORWEGINGS RAKENDE DIE KURRIKULUM IN TERME VAN DIE DOEL WAT ONS NASTREEF N KURRIKULUM IS OP DIE NASTREWING VAN N DOEL GERIG Wat is u hoofdoel met die IMPLEMENTERING van die CAPS? die Departement tevrede te stel? goeie slaagsyfers te behaal, u skool te laat uitblink? leerders te laat ontwikkel tot volwassenes wat aan u kriteria voldoen? leerders maksimaal te laat ontplooi binne die raamwerk van die waardestelsel wat u onderskryf? a en b? a, b en c? Beteken (a) en (b) vereenselwiging met die owerhede se norme en waardes wat vir die IMPLEMENTERING van die kurrikulum geld?

2 BETEKEN 2(A) VEREENSELWIGING MET DIE WAARDES EN NORME SOOS IN DIE NKV/CAPS GESTEL? SAOU SAOU: STRIVING FOR EXCELLENCE DIE NORM WAARVOLGENS PRESTASIE IN SA GEMEET WORD Wie bepaal die norm? 80% Disfunksioneel RESULTATE VAN SISTEMIESE ASSESSERING BETEKEN 2(A) VEREENSELWIGING MET DIE WAARDES EN NORME SOOS IN DIE NKV/CAPS GESTEL? SAOU Ons gee om JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS (ANAs) 2011 GEMIDDELDE % BEHAAL GR 3 GR 6 WISKUNDE 28 30 TAAL 35 28 LAE SLAAGVEREISTES GR 12, GEBRUIK VAN GROOT VAKKE OM LEERDERS TE LAAT SLAAG ? SAOU: VAT HANDE MET ONDERWYSVENNOTE Voorbeeld van vakpakket Slaag% 2011 NSS vereistes Graadstudie-vereistes 30% 40% Taal op HT-vlak - 98 40% 50% English FAL 96 - 30% 50%* Wisk Gel 86 65 40% 50% LO 100 40% 40% Lewenswetensk 73 46 30% 50% Keusevak 2 30% 30% Keusevak 3 0% (+port) 0% (+port) REDES VIR VERBETERDE SLAAGSYFER IN 2011: MINDER LEERDERS NEEM WISKUNDE 0500001000001500002000002500003000003500 0040000020012002200320042005200620072008 200920102011 GeskryfGeslaagSAOU: VAT HANDE MET ONDERWYSVENNOTE 2011 GR 12 EKSAMEN ROUPUNTE EN VERSTELLINGS SAOU.

3 VAT HANDE MET ONDERWYSVENNOTE VAK SLAAGSYFER (%) GEMIDDELD (%) VERSTELLING (%) Prom Rou Rou Rou Wiskunde 0 Fisiese Wetensk 0 Ekonomie + Rekeningkunde + Geografie 0 Lewenswetensk + Besigheidstudies - English FAL - Wisk Geletterdh 0 English Home L 0 Afrikaans Huist 0 Afrikatale Huist > > 0 = Slaag met 30% = Slaag met 40% WAT S HIERDIE GEGEWENS VIR ONS ? Ons moet: wees as ons die prestasie van ons skole wil meet deur dit met di van al die skole in die land te vergelyk; die kwaliteit en aanvaarbaarheid van die kurrikulum in terme van die norme en waardes wat ons voorstaan evalueer; en dat ons die IMPLEMENTERING van die kurrikulum op so n wyse bestuur dat ons reg laat geskied aan die leerders (en onderwysers).

4 BETEKEN 2(A) VEREENSELWIGING MET DIE WAARDES EN NORME SOOS IN DIE NKV/CAPS GESTEL? SAOU DEEL 2 DIE CAPS EN IMPLEMENTERING DAARVAN GESKREWE TEENOOR GE MPLEMENTEERDE KURRIKULUM SAOU Voorgeskrewe Kurrikulum Ge mplementeerde Kurrikulum Omstandighede Nie-geskrewe oorwegings Volkslied Grondwet DIE GRONDWET EN VOLKSLIED GRONDWET 1. Die Staat en enige individu mag nie op onregverdige wyse teen enigiemand diskrimineer nie 2. Die kind se belang is die belangrikste ten opsigte van enige aangeleentheid wat die kind raak 3. Elke persoon het die reg tot onderwys in die amptelike taal van sy keuse waar prakties haalbaar en die Staat moet alle alternatiewe oorweeg om dit moontlik te maak, insluitend enkelmedium instansies VOLKSLIED God (Here) se n ons, jou kinders, beskerm en behoed ons nasie, be indig alle konflik 2(A) VEREENSELWIGING MET DIE WAARDES EN NORME SOOS IN DIE NKV/CAPS GESTEL?

5 SAOU 13 DIE KURRIKULUM SEDERT 1994 DIE PENDULUM HET GESWAAI Nie-UGO (los) onderrig, memoriseer op kennis gerig deur te sweet sentraal belangrik UGO sentraal om self kennis te konstrueer itv uitkomstes deur te speel moenie uit handboek leer eksamens 1997 2003 2012 = Almal, behalwe Gr 1-3 = Grondslagfase (GF) = Grade 4 - 7 = Grade 8 9 = Grade 10-12 NUWE UITDAGING GING MET DIE WAARDES EN NORME SOOS IN DIE NKV/CAPS GESTEL? SAOU Eenvormigheid Middelmatigheid 15 SAOU Ons gee om DIE STRUKTUUR VAN DIE KURRIKULUM NA CAPS Gr 10-12 Wis of Wis Gel.

6 LO Visuele Kuns Musiek Dramatiese Kuns Dans 2e Add Taal Lewens-wetensk Fisiese Wetensk Landbouwet Landbou-bestuursprk Landbouteg Ing graf & ont Elek Tegn SivTegn MegTegn Toerisme IT en CAT Geograf Gesk Rekeningk Ekonomie Besighstud SF Gr 7-9 Huis -taal 1e Add Taal Wis LO Kunste & Kultuur Natuur-wetenskap Tegnologie Sosiale Wetensk EBW IF Gr 4-6 Lewensvaardighede Skeppende Kunste Liggaamsopvoeding Pers en Sos Welsyn Natuurwetenskappe en Tegnologie Sosiale Wetenskappe GF Gr R-3 Lewensvaardighede Aanvangskennis Skeppende Kunste Liggaamsopvoeding Persoonlike en Sosiale Welsyn STRUKTUUR VAN DIE KURRIKULUM (vervolg) Steeds agt leerareas as onderliggende struktuur Steeds eenvormig totdat vakkeuses gedoen moet word (Gr 9) Nuut: Twee tale verpligtend vanaf Gr 1: eise aan leerders, aanbeveling vir 3de taal maar geen tyd ( almal dieselfde) Nuut: minder vakke in Gr 4-6: onderwyseraanwending, EBW en Tegnologie, Kuns & Kultuur Steeds Wiskundige Geletterdheid as keuse teenoor Wiskunde: nuwe vak Wiskunde?

7 Steeds slegs een Fisiese Wetenskap: nuwe vak Fisiese Wetenskap? Steeds geen spesialiseringsmoontlikhede in tegniese vakke: nuwe vakke (CAPS 2)? Steeds inklusiewe onderwys SAOU PROGRESSIE- EN PROMOSIEBELEID GR R - 12 SAOU VAKKE R (uit 7 1-3 (uit 7 4-6 (%) 7-9 (%) 10-12 (%) AMP TAAL HT-V 4 4 50 50 40 AMP TAAL EAT-V 3 40 40 40 in 2/6 30 in 3/6 SBA in 1/6 WISKUNDE 3 3 40 40 RES VAN VAKKE 0 in 1/3 0 in 1/4 40 in 2/3 0 in 1/3 40 in 3/6 30 in 2/6 SBA in 1/6 PROMOSIE PROGRESSIE Riglyne Progressie Vereistes Kondonering REKORDERING Vlakke Punte RAPPORTERING Vlakke % MOONTLIKE UITWERKING VAN NUWE BELEID OP DEURVLOEIKURWE 0200000400000600000800000100000012000002 0002001200220032004200520062007200820092 01020112012 Deurvloeikurwe gebaseer op die 2011 Gr 12-groep DeurvloeiSAOU.))

8 VAT HANDE MET ONDERWYSVENNOTE BELANGRIKHEID VAN EINDEKSAMEN (LW nie ekstern) ERKEN SAOU FASE JAARPUNT (DASS) (%) EINDEKSAMEN (%) GRONDSLAGFASE 100 INTERMEDI RE 75 25 SENIOR 40 60 10-12 25 75 VERSKILLE TUSSEN NKV EN CAPS/KAV SAOU: VAT HANDE MET ONDERWYSVENNOTE ASPEK NKV CAPS/KAV Benadering UGO Kennis Formaat van beleid LU s en AS e Inhoud gespesifiseer Nie in programvorm Jaarplan en werkskedule Kurrikulumstruktuur Leerareas, vakke (10-12) Vakke 9 Vakke in Gr 4-6 6 Vakke in Gr 4-6 Een taal verplig Gr 1 & 2 Twee tale verpligtend vanaf Gr 1 Add tale op selfde vlak Assessering Beleid vaag, klem op SAG s Meer leiding/voorskrifte in CAPS Progressie/prom R- 8: progressie 9- 12: promosie (kond in 9) R- 6: progr/prom-riglyne 7- 12: promosie Promosiepunt R- 9: slegs CASS/DASS R- 3 = DASS; 4- 6 = 75:25; 7-9 = 40:60.

9 10-12 = 25:75 Eksterne assessering Gr 1-6 JNA s, 9 (eers GTA toe aan prov dept oorgelaat), Gr 12 Gr 1-6 en 9 JNA s Lewensori ntering slegs intern Eksterne komponent VOORGESKREWE ONDERRIGTYD EN IMPLIKASIES Voorgeskrewe onderrigtyd: CAPS teenoor NKV Implikasies vir onderwyserwerklading, addisionele aktiwiteite SAOU GRAAD NKV (u/week) CAPS (u/week) R 22 23 1-2 22 23 3 25 25 4-6 26 27,5 7-9 26 27,5 10-12 27,5 FORMELE SKOOLDAG ONDERWYSER 7 uur LEERDER Onderrigtyd + pouses, opening, ens Eenvormigheid: Sny onderwyser se admintyd of tyd vir addisionele aktiwiteite TYDALLOKERING Tydallokering vir vakke duidelik uiteengesit moet toegepas word Laat in laer grade ruimte vir verrekening van leerders se vlak van taalbemeestering: leerders moet in terme van hul behoeftes geakkommodeer word Geen tyd aan n derde taal of enige addisionele vakke voorsien nie skooldag moet verleng word 6 of 7 dag-rooster is moontlik ( selfs aan te beveel) mits die onderrigtyd per vak per week klop Foundations for Learning.

10 In CAPS opgeneem tydvoorskrifte geld nie meer SAOU UITEENSETTING VAN DIE BELEID EN IMPLIKASIES Pakket van beleidsdokumente CAPS dokumente ( vir elke vak per fase) Dokument wat die kurrikulum in geheel stel (National Policy on Programme and Promotion Gr R-12) Dokument wat assessering, rekordering en rapportering hanteer (Assessment Protocol) Uiteensetting van beleid baie goed, in een geval 518 bladsye Gee alles wat onderwyser nodig het (eenvormigheid) Jaarprogram en werkskedule (indeling in weke) Gewigstoekenning Assesseringsriglyne/- voorskrifte en -program per vak SAOU LEIDING MET BEPALING VAN STANDAARD BY ASSESSERING EN EKSAMINERING Analise, evaluering, sintese Begrip en toepassing Memorisering en weergee Waardering Afleiding Herorganisasie Letterlik INHOUDSVAKKE TAALVAKKE ONDERRIGMETODOLOGIE Fokus op onbevoegde onderwyser ten koste van bevoegde onderwyser se behoefte aan ruimte, eenvormigheid: Faseoorsig Werkskedule met tydindeling, bepaalde volgorde: ken CAPS tov ruimte Lesbeplanning: bly die onderwyser se prerogatief, handboek is ander se interpretasie van die kurrikulum Leerondersteuningsmateriaal.


Related search queries