PDF4PRO ⚡AMP

Modern search engine that looking for books and documents around the web

Example: bankruptcy

GRAAD 7 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS

GRAAD 7 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS . DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013. Algemene inligting Vraestelle word in die registerklasse geskryf. Die fleksieperiode sal aan die begin van die dag ingeruim word op die dae waarop vraestelle geskryf word. Die normale dagprogram sal na die toets sessie gevolg word. Leerlinge word alfabeties in lokale gerangskik en antwoordstelle word so ingeneem. Wanneer die vraestelle uitgedeel word, moet al die handboeke, skrifte en opsommings weggepak wees. Vraestelle word onderstebo uitgedeel en op bevel van die onderwyser word dit omgedraai sodat almal gelyktydig kan begin skryf. Maak seker dat jy jou naam en GRAAD bo-aan die antwoordstel skryf. Lees die vrae goed deur sodat jy presies doen wat gevra word. Gebruik die tyd wat toegeken is en moenie probeer om eerste in die klas klaar te wees nie.

1 GRAAD 7 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013 Algemene inligting • Vraestelle word in die registerklasse geskryf.

Tags:

  Graad, Graad 7 tweede kwartaal toetsreeks, Tweede, Kwartaal, Toetsreeks

Information

Domain:

Source:

Link to this page:

Please notify us if you found a problem with this document:

Spam in document Broken preview Other abuse

Transcription of GRAAD 7 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS

Related search queries