PDF4PRO ⚡AMP

Modern search engine that looking for books and documents around the web

Example: tourism industry

Graad 10 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Formele ...

Graad 10 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Formele Assesseringstaak Kwartaal 2 TAAK 5 Mondeling: Voorbereide toespraak Beste Graad 10's Julle moet as deel van julle termynpunt n mondeling lewer. Tydens die mondeling sal van jou verwag word om n voorbereide toespraak aan die gehoor voor te dra. Jy moet kies uit een van die volgende twee onderwerpe: Kies enige besienswaardigheid (sight worth seeing) in ons land waarvan jy graag vir iemand anders wil vertel. S waar die plek is, praat oor die plek se geskiedenis en s hoekom dit die moeite werd is om te sien. Indien n toergroep jou eie omgewing sou besoek, wat sal jy hulle van die geskiedenis van die plek en die omgewing kan vertel? Kies n paar insidente en aspekte van jou omgewing waarop jy kan fokus.

Graad 10 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Formele Assesseringstaak – Kwartaal 2 TAAK 5 – Mondeling: Voorbereide toespraak Beste Graad 10's Julle moet as deel van julle termynpunt ‘n …

Tags:

  Eerste, Addisionele, Eerste addisionele

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Spam in document Broken preview Other abuse

Transcription of Graad 10 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Formele ...

Related search queries